Ligpunt Pretoria
Ligpunt Pretoria
'n Gemeenskap van gelowiges geroep om God se lig te laat skyn. As Christene word ons identiteit gevorm, nie deur ons kultuur of begeertes nie, maar deur God en wat Hy sê waar is van ons. Vir meer inligting 🌐 Ligpunt-webtuiste Kom kuier by ons📍 Willows Country Lodge
Author
Ligpunt Pretoria
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 6, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
250. Burgerskap (1): "Hemelse Burgerskap" 19.05.2024 45:19
Teks: Fil. 3:8-4:2 Prediker: Johan van Aswegen 19 Mei 2024
249. Dieper Byeenkoms (1): "Die Drie-Eenheid" 16.05.2024 54:08
15 Mei 2024 Spreker: De Wet Swanepoel
248. Dieper (2): "Hoe Gaan ons Dieper?" 13.05.2024 49:00
Teks: Ef. 3:7–12; Kol. 2:1–7; Fil. 2:12–13 Prediker: Johan van Aswegen 12 Mei 2024
247. Dieper (1): "Hoekom Dieper?" 05.05.2024 43:54
Teks: 2 Petrus 1:3-15 Prediker: Johan van Aswegen 05 Mei 2024
246. Eksodus (8): "Prys die Here" 28.04.2024 35:04
Teks: Eksodus 15:1-21 Prediker: Eloff van Niekerk 28 April 2024
245. Eksodus (7): "Ken die Here" 21.04.2024 50:59
Teks: Eksodus 13 & 14 Prediker: Dewald Wagener 21 April 2024
244. Eksodus (6): "Verlossingsfees van die Lam" 14.04.2024 47:32
Teks: Eks. 11 & 12 (1933/53 Vertaling) Prediker: De Wet Swanepoel 14 April 2024
243. Eksodus (5): "Die Here Maak Naam vir Homself" 08.04.2024 49:33
Teks: Eksodus 7 tot 10 ('53 Vertaling) Prediker: Johan Verster 07 April 2024
242. Paas Sondag: "Christus het Opgestaan" 31.03.2024 39:45
Teks: Johannes 2:13-22 Prediker: Johan Verster 31 Maart 2024
241. Goeie Vrydag 2024: "Christus het Gesterf" 31.03.2024 34:50
Teks: Markus 14:53-72 Prediker: Dewald Wagener 29 Maart 2024
240. Eksodus (4): "Wie is die HERE?" 25.03.2024 40:29
Teks: Eksodus 5 & 6 (1953 vertaling) Prediker: Stephan Truter 24 Maart 2024
239. Eksodus (3): " 'n Groot God vir Kleingelowiges" 18.03.2024 44:33
Teks: Eksodus 4 Prediker: Johan Verster 17 Maart 2024 Weens 'n kragonderbreking kon die laaste deel van die preek nie opneem nie.
238. Eksodus (2): "Hy is..." 11.03.2024 44:27
Teks: Eksodus 2 (ESV) Prediker: Johan van Aswegen 11 Maart 2024
237. Voorwaarts 2024 (4): "Parenting the Hearts of our Children" 05.03.2024 43:19
Spreker: Ed Drew 21 Februarie 2024
236. Eksodus (1): "Waarmee is God Besig?" 03.03.2024 50:35
Teks: Eksodus 1:1-2:22 (Afr ’53) Prediker: Johan Verster 03 Maart 2024
235. Voorwaarts 2024 (3): “Limping on to Glory” 03.03.2024 37:26
Teks: John 3:32-35; 1 John 3:1-3 & Revelation 7:9-10 (ESV) Prediker: Ed Drew 24 Februarie 2024
234. Voorwaarts 2024 (2): “Friendship & Sexuality” 03.03.2024 49:38
Teks: Genesis 2:18; 1; Corinthians 6:18-20 & Revelation 21:2 (ESV) Prediker: Ed Drew 24 Februarie 2024
233. Voorwaarts 2024 (1): "Children of God" 03.03.2024 32:24
Teks: 1 John 3: 1-2 (ESV); Luke 19: 1-10 (ESV) Prediker: Ed Drew 24 Februarie 2024
232. Gegrond in God se Storie (5): "Onthou Waarvoor ons Hier is" 19.02.2024 47:36
Teks: 1 Pet. 2:9-12 Prediker: Johan Verster 18 Februarie 2024
231. Gegrond in God se Storie (4): "Onthou Waar Ons is" 12.02.2024 38:49
Teks: 1 Pet. 1:1-9, 17-19; 2:9-12 Prediker: Eloff van Niekerk 11 Februarie 2024
230. Gegrond in God se Storie (3): "Die Wonder van Sy Liefde" 05.02.2024 41:03
Teks: 1 Petrus 2: 9-12 Prediker: Johan van Aswegen 04 Februarie 2024
229. Gegrond in God se Storie (2): "Geroep om God te Ken" 29.01.2024 48:55
Teks: 1 Petrus 2:9-12; 2 Petrus 1:2-3; 2 Petrus 1:16-21 Prediker: Johan Verster 28 Januarie 2024
228. Gegrond in God se Storie (1) 22.01.2024 45:56
Teks: 1 Petrus 2:1-12 Prediker: Johan Verster 21 Januarie 2024
227. Hoop op God in 2024 (2): Psalm 43 15.01.2024 46:33
Teks: Psalm 43 Prediker: Johan van Aswegen 14 Januarie 2024
226. Hoop op God in 2024 (1): Psalm 42 08.01.2024 42:13
Teks: Psalm 42 Prediker: Eloff van Niekerk 07 Januarie 2024
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.