Maroela Media
Maroela Media
Maroela Media is 'n gratis Afrikaanse nuus en leefstyl-webwerf. Ons radiodramas word onderleiding van Bettie Kemp opgeneem en ons verskaf ook radioprograminhoud aan gemeenskapsradiostasies regoor Suid-Afrika. Alle inhoud is in Afrikaans en ons bereik mense van alle ouderdomme regoor die wêreld.
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: maroelamedia.co.za
Author
Maroela Media
Category
Podcast website
Latest episode
Oct 12, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
ToekomsVenster | Here, genees ons land 12.10.2026 5:04
Is ons bereidheid om voor God stil te word, ons eie lewe te ondersoek en na sy stem te luister?
ToekomsVenster | Het ons respek verloor? 12.10.2026 5:16
Here, bring asseblief respek terug in Suid-Afrika. Leer ons om mekaar se menswaardigheid raak te sien, selfs wanneer ons verskil.
ToekomsVenster | Waar is jou broer? 12.10.2026 5:22
Waar is my broer, waar is my suster en wat doen ek wanneer ek sien dat hulle seerkry?
ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid? 12.10.2026 5:31
Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
ToekomsVenster | Wat is besig om met ons te gebeur? 12.10.2026 5:21
Is daar werklik sprake van ’n oorwinning wanneer ek wen, maar iemand anders daardeur verloor?
Student vat verkope van handboeke, skep wen-sakeplan 12.10.2026 8:52
Die 21-jarige Darren Minders het met Die Boekemark die kategorie vir nuwe ondernemingsidees in Akademia se 2026-sakeplankompetisie gewen. Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels met hom oor die ontstaan van sy onderneming, die lesse agter die syfers en waarom ’n goeie sake-idee soms eers behoorlik uitmekaargehaal moet word voordat dit kan groei. Maroela Media
Keith Juluka se TikTok-treffer word kinderboek 09.10.2026 11:20
“Ek is nie die ‘poster boy’ van Afrikaanse musiek of van Afrikaans as taal nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Ma en dogter leef met outisme 09.10.2026 46:58
Nellie en Nina van der Walt, ʼn ma-en-dogterpaar van Stellenbosch, is albei sowat ʼn dekade gelede met outisme gediagnoseer – Nina as laerskoolkind en Nellie as volwassene. Hulle deel hul storie met Maroela Media.
Wiele2Wiele: Twee bakkies onder loep 09.10.2026 25:49
Hierdie week vir Wiele2Wiele gesels en redeneer hulle oor twee uiteenlopende bakkies – JMC se Vigus en die VW Amarok PanAmericana 3.0L V6. Hulle gesels met Bobby Ramagwede van die AA oor interessante onderwerpe en staan breëbors-trots oor Tristin Pienaar se indrukwekkende renresultate in Donington Park, Engeland. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
Wêreldwys | Frankryk brand | Ep. 103 09.10.2026 33:20
Wêreldwys | Frankryk brand | Ep. 103
Wiele2Wiele ry drie nuwe Chinese motors 05.10.2026 27:03
Hierdie week vir Wiele2Wiele is daar drie baie uiteenlopende padtoetse — die Chery Tiggo 4 Cross LiT, die Changan Hunter REEV K50 en die GWM Ora 5 HEV. Die span deel hul eerlike indrukke van dié drie nuwe Chinese spelers en kyk wat die voertuie in ’n al hoe meer mededingende mark bied. Vir die tegniese wenk van die week, gee hulle praktiese wenke oor hoe om jou voertuig langer te laat hou — want ’...
ToekomsVenster | Ruim genade 05.10.2026 3:42
Miskien is dit juis die gevaar van soveel genade: dat ons dit so maklik as vanselfsprekend aanvaar.
ToekomsVenster | Slaggate van die lewe 05.10.2026 4:04
Die Here genees die gebrokenes van hart en verbind hulle wonde.
ToekomsVenster | In die wagkamers van ons bestaan 05.10.2026 4:00
As goeie besluite en wysheid jou daartoe bring om te wag, wag gerus, maar as jou wag die karakter van ’n verskoning begin kry, moet ek en jy weer besin.
ToekomsVenster | Waarvan is die kruis ’n simbool? 05.10.2026 3:50
Die kruis is diensbaarheid, selfopoffering en vra jou om die self neer te lê.
ToekomsVenster | Soek vandag na tekens van Oktober 05.10.2026 3:32
Kyk ’n bietjie stadiger en onthou: God is nog besig om nuwe lewe te laat bot.
Zaan, Kurt draai saam op dansvloer 02.10.2026 18:38
Kurt en Zaan, wat ’n hegte band gevorm het tydens die vervaardigingsproses van “Meisie meisie”, vertel die verfilming van die musiekvideo was groot pret. Maroela Media
ToekomsVenster | Tot die eindfluitjie 01.10.2026 4:47
So seker as wat ’n rugbywedstryd uiteindelik ’n eindfluitjie het, so seker kom daar ’n einde aan hierdie bedeling.
ToekomsVenster | Hoe fiks is jy? 01.10.2026 4:48
Sal jy nog op jou pos wees wanneer die wedstryd van die lewe moeilik raak?
Op die spektrum | ‘Dit is nie ’n maklike pad’ 30.09.2026 27:55
Die 11-jarige Dinique Meyer van Kimberley is met outisme en verskeie ander probleme gediagnoseer. Haar ma vertel aan Maroela Media hoe sy as ouer daagliks dié uitdagings hanteer en praat oor die stigmas van outisme en hoe die samelewing nog nie dié siekte werklik verstaan nie.
Curro-stigter se les vir sukses: Begin by vandag 30.09.2026 27:23
Dr. Chris van der Merwe wil die lesse wat hy eers op 40 geleer het nou aan jong mense oordra – lesse oor werk, geloof, geld en wat dit werklik beteken om suksesvol te wees. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Chris Chameleon: Een eier sonder ’n hen asseblief 30.09.2026 6:55
My versigtigheid begewe my en ek blaker dit uit: “Liewe land, dankie tog, ek voel al lankal so!”. Ek kry kopknikkende instemming in plaas van die ongemaklike verbasing wat ek verwag het. Wag ’n bietjie, miskien is hierdie Kapenaars nie so sleg nie. Kom ek voer dit verder!
ToekomsVenster | Die oorwinning staan vas, maar speel die wedstryd 28.09.2026 4:54
Moenie moed verloor nie. Die teenstand is werklik, maar die oorwinning van Christus is nog meer werklik.
ToekomsVenster | Ons speel nie alleen nie 28.09.2026 4:54
Is ek op die veld? Gebruik ek die gawes wat God aan my gegee het?
ToekomsVenster | ’n Erfenis om te ontvang en om na te laat 28.09.2026 5:10
Wat gaan ek nalaat? Watter geloof? Watter waardes? Watter liefde vir God? Watter liefde vir mense?
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.