Ligpunt Pretoria
Ligpunt Pretoria
'n Gemeenskap van gelowiges geroep om God se lig te laat skyn. As Christene word ons identiteit gevorm, nie deur ons kultuur of begeertes nie, maar deur God en wat Hy sê waar is van ons. Vir meer inligting 🌐 Ligpunt-webtuiste Kom kuier by ons📍 Willows Country Lodge
Author
Ligpunt Pretoria
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 6, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
50. 1 Korintiërs: ”Getrouheid” (Oggenddiens) 08.06.2022 43:17
Teks: 1 Kor 4:1-21 Prediker: Eloff van Niekerk 23 Mei 2021
49. 1 Korintiërs: ”Bou versigtig op die enigste fondasie: Jesus Christus” (Oggenddiens) 08.06.2022 38:22
Teks: 1 Kor 3:9-23 Prediker: Johan van Aswegen 17 Mei 2021
48. 1 Korintiërs: ”God gee die Groei” (Oggenddiens) 08.06.2022 35:52
Teks: 1 Kor 3:1-9 Prediker: Johan van Aswegen 09 Mei 2021
47. 1 Korintiërs: ”Nie Mense wat Beter Lyk Nie, Maar Beter Is” (Oggenddiens) 08.06.2022 35:59
Teks: 1 Kor 1:18-32 Prediker: Dewald Wagener 25 April 2021
46. 1 Korintiërs: ”Een in Jesus” (Oggenddiens) 08.06.2022 33:12
Teks: 1 Kor 1: 10-17 Prediker: Eloff van Niekerk 18 April 2021
45. Nuwe Jaar 2022 (2): ”Goeie Herder, goeie jaar” (Oggenddiens) 31.05.2022 33:43
Teks: Psalm 23 Prediker: Johan Verster
44. Nuwe Jaar 2022 (1): ”Versterk jou in die Here” (Oggenddiens) 31.05.2022 36:51
Teks: 1 Samuel 30:1-31 Prediker: Dewald Wagener
43. Die Oorspronklike Kersliedere: ”Die Storie agter ons Lied” (Oggenddiens) 31.05.2022 33:56
Teks: Lukas 1:1-25 & 57-80 Prediker: Gert van der Walt
42. Die Oorspronklike Kersliedere: ”’n Kerslied vir Verdruktes” (Oggenddiens) 31.05.2022 35:02
Teks: Lukas 1:46-56 Prediker: Johan van Aswegen
41. Kerssangdiens 2021 (Oggenddiens) 31.05.2022 21:57
Prediker: Johan Verster 5 Desember 2021
40. Paasdiens 2022 (2) : ”Die Opstanding Ons Hoop” (Oggenddiens) 31.05.2022 39:43
Teks: 2 Kor. 4:8-17 Prediker: Dewald Wagener 17 April 2022
39. Voorwaarts 2022 (3): Sondag Preek ”The Ultra Marathon” 31.05.2022 44:12
Prediker: Martin Morrison
38. Voorwaarts 2022 (2): Saterdag Preek ”The Ultra Marathon” 31.05.2022 50:26
Prediker: MArtin Morrison
37. Voorwaarts 2022 (1): Filippense 2 & 3 31.05.2022 24:11
Prediker: Martin Morrison
36. Handelinge (9): 4:23-37 (Aanddiens) 17.05.2022 35:34
Prediker: Johan du Toit
35. Handelinge (8): 4:1-22 (Aanddiens) 17.05.2022 44:34
Prediker: Johan van Aswegen
34. Handelinge (7): 3:11-26 (Aanddiens) 17.05.2022 33:12
Prediker: Stephan Truter
33. Handelinge (6): 3:1-10 (Aanddiens) 17.05.2022 40:49
Prediker: Johan van Aswegen
32. Handelinge (5): 2:37-47 (Aanddiens) 17.05.2022 40:43
Prediker: Johan du Toit
31. Handelinge (4): 2:14-36 (2) (Aanddiens) 17.05.2022 44:58
Prediker: Johan van Aswegen
30. Handelinge (3): 2:14-36 (Aanddiens) 17.05.2022 34:30
Prediker: Johan van Aswegen
29. Handelinge (2): 2:1-13 (Aanddiens) 17.05.2022 47:04
Prediker: Johan van Aswegen
28. Handelinge (1): 1:1-5 (Aanddiens) 17.05.2022 40:55
Prediker: Johan van Aswegen
27. Vrae wat Weghou: ”Hoe kan ’n Goeie God Pyn en Lyding Toelaat?” (Aanddiens) 26.04.2022 45:37
Prediker: Johan van Aswegen
26. Vrae wat Weghou: ”Kan ons die Bybel Vertrou?” (Aanddiens) 26.04.2022 46:12
Prediker: Johan van Aswegen
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.