Ligpunt Pretoria
Ligpunt Pretoria
'n Gemeenskap van gelowiges geroep om God se lig te laat skyn. As Christene word ons identiteit gevorm, nie deur ons kultuur of begeertes nie, maar deur God en wat Hy sê waar is van ons. Vir meer inligting 🌐 Ligpunt-webtuiste Kom kuier by ons📍 Willows Country Lodge
Author
Ligpunt Pretoria
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 6, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
150. Psalms vir Perspektief (2): ”Perspektief op ’n Goeie Jaar” (Oggenddiens) 16.01.2023 31:50
Teks: Psalm 115 Prediker: Johan du Toit 18 Desember 2023 Ons vra omverskoning vir die oudio kwaliteit weens tegniese probleme.
149. Psalms vir Perspektief (1): ”Perspektief op ’n Moeilike Jaar” (Oggenddiens) 09.01.2023 26:27
Teks: Psalm 34 Prediker: Ruben de Koning 11 Desember 2022
148. Afsluit 2022 (Aanddiens) 09.01.2023 19:08
Teks: Verskeie uit Heb. Prediker: Johan du Toit 11 Desember 2022
147. Kerssangdiens 2022 05.12.2022 20:34
Teks: Kolossense 1:15-20 Prediker: Johan Verster 04 Desember 2022
146. Handelinge (17): ”Enéas en Tabita” (Aanddiens) 01.12.2022 30:58
Teks: Handelinge 9:31-43 Prediker: Ruben de Koning 27 November 2022
145. Handelinge (16): ”Die Bekering van Saulus” (Aanddiens) 01.12.2022 42:22
Teks: Handelinge 9:1-30 Prediker: Johan du Toit 20 November 2022
144. Handelinge (15): ”Simon die Towenaar en die Etiopiër” (Aanddiens) 01.12.2022 43:04
Teks: Handelinge 8 Prediker: Johan van Aswegen 13 November 2022
143. Spreuke: 5 Beginsels vir die Wyse Lewe (5): ”Seks en Seksualiteit” (Aanddiens) 01.12.2022 31:34
Teks: Spreuke 5 Prediker: Ruben de Koning 06 November 2022
142. Spreuke: 5 Beginsels vir die Wyse Lewe (4): ”Vriendskap” (Aanddiens) 01.12.2022 40:15
Teks: Verskeie tekste uit Spreuke Prediker: Stephan Truter 30 Oktober 2022
141. Spreuke: 5 Beginsels vir die Wyse Lewe (3): ”Luiheid en Ywerheid” (Aanddiens) 01.12.2022 40:17
Teks: Spreuke 6:6-11; 26:13-16 Prediker: Ruben de Koning 23 Oktober 2022
140. Spreuke: 5 Beginsels vir die Wyse Lewe (2): ”Money” (Aanddiens) 01.12.2022 34:02
Teks: Proverbs 11:4-7, 24-28 Prediker: Jason Devenish 16 Oktober 2022
139. Spreuke: 5 Beginsels vir die Wyse Lewe (1): ”Die Vrees van God” (Aanddiens) 01.12.2022 49:53
Teks: Spreuke 1:1-7, 9:1-18 Prediker: Johan van Aswegen 09 Oktober 2022
138. Vrae Wat Weghou 2022 (4): ”Kan Hoop en Vrede bestaan in die Gesig van Dood?” (Aanddiens) 01.12.2022 45:08
Teks: Openbaring 21:1-8 Prediker: Johan van Aswegen 18 September 2022
137. Vrae Wat Weghou 2022 (3): ”Verhinder Christenskap Diversiteit?” (Aanddiens) 01.12.2022 36:00
Teks: Openbaring 7:9-12 Prediker: Stephan Truter 11 September 2022
136. Vrae wat Weghou 2022 (2): ”Hoe vorm ons ’n sin van selfwaarde?” (Aanddiens) 01.12.2022 53:02
Teks: Romeine 5:10 Prediker: Dewald Wagener 28 Augustus 2022
135. Vrae wat Weghou 2022 (1): ”Wat is die Waarheid?” (Aanddiens) 01.12.2022 38:07
Teks: Johannes 18:33-40 Prediker: Johan van Aswegen 21 Augustus 2022
134. God se Hart vir die Hulpeloses (3): ”Die Vreemdeling in ons Midde” (Oggenddiens) 01.12.2022 44:19
Teks: Ephesians 2:11-22; Matthew 25:31-40 Prediker: Johan van Aswegen 27 November 2022
133. God se Hart vir die Hulpeloses (2): ”Weduwees” Oggenddiens 21.11.2022 38:36
Prediker: Johan Verster 20 November 2022 Die Here is ‘n God wat Sy mag gebruik om na magteloses, soos weduwees, om te sien, en dus roep Hy sy mense (wat ook magteloos was) om na weduwees om te sien.
132. God se Hart vir die Hulpeloses (1): ”Weeskinders” (Oggenddiens) 14.11.2022 39:08
Teks: Jakobus 1:19-27 Prediker: Johan Verster 13 November 2022 Ons as gelowiges behoort na weeskinders om te sien, want dit is een van die suiwerste en duidelikste vergestaltings van mense wat begryp dat hulle aangenome kinders van God is.
131. 2 Petrus (6): ”Drie Padtekens vir ’n Standvastige Geloof” (Oggenddiens) 07.11.2022 43:35
Teks: 2 Petrus 3 Prediker: Johan van Aswegen 06 November 2022
130. ”Vertroue, Getrouheid, en Geloof tydens Onsekere Tye” (Oggenddiens) 31.10.2022 36:00
Enkelpreek Teks: Daniël 1 Prediker: Ryhnhardt de Bruin 30 Oktober 2022
129. 2 Petrus (5) : ”Lewe in die Lig van Jesus se Wederkoms” (Oggenddiens) 25.10.2022 40:15
Teks: 2 Petrus 3: 1-13 Prediker: Johan Verster 23 Oktober 2022
128. 2 Petrus (4): ”Vervalsde Geloof” (Oggenddiens) 17.10.2022 40:15
Teks: 2 Petrus 2: 1-22 Prediker: Johan Verster 16 Oktober 2022
127. 2 Petrus (3): Standvastige Geloof in die Wederkoms van Christus (Oggenddiens) 11.10.2022 38:33
Teks: 2 Petrus 1: 16-21 Prediker: Dewald Wagener 09 Oktober 2022
126. 2 Petrus (2): ”Geestelike Groei” (Oggenddiens) 03.10.2022 40:18
Teks: 2 Petrus 1:3-15 Prediker: Eloff van Niekerk 02 Oktober 2022
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.