Lig en Lewe Sentrum Paarl

Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST

Religion AF ↓ 200 episodes

Afrikaans SERMON PODCAST:At Lig & Lewe Sentrum we believe that the Word of God can change your Life. The word of God is a lamp to guide our feet and a light for our path. (Ps 119:105) JOHN 8:12 Jesus spoke to the people once more and said, “I am the light of the world. If you follow me, you won’t have to walk in darkness, because you will have the light that leads to life.”As you listen with your heart, let God change the way you think so that you can know His will.

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.ligenlewe.com

Author

Lig en Lewe Sentrum Paarl

Category

Religion

Podcast website

www.ligenlewe.com

Latest episode

Apr 27, 2025

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Triomfanklike Kerk 04.06.2023

Die Kerk van Jesus is 'n kerk wat in oorwinning staan. Ons is deel van die kerk en daarom is ons Triomfanklik.

The Holy Spirit - Pinkster 2023 28.05.2023

Past Anton La Grange gesels oor die Heilige Gees en hoe die Heilige Gees in 'n verhouding met ons wil wees. Die Heilige Gees is deur die Vader gestuur sodat ons elke oomblik van elke dag saam met Hom kan wees. Die Heilige Gees is ons trooster, ons krag, ons bron van gawes en die een wat die Vrug in ons lewe voortbring.

Faculty of Miracles - Pinkster 2023 28.05.2023

Past Anton La Grange gaan verder in die reeks van Pinkster boodskappe en verduidelik hoe ons as kinders van God deel het aan die Heilige Gees en die volheid van die Heilige Gees. Ons het toegang tot alles wat God vir ons kan gee deur die verhouding wat ons het met die Heilige Gees.

Restore the Altar - Part 2 - Pinkster 2023 27.05.2023

Elia is oppad om 'n wonderwerk te sien toe hy die baalprofete uitdaag op die berg. Maar hy besef die Altar van die Here is stukkend. Voordat hy God nader om te vra vir oorwinning moes hy eers die Altar herstel. Past Anton La Grange verduidelik vir ons hoe ons kan maak om die altar van die Here in ons eie lewe te herstel. Deur Visie, Gehoor en Eenheid in plek te sit, is die begin tot 'n her...

Restore the Altar - Part 1 - Pinkster 2023 26.05.2023

Elia is oppad om 'n wonderwerk te sien toe hy die baalprofete uitdaag op die berg. Maar hy besef die Altar van die Here is stukkend. Voordat hy God nader om te vra vir oorwinning moes hy eers die Altar herstel. Past Anton La Grange verduidelik vir ons hoe ons kan maak om die altar van die Here in ons eie lewe te herstel. Deur Visie, Gehoor en Eenheid in plek te sit, is die begin tot 'n her...

Jou mure is voor My 14.05.2023

Ons almal bou mure op om onsself te beskerm, maar meeste van hierdie mure bring skeiding tussen ons en God.

Ongewone Liefde 30.04.2023

Ons gaan voort met die reeks oor die Liefde van God.

Love Changes Everything 23.04.2023

Die Liefde van God is amazing en daardie liefde wat Hy vir ons het, verander alles.

Searching - Looking for Jesus 16.04.2023

Jesus is die een wie ons nodig het in ons lewe. Sonder Jesus kan ons niks doen nie. Sonder Hom is daar geen wonderwerke nie. Soek Hom in al jou weë.

Die Skanier van ons Geloof - Paasnaweek 2023 09.04.2023

Die Opstanding van Jesus is die skanier van ons geloof. Sonder die opstanding van Jesus Christus sou ons geloof dood wees.

Living for God - Paasnaweek 2023 07.04.2023

Om te sterf beteken om eers te leef... Is jou lewe so ingestel om eerste vir God te leef voordat jy vir Hom sal sterf?

Embrace His Presence 02.04.2023

Sy teenwoordigheid is alles...

Look Up 26.03.2023

Weet jy wie jou God is? Weet jy waar jou hulp werklik vandaan kom? God is altyd daar en Hy is in beheer. Abraham leer ons iets en dit is om in geloof te reageer wanneer God praat.

