Lig en Lewe Sentrum Paarl
Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST
Afrikaans SERMON PODCAST:At Lig & Lewe Sentrum we believe that the Word of God can change your Life. The word of God is a lamp to guide our feet and a light for our path. (Ps 119:105) JOHN 8:12 Jesus spoke to the people once more and said, “I am the light of the world. If you follow me, you won’t have to walk in darkness, because you will have the light that leads to life.”As you listen with your heart, let God change the way you think so that you can know His will.
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.ligenlewe.com
Author
Lig en Lewe Sentrum Paarl
Category
Podcast website
Latest episode
Apr 27, 2025
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Die Atmosfeer van Genesing 27.11.2022 1:01:35
God wil genees. God se wil is dat almal genesing moet beleef. Soms is dit net nie vir nou bedoel nie. Die hoop is hierin, dat as jy nie genesing hier op aarde beleef nie, sal jy eendag in die hemel genees wees. As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak. Lig en Lewe Sentrum FNB Rek no: 624 682 989 24 Takkode: 250 65...
Die klankgolwe van God se stem 20.11.2022 1:10:09
God praat konstant met ons almal. Die vraag is of ons ore ingestel is om te luister wanneer God praat. Stel jou ore in om Sy stem te hoor deur verhouding met Hom te bou. As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak. Lig en Lewe Sentrum FNB Rek no: 624 682 989 24 Takkode: 250 655 REF: Sermon podcast
Knowing the voice of God 13.11.2022 53:59
Ons wil almal God se stem hoor. Maar om God se stem te identifiseer tussen 'n klomp ander stemme is dit nodig om God se stem te ken. Die enigste manier om God se stem beter te leer ken, is deur tyd met Hom te spandeer. As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak. Lig en Lewe Sentrum FNB Rek no: 624 682 989 24 Takkode...
Chasing Thunder - Wat sal jy doen as jy God hoor praat? 06.11.2022 53:47
Wat sal jy doen as jy God hoor praat? As kinders van God sal ons dink ons sal na God luister, maar, wanneer vrees en eie begeertes die oorhand kry, is dit 'n ander storie.
New Land 30.10.2022 1:14:32
God is giving us new land. He is extending our ground to minister in. One word from God can change you life. As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak. Lig en Lewe Sentrum FNB Rek no: 624 682 989 24 Takkode: 250 655 REF: CHURCH ONLINE
Never Give Up! 23.10.2022 1:18:37
Ons gee so maklik op. Maar die Here het vir ons geopende deure gegee wat niemand kan toe maak nie. Op dieselfde tyd maak die Here die deur toe wat niemand kan oop maak nie. Moenie opgee nie, hou vas aan die Here se beloftes.
God beplan 'n TOEKOMS vir jou 16.10.2022 54:54
Die toekoms is onbekend en meeste van ons gedagtes gaan oor hoe gaan die toekoms lyk. Ons dink oor waar ons onsself gaan bevind oor 5 jaar en ons dink oor waar ons kinders gaan wees na skool. Ons beplan nou al vir die vakansies wat ‘n mens oor droom en ons dink selfs oor hoe more gaan lyk. Die toekoms is onbekend in hoe dit gaan lyk, maar die toekoms is wel bekend by God. Die een wat die toekoms r...
Oorkom Minderwaardigheid 09.10.2022 59:07
God kan enige iemand gebruik om 'n wonderwerk te doen. Jou swakheid moenie in die pad staan van jou oorwinning nie. Minderwaardigheid kom uit vrees en God het ons nie 'n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van liefde, krag en selfbeheersing. As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak. L...
Wanneer die vyand teen homself draai 02.10.2022 1:07:47
Die vyand wil hê dat ons minderwaardig moet wees. Maar Jesus het vir ons die outoriteit gegee om die kop te wees en nie die stert nie.
Die Liggaam van Christus 25.09.2022 59:22
Die liggaam in homself kan nie funksioneer nie. Daar is sekere elemente wat nodig is om die mens ‘n lewende liggaam te maak. ‘n Liggaam wat lewe, het ‘n siel wat aktief is en ‘n gees in hom. Ons is geesmens, ons het ‘n siel en ons woon in ‘n liggaam. Ons het dit nou al baie kere gehoor. En dit is so. Ons leef verewig omdat ons geesmens is. Die vraag is net waar gaan jy die ewigheid spandeer? Jesus...
Ecclecia - Die Kerk van Jesus Christus 18.09.2022 25:46
Ons is liggaam en deel van die kerk. Ekklesia beteken "uitgeroepenes". Ons is veronderstel om anders te wees as die wêreld.
Diensbaarheid - Wat is die Punt? 11.09.2022 39:58
Diensbaarheid is 'n belangrike deel van die liggaam van Jesus. Jesus was die grootste voorbeeld van diensbaarheid.
