Lig en Lewe Sentrum Paarl
Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST
Afrikaans SERMON PODCAST:At Lig & Lewe Sentrum we believe that the Word of God can change your Life. The word of God is a lamp to guide our feet and a light for our path. (Ps 119:105) JOHN 8:12 Jesus spoke to the people once more and said, “I am the light of the world. If you follow me, you won’t have to walk in darkness, because you will have the light that leads to life.”As you listen with your heart, let God change the way you think so that you can know His will.
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.ligenlewe.com
Author
Lig en Lewe Sentrum Paarl
Category
Podcast website
Latest episode
Apr 27, 2025
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Wanneer die my pas 29.05.2022 1:02:20
Ons wil baie kere net doen wat ons wil doen. Ons wil nie sommer doen wat iemand anders vir ons sê om te doen wanneer dit buite ons gemak is nie. Ons wil gemaklik wees wanneer ons iets doen. Selfs wanneer die Here vir ons opdragte gee is daar mense dit sal uitvoer wanneer dit hulle pas. Iemand het eenkeer gesê; delayed obedience is disobedience. As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as...
Ons Vader se Liefde 22.05.2022 1:17:55
Past Morné van der Linde verduidelik aan ons hoe Lief God ons het as Vader. Baie mense het verkeerde prentjie van wie God is. Hulle sien Hom net as God wat raas en straf. Maar God is 'n Vader. Hy is ons Vader en Hy is baie lief vir die mens. As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak. Lig en Lewe Sentrum FNB...
Motiewe van die Hart 15.05.2022 1:07:27
Deel twee van 'n reeks - Ondersoek jouself.
Love like JESUS 08.05.2022 56:35
Moedersdag is altyd 'n spesiale dag. Op hierdie mooi en wonderlike dag is dit wonderlik om te hoor oor Jesus se liefde en dat ons ook soos HY, lief kan hê.
Ondersoek Jouself 01.05.2022 1:34:27
Ondersoek
Wat het Abram geglo? 24.04.2022 1:02:57
Die evangelie van Jesus Christus kom al vanuit die Ou Testament. Die Goeie Nuus van Jesus word ook aan Abram verkondig. As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak. Lig en Lewe Sentrum FNB Rek no: 624 682 989 24 Takkode: 250 655 REF: CHURCH ONLINE
Jesus Leef - Paasnaweek 2022 17.04.2022 1:09:47
“Fairy tales” is iets wat ons elke dag mee te doen kry. Ons het groot geword met dit en ons vertel dit vir ons kinders. Ons gebruik hierdie fabels om sekere waarhede vir ons kinders te leer op ‘n kreatiewe manier. Wie hou nou nie van ‘n goeie storie nie. Stories wat so amazing klink maar ons weet voor ons siel dat nie die waarheid is nie. Want waar in jou lewe het jy al ‘n wolf gesien wat ‘n huis...
Die Frekwensie van die kruis - Goeie Vrydag 15.04.2022 37:53
Goeie Vrydag is 'n dag van oorwinning. Deur die Kruis van Jesus het ons as mens die geleentheid om in verhouding te staan met Hom. Daar is 'n verbond tussen die mens en God deur Jesus. As jy wil saai in hierdie Bediening is jy baie welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak. Lig en Lewe Sentrum FNB Rek no: 624 682 989 24 Takkode: 250 655 REF: CHURCH ONLINE
Prepare the Nets 10.04.2022 54:30
Voorbereiding is baie belangrik. Wanneer jy besluit om te trek het jy nodig om voorbereiding te doen om die trek ‘n sukses te maak. ‘n Paar goed is belangrik, soos om die trek se vervoer te reël. Jy moet bokse kry, jy kannie net al jou goedjies in die kar gooi en trek nie. In alles wat ons doen het ons nodig om voorbereiding te doen. Niemand kan vorentoe beweeg sonder voorbereiding nie. Niks kan g...
