Lig en Lewe Sentrum Paarl
Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST
Afrikaans SERMON PODCAST:At Lig & Lewe Sentrum we believe that the Word of God can change your Life. The word of God is a lamp to guide our feet and a light for our path. (Ps 119:105) JOHN 8:12 Jesus spoke to the people once more and said, “I am the light of the world. If you follow me, you won’t have to walk in darkness, because you will have the light that leads to life.”As you listen with your heart, let God change the way you think so that you can know His will.
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.ligenlewe.com
Author
Lig en Lewe Sentrum Paarl
Category
Podcast website
Latest episode
Apr 27, 2025
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Sewe Eienskappe van die Simeon - Anna geselskap 05.12.2021 52:34
Simeon en Anna was betrokke in die tempel en het 'n verwagting in hulle gehad om die Messias te sien. Toe Maria vir Jesus bring na die tempel om geseën te word, maak die Heilige Gees Simeon en Anna bewus van die Messias se koms. Net so moet ons ook 'n verwagting hê na die koms van Jesus. Jesus kom weer. Hy gaan ons weer kom haal. Is jy reg daarvoor? As jy wil saai in ons Aanlyn...
Celebrating Servanthood 28.11.2021 52:16
Almal van ons is deur God geskape om 'n verskil te maak in die lewe van 'n ander persoon. God het 'n plek vir jou waar jou unieke vermoëns en passies die lewens van ander kan beïnvloed. Ons glo dat jou lewe meer sinvol sal wees wanneer jy daardie doel vind, ontwikkel en vervul. Diensbaarheid is iets wat ons doen omdat ons ‘n verhouding het met God. Diensbaarheid begin altyd by God. Diensbaarheid k...
In Christus is die Oorwinning 21.11.2021 41:13
Versoekings is deel van die lewe en word ons elke dag gebombardeer daarmee. Dit is 'n konstante geveg, maar in en deur dit alles is die oorwinning ons sin in Christus. Om in oorwinning te leef begin deur om in Christus te leef. Jesus gee vir ons die oorwinning in elke situasie, soos ons Hom toelaat. As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat el...
'n Nuwe Begin 14.11.2021 49:26
Welkom! Ons is baie bly jy is hier. Kom deel saam met ons in die Woord, in 'n Nuwe Begin, gelei deur Pastoor Henry Young. As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons gebed is dat elke sent 'n siel sal aanraak. Lig en Lewe Sentrum FNB Rek no: 624 682 989 24 Takkode: 250 655 REF: CHURCH ONLINE
'n Vars Begin 07.11.2021 1:02:44
Wanneer ons van een plek na ‘n volgende beweeg is dit belangrik om soms die gewoontes wat ons aangeleer het af te skud. Kom ek gebruik ‘n voorbeeld. Ons het vir 4 jaar langs die kerk gebly. En so tydjie terug getrek na die nuwe pastorie. Ek het al ‘n paar keer die kinders by die skool gaan aflaai en wanneer ek terug ry huis toe dan draai ek in gedagte by Rose straat af met die gedagte ek gaan nou...
Bly Hoopvol 31.10.2021 42:49
In hierdie moeilike tye moet ons hoopvol bly! Hoop beteken, "om iets te begeer met vol vertroue dat dit vervul sal word. Hoe kan jy in moeilike tye hoopvol bly? Daar is goeie nuus! Hulp is beskikbaar, nie die soort waarin ons hoop vir die beste nie. Dit is een ding om te wens, en iets heel anders is om hoop te hê wat gebaseer is op die beloftes van God. As jy op God vertrou...
God will fight for you 23.10.2021 1:00:52
When you hear the blast of the trumpet, rush to wherever it is sounding. Then our God will fight for us!” God is daar vir Sy kinders. Ons gaan deur baie oorloë gaan, maar in elke oorlog is die Here saam met ons. Hy gee vir ons rus en vrede in ons gemoed. Skuif jou fokus op die Here en sien die oorwinning raak. As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. Ons geb...
The Dress Rehearsal 10.10.2021 1:04:06
Past Rudi deel vanoggend hierdie boodskap met ons omdat die Here vir hom in ‘n droom gewys het hoe ons in die laaste pylvlak is tot ons Hom gaan ontmoet. Ons is nou by die DRESS REHEARSAL. Ons is nou in daardie laaste fase waar ons seker moet maak ons is reg vir die groot dag. Is alles op sy plek? Is die vloei van die boodskap regdeur vas gemaak met almal betrokke? Luk 12:35 “Be dressed for...