Jesus is ons Riglyn 04.09.2022 42:52
Ons almal wil iets doen vir die Here, maar waar begin ons en hoe doen ons wat? Jesus is die riglyn wat ons moet dophou en volgens Hom alleen kan ons bou en funksioneer. Volg Jesus. Hy is ons riglyn.
Pain or GAIN 28.08.2022 1:07:11
Die Here wil ons van verloor bring na oorwinning. Die Here wil jou paaie verander in blessings. Gen 35:1-21 Luister met jou hart!
Courage to Change 21.08.2022 1:05:22
Ons almal ervaar verandering en dis soms moeilik om deur dit te beweeg. Verandering is nie altyd sleg nie. Wanneer ons dink aan groei is daar verandering op verskeie vlakke. Ons het dapperheid nodig om deur die verandering te beweeg, want wanneer ons aan die anderkant kom, sal ons sien dat alles mooi uit werk wanneer ons gehoorsaam is aan God. Wees dapper in die tyd van verandering en wees getrou...
Hoekom het Jesus soveel gesag 14.08.2022 41:06
Past Theuns Louw van die Bybelgenootskap is saam met ons en praat oor hoekom Jesus soveel gesag het. Luister met jou hart!
Gehoorsaamheid bring Oorwinning 07.08.2022 44:16
1 Samuel 15:22 But Samuel replied, “What is more pleasing to the Lord: your burnt offerings and sacrifices or your obedience to his voice? Listen! Obedience is better than sacrifice, and submission is better than offering the fat of rams. As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak. Lig en Lewe Sentrum FNB Rek no: 624 682...
Geloof is jou Hammer 31.07.2022 1:05:28
Ons almal wil deurbraak ervaar. Ons het al gesien in renovations hoe jy sekere mure afbreek en die prentjie van die hele huis verander. Die vloei is beter en in sommige kere stoot dit die waarde van die huis op. Deurbraak bring nuwe dimensie en dit gee jou die geleentheid om nuwe geleenthede te sien. Die deurbraak wat ek in my hart ervaar is die deurbraak wat oorwinning bring. Een van die vrese vo...
Loop op Water 24.07.2022 1:03:57
Ons geloop in Jesus gee vir ons die vermoë om op water te loop ten spyte van die storm waarin ons onsself bevind. Fokus. Jesus is by jou en Hy moet jou fokus punt wees. As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak. Lig en Lewe Sentrum FNB Rek no: 624 682 989 24 Takkode: 250 655 REF: CHURCH ONLINE
Gesonde Gesinslewe en Kinders 17.07.2022 41:50
Om kinders te hê is 'n voorreg van God. Daaroim is dit belangrik om hulle groot te maak in die vrese van die Here. Volgens God se Woord. Past Morné vat hierdie reeks van Gesonde Gesinslewe verder deur te fokus op die kinders in die Gesin. As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak. Lig en Lewe Sentrum FNB Rek no: 62...
Gesonde Gesinslewe en die Vrou 10.07.2022 1:17:42
Past Morné vd Linde gaan voort met die reeks - Gesonde Gesinslewe. Deel 2 van hierdie reeks word daar gesels oor die vrou in die gesin. As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak. Lig en Lewe Sentrum FNB Rek no: 624 682 989 24 Takkode: 250 655 REF: CHURCH ONLINE
Bloedverbond 03.07.2022 54:24
Die bloed van Jesus is kragtig en reinig ons van al ons sondes. Past Henry Young breek die gedagte oop van die Bloed van Jesus en die verbond wat nou tussen ons en God is. As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak. Lig en Lewe Sentrum FNB Rek no: 624 682 989 24 T...
Gesonde Gesinslewe 19.06.2022 1:14:03
Past Morné gesels met ons op Vadersdag oor die bou van 'n Gesonde Gesinslewe. Mans speel 'n groot rol in die gesin net soos die vroue en kinders. Hierdie is die eerste deel van drie in die reeks - Gesonde Gesinslewe. As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak. Lig en Lewe Sentrum FNB Rek no: 624 682 989 24 Takkode: 250 65...
Brandweerman, Polisieman en Montelier 12.06.2022 1:10:54
Past Morné verduidelik bietjie meer oor die onderwerp van die Heilige Gees. Wanneer die Heilige Gees werk kan ons op verskillende maniere reageer. Wat sê die woord daarvan? As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak. Lig en Lewe Sentrum FNB Rek no: 624 682 989 24 Takkode: 250 655 REF: CHURCH ONLINE
Lewe in die Gees 05.06.2022 1:05:41
Dis Pinkster en ons celebrate die feit dat ons elke dag saam met die Heilige Gees kan beweeg. You received the Spirit because you believed the message you heard about Christ. Daar is net een manier om die belofte van die Heilige Gees te ontvang. Dit is deur te glo in Jesus en die boodskap wat ons van Hom gehoor het. As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is da...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.