If you Listen and Do MY Words 03.04.2022 47:11
Hoe ons hoor en wat ons hoor speel ‘n groot rol in hoe ons ons lewe gaan leef. Dit is soos om vir iemand aanwysings te gee tot by jou huis, maar as die persoon die woorde verkeerd hoor, dan gaan hulle by verkeerde huis uit kom. Die Here is besig om met ons te praat oor die nuwe paaie en riviere wat Hy vir ons in hierdie jaar wil gee. Nuwe geleenthede om in die samelewing ‘n verskil te maak, maar o...
Tyd van Belediging is verby 27.03.2022 55:59
Past Morné gaan voort met die gedagte "No more Gleaning" (video is ook beskikbaar op ons YouTube kanaal) Rut was 'n besonderse vrou. Haar lewe van beledigings het verander na 'n lewe van 'n bruid. Waar in jou geestelike lewe bevind jy jouself? As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak. Lig...
No more Gleaning - Take a stand 20.03.2022 55:43
Ons lewe word gevul met baie frustrasie en baie gebede en ons wonder soms wanneer gaan die deurbrake in ons lewe regtig plaasvind. Daar word baie gepraat en daar word baie gesê dat dit gaan kom, dit moet kom en dan is ons ook soms so heilig om te sê dis ons geloof wat nie groot genoeg is nie. Het jy al gesien hoe groot ‘n mostert saad is? Dis baie klein. En met daardie bietjie geloof sê die Here d...
Keep Moving 13.03.2022 57:52
Something New is happening. Ons sien dit, ons hoor dit, ons voel dit en ons beweeg in dit. Ek glo die Here wil hê dat ons moet groei en dat ons hierdie nuwe geleenthede moet gebruik om vorentoe te gaan en momentum te kry. Momentum bepaal hoe vinnig en hoe ver jy gaan kan beweeg. Ek wil groei. Ek wil nader aan die Here beweeg. Ek moet verantwoordelikheid neem vir my eie verhouding met die Here. Ek...
Something New - Deel 4 (Gat Grawers) 06.03.2022 49:18
Past Morné gaan verder waar Past Rudi verlede week opgehou het. Ons almal het al by 'n plek gekom waar ons wil opgee. Maar wanneer ons deurdruk en dieper gaan, sien ons die oorwinning en beleef ons God se oorvloed. Waar jy ookal is in jou lewe, maak seker dat jy deurdruk en meer as 'n oorwinnaar is. God wil jou seën, maar is ons bereid om die gate dieper te grawe. As jy wi...
Something New - Deel 3 - Preparation for Celebration 27.02.2022 55:36
Wie hou van nuwe goed? Hoe laat daardie nuwe ding jou voel? Ek is mal oor iets nuuts. die manier hoe dit lyk, ruik, voel en die ervaring wat ek daarmee het. Kom ons vat iets soos nuwe klere. Jy trek daardie nuwe kledingstuk aan en jy voel beter want jy lyk beter en die dag se ervaring is somer beter. Al jou sintuie speel 'n rol en jy hanteer jou dag anders. Dis soos daardie dae wat jy so mooi aant...
Something New - Deel 2 20.02.2022 37:10
Past Morné gaan voort met die tema vir die jaar. Ons almal het al gehoor van Seisoene waardeur ons beweeg, maar die nuwe ding wat die Here nou doen is 'n siklus. Wanneer 'n siklus begin het hy ook 'n einde en wanneer hy klaar is begin 'n hele nuwe siklus. Soos bv van graad 1-7 (laerskool) is een siklus, en dan weer van graad 8-12 (hoërskool) is die volgende siklus. Jy kannie terug gaan na di...