Face Down 19.03.2023

Soek God se aangesig. Moenie besig wees met ander dinge nie. Ons ore hoor baie stemme en ons moet leer om ons fokus op een stem te plaas. Wat God sê is baie meer belangrik as wat ons dink en of wat ander van ons sê. Soek God en moenie bekommerd wees nie.

Desperaatheid in die Geheim 12.03.2023

Is jy desperaat vir God? Hoe ver sal jy gaan om jou desperaatheid te vul met God? Ons private lewe saam met God gaan bepaal hoe baie ons van God gaan ervaar. Hoe lyk jou verhouding met God in die geheim?

Honger vir God 05.03.2023

Ons moet Honger wees vir God. Daar moet 'n dryf in ons wees om te wil. God gaan nie jou wil oorskry nie, maar Hy wil jou uitnooi om Hom te wil dien. Daar is soveel meer in jou. Soek God en word honger vir meer van Hom.

Kom tot jou sinne 26.02.2023

Die Here is God. Daar is niemand soos Hy nie. Ons het nodig om te besef wie Hy is en waartoe Hy instaat is. Ons is in die beeld van God gemaak, nie God in ons sin nie. Word wakker en besef dat God jou roep. Besef dat God heilig is!

Against all Odds 19.02.2023

Ons het die geleentheid om deur die vyand se muus van vrees te breek. In die Storie van Dawid en Goliat leer ons 'n paar tegnieke wanneer dit kom om deur te breek wanneer niemand ander wil nie.

Uisondering 12.02.2023

Ons is uitgesonder. God het 'n plan met jou lewe en Hy het ook 'n plan met ons as gemeente. Sien wie jy is deur God se oë.

Breaking Through - Vision Sunday 2023 05.02.2023

Ons almal wil Breakthrough ervaar. Maar hoe gaan ons dit kry? Is dit God se verantwoordelikheid om dit te gee? Daar is 'n deel in ons lewe waar ons moet betrokke wees in die breakthrough. Ons moet maar die hammer optel en begin deur breek aangoed in ons lewe. Is jy reg om opofferings te maak? Is jy gereed om in gehoorsaamheid te wandel?

Oop Vensters 29.01.2023

Ons almal wil sukses beleef. Ons almal wil oorwinning ervaar. Maar staan ons in geregtigheid en gehoorsaamheid teenoor God en Sy Woord? God wil die vensters van die Hemel oor ons lewe oopmaak, maar die sleutel is God se deel. Is ons getrou in die 10de wat aan God behoort?

Neem die land in besit 22.01.2023

Ons wil baie kere die beloofteland inbeweeg sonder om die werk te doen. Ek glo die Here nooi ons uit om in boldness en courage te staan en die land in besit te neem. Daar is 'n beloofte land. die vraag is eindlik net, wat gaan ons doen om dit in besit te neem?

Die Lig vir ons Pad 15.01.2023

Ligte is belangrik om effektief te funksioneer. Hoeveel te meer die Woord van God wat 'n LIG vir ons pad is. Die Here het vir ons almal 'n paadjie uit een gesit om te stap en om hierdie pad te stap moet ons elkeen in die Woord leef. Om deur te breek tot die volgende deel van God se plan het ons die Lig van die Woord nodig.

Die Lamp vir ons Voete 08.01.2023

Die woord van God (Die Bybel) is die beste boek wat nog ooit geskryf is. 'n Boek wat oor 'n tydperk van meer as 1500 jaar geskryf is. Hierdie boek is nie net 'n geskiedkundige verhaal nie, maar 'n boek wat lewe bring en lewens verander. Het jy jou bybel lief?

Iets Nuuts - Familiediens 2022 04.12.2022

Die Here doen nuwe dinge. Elkeen van ons, groot en klein, kan deur God gebruik word. God gebruik generasies om Sy plan tot vervulling te bring. Die generasie waarin jy is kan die volgende generasie aanspoor om die plan van God vir hulle uit te leef.  As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom.   Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak. Lig en Lewe Sentrum FNB...

Listen to the Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.