Ligpunt Pretoria
Ligpunt Pretoria
'n Gemeenskap van gelowiges geroep om God se lig te laat skyn. As Christene word ons identiteit gevorm, nie deur ons kultuur of begeertes nie, maar deur God en wat Hy sê waar is van ons. Vir meer inligting 🌐 Ligpunt-webtuiste Kom kuier by ons📍 Willows Country Lodge
Author
Ligpunt Pretoria
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 6, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
200. Volgelinge van Jesus (2): ”Ryk - teenoor God” (Oggenddiens) 31.07.2023 56:47
Teks: Lukas 12:1-34 Prediker: Johan Verster 30 Julie 2023
199. Volgelinge van Jesus (1): ”Radikale Barmhartigheid” (Oggenddiens) 24.07.2023 47:49
Teks: Lukas 10:25-37 Prediker: Johan van Aswegen 23 Julie 2023
198. Handelinge (21): ”Regte Verwagtinge” (Aanddiens) 18.07.2023 42:58
Teks: Handelinge 14 Prediker: Johan du Toit 16 Julie 2023
197. Handelinge (20): ”Die Outeur van geskiedenis en elkeen” (Aanddiens) 18.07.2023 41:22
Teks: Handelinge 13 Prediker: Ruben de Koning 9 Julie 2023
196. Handelinge (19): ”Altyd Oorwinning” (Aanddiens) 18.07.2023 49:21
Teks: Handelinge 12 Prediker: Johan Van Aswegen 2 Julie 2023
195. Handelinge (18): ”God maak geen onderskeid nie” (Aanddiens) 18.07.2023 54:04
Teks: Handelinge 10-11 Prediker: Stephan Truter 25 Junie 2023
194. Rut, ’n Verhaal van Verlies en Verlossing (4): ”Inisiatief wat kos maar seën” (Oggenddiens) 18.07.2023 43:44
Teks: Rut 4 Prediker: Dewald Wagenaar 16 Julie 2023
193. Rut, ’n Verhaal van Verlies en Verlossing (3): ”’n Verlosser wat nie Rus nie” (Oggenddiens) 10.07.2023 47:31
Teks: Rut 3 Prediker: Johan van Aswegen 9 Julie 2023
192. Rut, ’n Verhaal oor Verlies en Verlossing (2): ”Die Here ons Hen” (Oggenddiens) 03.07.2023 51:05
Teks: Rut 2 Prediker: Johan Verster 2 Julie 2023
191. Rut, ’n Verhaal oor Verlies en Verlossing (1): ”Geloof te midde van Behoeftigheid” (Oggenddiens) 26.06.2023 51:14
Teks: Rut 1 Prediker: Johan Verster 25 Junie 2023
190. Getuienis: ”Hier is Lucas” 19.06.2023 19:39
18 Junie 2023
189. Die Liggaam van Christus (3): ”Verbind, op pad na Jesus Volwassenheid” (Oggenddiens) 18.06.2023 41:03
Teks: Ephesians 4:13-16 Prediker: Gert Van Der Walt 18 Junie 2023
188. Die Liggaam van Christus (2): ”Een maar nie Eenders” (Aanddiens) 12.06.2023 59:18
Teks: Ephesians 4:7-12 Prediker: Riekert Luies 11 Junie 2023
187. Die Liggaam van Christus (2): ”Een maar nie Eenders” (Oggenddiens) 12.06.2023 35:41
Teks: Ephesians 4:7-12 Prediker: Eloff Van Niekerk 11 Junie 2023
186. Die Liggaam van Christus (1): ”Een Liggaam” (Aanddiens) 05.06.2023 37:50
Teks: Ephesians 3:20 - 4:6 Prediker: Stephan Truter 4 Junie 2023
185. Die Liggaam van Christus (1): ”Een Liggaam” (Oggenddiens) 05.06.2023 47:57
Teks: Ephesians 3:20 - 4:6 Prediker: Johan Verster 4 Junie 2023
184. ”Jesus, Ons Hoëpriester” (Aanddiens) 29.05.2023 39:28
Teks: Hebrews 4:12-16 Prediker: Stephan Truter 28 Mei 2023
183. ”Religion against the Gospel, the Gospel against Religion” (Oggenddiens) 29.05.2023 40:09
Teks: Galatians 6:11-18 Prediker: Royden Frost 28 Mei 2023
182. Die Openbaring Van Jesus (10): ”Soos in die Hemel” (Oggenddiens/Aanddiens) 22.05.2023 45:45
Teks: Openbaring 4-5 Prediker: Johan Verster 21 Mei 2023 Hierdie preek dien as die 10de preek van die Oggenddiens reeks - "Die Openbaring van Jesus" - en die Aanddiens reeks - "Die Sewe Kerke van Openbaring".
181. Die Openbaring Van Jesus (9): ”Die Sonde van Onafhanklikheid” (Oggenddiens/Aanddiens) 15.05.2023 52:21
Teks: Openbaring 3:14-22 Prediker: Johan van Aswegen 14 Mei 2023 Hierdie preek dien as die 9de preek van die Oggenddiens reeks - "Die Openbaring van Jesus" - en die Aanddiens reeks - "Die Sewe Kerke van Openbaring".
180. Die Openbaring Van Jesus (8): ”Bekragtig deur Jesus se beloftes” (Oggenddiens/Aanddiens) 08.05.2023 43:34
Teks: Openbaring 3:7-13 Prediker: Johan Verster 7 Mei 2023 Hierdie preek dien as die 8ste preek van die Oggenddiens reeks - "Die Openbaring van Jesus" - en die Aanddiens reeks - "Die Sewe Kerke van Openbaring".
179. Die Openbaring van Jesus (7): ”Word Wakker!” (Oggenddiens/Aanddiens) 02.05.2023 45:49
Teks: Openbaring 3:1-6 Prediker: Johan van Aswegen 01 Mei 2023
178. Die Openbaring Van Jesus (6): ”Hou vas aan Jesus” (Oggenddiens/Aanddiens) 24.04.2023 39:26
Teks: Openbaring 2:18-29 Prediker: De Wet Swanepoel 23 April 2023 Hierdie preek dien as die 6de preek van die Oggenddiens reeks - "Die Openbaring van Jesus" - en die Aanddiens reeks - "Die Sewe Kerke van Openbaring".
177. Die Sewe Kerke van Openbaring (5): ”Die Indirekte Aanval van Satan” (Aanddiens) 17.04.2023 36:32
Teks: Revelation 2:12-17 Prediker: Stephan Truter 16 April 2023
176. Die Openbaring van Jesus (5): ”Standvastig teen Satan se Slinkse Strategie” (Oggenddiens) 17.04.2023 39:29
Teks: Openbaring 2:12-17 Prediker: Johan Verster 16 April 2023
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.