Maroela Media
Maroela Media
Maroela Media is 'n gratis Afrikaanse nuus en leefstyl-webwerf. Ons radiodramas word onderleiding van Bettie Kemp opgeneem en ons verskaf ook radioprograminhoud aan gemeenskapsradiostasies regoor Suid-Afrika. Alle inhoud is in Afrikaans en ons bereik mense van alle ouderdomme regoor die wêreld.
Author
Maroela Media
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 10, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
ToekomsVenster | Nog 'n moedskepsessie: Van die bedorwe seun tot die senior staatsman 29.06.2026 4:45
Soms neem dit langer, soms gebeur dit gouer, maar God het jou nie vergeet nie.
‘Afrikaanse digkuns is lewendig,’ sê Alwyn Roux 26.06.2026 20:25
Afrikaanse poësie leef nie net in digbundels nie; dit vloei ook voort in musiek, nuwe stemme en gesprekke met die verlede. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Wiele2Wiele: BYD se Atto 2 onder loep 25.06.2026 26:54
Hierdie week vir Wiele2Wiele vat Carl die pad saam met Volkswagen en sy Amarok-modelle op ’n avontuur wat min mense ooit self beleef! Van die asemrowendste dele van KwaZulu-Natal, oor die legendariese Sanipas in Lesotho – selfs die ruwe skoonheid van die Oos-Kaap… dit het boonop gesneeu ook tydens hul avontuur. Intussen toets Clinton die nuwe Atto 2 DM-i by die BYD-bekendstelling, hulle deel waarn...
Net nog enetjie | Mense en hul grense | Ep. 82 24.06.2026 25:04
Net nog enetjie | Mense en hul grense | Ep. 82 Dit is nou ʼn week voor 30 Junie wat die groep March and March as sperdatum gestel het vir onwettige buitelanders om terug te keer na hul lande van herkoms. Is daar grootskaalse geweld op pad en gaan alle buitelanders, ook wettige immigrante, geteiken word? Is die regering hierdie keer voorbereid om moontlike openbare onluste en geweld stop te sit voor...
Maeztro, Loufi laat die boere ‘rave’ 24.06.2026 11:25
“Ek het begin wonder hoe dit sal lyk as die boere ‘rave’, want hulle het al genoeg gery.” Maroela Media
Massa 23.06.2026 7:37
Massa is die hoeveelheid materie in ʼn voorwerp. Dit is dus ʼn kombinasie van die aantal atome, die digtheid van die atome en die soort atome in ʼn voorwerp.
Die rol van beeste in die Suid-Afrikaanse geskiedenis 23.06.2026 7:50
Daar is in Suid-Afrika ’n groot aantal woonterreine uit die Ystertydperk waar daar beendere van, onder meer, beeste gekry is. Mapungubwe is een van hierdie terreine.
Kulturele seremonies en rituele 23.06.2026 10:04
Kulturele seremonies kom wêreldwyd voor. Dit word vanaf die geboorte van ’n persoon tot die dag waarop hy/sy sterf, gebruik om belangrike mylpale in sy/haar lewe aan te dui.
Die wiel 23.06.2026 16:15
Danksy die slim uitvindsel en ontwikkeling van die wiel, is dit vandag moontlik om die wiel op allerlei maniere in te span en aan te wend vir menslike gebruik – veral in die vorm van vervoer.
Geskiedenis van kommunikasie 23.06.2026 15:51
Kommunikasie is die proses waardeur mense inligting uitruil en hul gedagtes en gevoelens uitdruk.
Eklips 23.06.2026 12:58
ʼn Eklips of verduistering vind plaas wanneer een hemelliggaam voor of in die skaduwee van ’n ander een inbeweeg en gedeeltelik of heeltemal verdwyn.
Vibrasie 23.06.2026 11:02
Vibrasie kan onderskei word in twee groepe. naamlik vrye vibrasie en gedwonge vibrasie.
Wrywing en statiese elektrisiteit 23.06.2026 8:17
Wrywing is die weerstand van beweging wanneer een voorwerp teen ’n ander vryf/skuur en statiese elektrisiteit is die opbou van ’n elektriese lading op die oppervlak van ’n voorwerp.
Verwerkte materiale 23.06.2026 9:01
Verwerkte materiale is materiale wat deur mense vanuit die natuurlike vorm verfyn of opgebou is.
Eienskappe van materiale 23.06.2026 10:11
Materiale is oral om ons en vorm alles wat ons in die alledaagse lewe gebruik en waarneem. Dit kan verskillende vorme aanneem en kom in drie hooftoestande voor: vaste stowwe, vloeistowwe en gasse.
Ligjare, ligure en ligminute 23.06.2026 6:21
Groot getalle is moeilik en onprakties om te gebruik, en daarom gebruik ons eerder afstandseenhede gebaseer op die spoed van lig. Dit maak die getalle kleiner, meer verteerbaar en makliker om te gebruik.
Judaïsme 23.06.2026 10:51
Judaïsme is die godsdiens van die Joodse volk. Dit is die oudste van die vier grootste monoteïstiese godsdienste ter wêreld (’n godsdiens gebaseer op die geloof dat daar net een God is), en dit is meer as 4 000 jaar oud.
ToekomsVenster | Moedskepsessie: Die aanraking van geloof 22.06.2026 4:36
Mag jy vandag, te midde van die gewoel en die gejaag van die lewe, die moed hê om verby die skare te dring.
ToekomsVenster | Moedskepsessie: Die hoop van ʼn geloofsfamilie 22.06.2026 5:01
Het jy mense rondom jou wat jou in die geloof en in gebed voor die voete van Jesus kan neersit wanneer jy self nie die krag het om te loop nie?
ToekomsVenster | Moedskepsessie: Op moedverloor se vlakte? 22.06.2026 4:13
Daar is hoop. Die uitdaging aan my en jou vandag is dit: jy moet vra, opreg vra, en seker maak dat jou verleentheid nie juis jou skuilplek geword het nie.
ToekomsVenster | Moedskepsessie: As U hier was 22.06.2026 5:58
Gaan jy die handdoek ingooi, of gaan jy toelaat dat Hy die klip voor jou oënskynlike doodloopstraat wegrol?
ToekomsVenster | Moedskepsessie: Die hoop wat nie beskaam nie 22.06.2026 5:52
Wat is vandag jou verwagting? Het jy jouself ingerig by die poort van jou omstandighede, tevrede met die skrapse krummels wat die lewe na jou kant toe gooi?
Mensdom se ‘innerlike geveg’ inspireer sanger 22.06.2026 10:06
“Iets wat my egter stom laat, is te midde van hierdie teenstrydigheid is daar altyd hoop. Die mens bring altyd hoop, maak nie saak wat in die wêreld aangaan nie.” Maroela Media
SkoolSlim | Kultuur en kapitaal werk saam in ons skole 19.06.2026 9:29
Kan ʼn sterk skoolkultuur belangriker as kapitaal wees? Volgens Henk Schalekamp, besturende direkteur van Kanton Beleggings, is die antwoord ʼn besliste ja. In die jongste episode van SkoolSlim gesels dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met Schalekamp oor die verhouding tussen kultuur en kapitaal in skole en waarom die een nooit die ander behoort te oorheers nie....
Wêreldwys | VSA in sterkste posisie hierdie eeu 19.06.2026 31:46
Wêreldwys | VSA in sterkste posisie hierdie eeu
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.