Something New - Vision for 2022 16.02.2022 1:11:22
Baie welkom by ons SermonPodcast! Dit is Vision Sunday en dit is my voorreg om die tema van 2022 met julle te deel en vir julle te vertel wat ek ervaar in my hart vir hierdie gemeente en almal wat hier betrokke is. Ek wil vandag vir jou sê dat ons in die tyd inbeweeg van profetiese vervulling. God se woorde oor hierdie gemeente en oor jou lewe gaan tot realiteit kom. Maar dan mo...
Die ware jy se Leefwyse - Deel 2 06.02.2022 1:22:44
Past Henry Young bedien sy uittree boodskap en sluit ook so die 2 deel reeks af van hierdie kosbare woord. Die kind van God se Leefwyse, dit is wat elkeen van ons behoort te leef. Soos Christus. In Christus. s jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak. Lig en Lewe Sentrum FNB Rek no: 624 682 989 24 Takkode: 250...
Don't Look Back 30.01.2022 53:10
Hierdie boodskap is ons inleiding vir dit wat die Here met ons wil deel by ons Vision Sunday. So luister mooi, want hierdie jaar wil God ons help om aan die beweeg te bly en ook om op die regte tempo te hardloop. Waaneer jy terug kyk verloor jy spoed. Dit is die groot reel wanneer ons ons kinders leer om te hardloop. As jy effektief wil wees in spoed en rigting moet jy vorentoe kyk. J...
Hernude Geloof 29.01.2022 46:13
Geloof speel 'n groot rol in ons lewe. Abraham kan ons 'n hele paar lesse leer omtrent geloof. Morne deel met ons een van die lesse. As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak. Lig en Lewe Sentrum FNB Rek no: 624 682 989 24 Takkode: 250 655 REF: CHURCH ONLINE
Die ware jy se Leefwyse_Deel 1 16.01.2022 49:44
Baie welkom! Ons is bly jy is hier! In die woorde van Johannes skop ons hierdie reeks af met Deel 1 van Die Ware Jy se Leefwyse. 1 JOHANNES 3:2-3 - Geliefdes, nou is ons kinders van God, en dit is nog nie geopenbaar wat ons sal wees nie; maar ons weet dat ons, as Hy verskyn, aan Hom gelyk sal wees, omdat ons Hom sal sien soos Hy is. En elkeen wat hierdie hoop op Hom het, re...
Simon Says 09.01.2022 1:03:28
Het jy al ooit Simon Says gespeel? Waar jou aksies bepaal word deur wat Simon sê jy moet doen. Wat as ons hierdie in ons geestelike lewens toepas? Kom ons kyk na wat het Simon in die Woord, Simon Petrus, gesê. Matthew 16:15 -17 (NLT): Then he [Jesus] asked them, “But who do you say I am?” Simon Peter answered, “You are the Messiah, the Son of the living God.” Je...
In Christus is die Oorwinning_Deel 2 31.12.2021 27:27
Past Henry gaan voort met die boodskap van oorwinning in Christus in ons Oujaarsdiens van 2021.
Christmas Faith - Kersdiens 2021 25.12.2021 1:00:01
Ek wil graag hierdie jaar se kers storie nog meer meer vorentoe vat en by Johannes die doper begin. Lukas skryf aan Teofilus om vir hom duidelikheid te gee oor hoe alle die gebeure met Jesus verloop het. Hy begin hierdie verhaal in vers 5 en skets vir ons ‘n pragtige prentjie van God se liefde en genade. Maar in die proses leer ons van verskeie mense se persoonlike ervarings en hoe die Here...
If You want to... 22.12.2021 1:15:32
Ons almal het al die gevoel gehad dat ons wil net doen wat ons wil doen. Soms is dit die lekkerste ding om te doen, en dit is om jou sin te kry. Of dit nou reg of verkeerd is, om jou sin te kry beteken jy het gewen. Dis nie altyd so gesonde ding nie. Om ons ons eie wil te volg kan baie gevaarlik wees. Ons leer in die Bybel dat wanneer ons die wil van God doen leef ons in oorwinning. M...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.