GOD se STOPPLEK is altyd 'n deur na iets nuuts en iets groters! 03.10.2021 43:42
Goeidag en baie welkom! Pastoor Theuns Louw van die Bybelgenootskap bedien die Woord en vertel ons meer van die werk van die Bybelgenootskap. “Maar die wat op die Here wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuls soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie.” - Jesaja 40:31 As jy wil saai in ons Aanlyn Bediening is jy meer as welkom. &n...
Making Mistakes 26.09.2021 52:38
Ons almal maak foute. Ons word ook vasgevang in ‘n web van skuldgevoelens agv die foute wat ons maak. Wie het al skuldig gevoel oor foute wat jy gemaak het? Ja baie van ons. Hoe het dit jou laat voel? Die foute veroorsaak dat jy so bietjie terug trek en skaam staan. Die skaamte as dit verder toegelaat word in jou lewe kan depressie veroorsaak omdat die negatiewe gedagtes jou lewe vul. Jy kan vry w...
God wil jou seën 12.09.2021 1:10:29
Wanneer ons die woorde hoor, “Blessing”, “Seën”, “God voorsien”, en “vensters van die Hemele”, dan sien ons hoe God uitreik na ons en ons help om sukses te behaal. God is die een wat seën en vir ons sorg. Ek ervaar dat die Here wil in hierdie laaste tyd Sy kinders seën en ons bring op ‘n plek waar die wêreld na ons kyk en sê, “Hoe kry julle dit reg om sukses te behaal?”. Dawid is...
Neem jou Titelakte op 05.09.2021 40:11
Elia het geweier om 'nee' vir 'n antwoord te aanvaar. Hy het voort gegaan in gebed. Toe hy sien dat geloof geen bewyse het nie, het hy geweier om die verslag, "Daar is niks," te aanvaar nie. Toe daar geen wolk was nie, wou hy dit nie aanvaar nie. Hy het bly kyk. Geen bewyse of tekens, beteken nie dat die reën nie kom nie. Die dienskneg het gaan kyk en gesê: "Daar is niks". Lank n...
(God says) I Know 05.09.2021 53:11
Ons almal gaan deur probleme en situasies wat ons nie altyd die woorde voor het nie. Ons weet hoe ons voel, maar woorde ontbreek. Dis daardie tye wat ons dan by God gaan sit met ons kope op Sy skouers en in stilte die Here vir ons sê, "Ek weet". I know what you are going through. Mag jy God se liefde ervaar in al jou omstandighede. "For every Problem there is a Solution and an Op...
God sal voorsien 29.08.2021 32:11
Probleme is deel van die lewe. Ons word elke dag daarmee gekonfronteer. Wat maak ons wanneer daar 'n probleem voor ons deur staan? Past Henry deel met ons 5 punte wat ons kan help om deur elke probleem te beweeg.
Wil jy nog hê 29.08.2021 1:01:21
Ons almal wil meer hê. Meer geld, meer liefde, meer tyd, meer geleenthede. Ek wil jou wys dat daar wel‘n manier is om meer te ontvang vanaf die Here. Daar is geleenthede wat die Here vir ons gee om meer in die lewe te ontvang. Die ontvang is nie die begin nie, om meer te hê in die lewe moet daar ‘n bron wees. Die BRON is die begin. Dit is soos ‘n saadjie wat jy plant, dit ontkiem...
Het jy genoeg? 22.08.2021 1:05:59
Daar is baie praatjies oor hoe om meer te kry, meer geld, meer tyd, meer liefde, meer alles. As ek die vraag vra, “Wie wil meer hê?” dan glo ek baie sal hulle hande opsteek en sê ek soek meer. Van nature is ons baie gulsige mense. Die probleem kom hier in dat ons gewoonlik die meer negatiewe goed soek in ons lewe. Die goed wat ons menslike begeertes bevredig. Waneer is genoeg, genoeg? ...
Wees stil en weet dat ek God is 15.08.2021 51:53
Psalm 46:10 (NLT) “Be still and know that I am God!” In plaas daarvan om 'stil te wees' interpreteer die betekenis in hierdie psalm meer tot: 'ophou strewe' of 'stop om te veg', met die vyande van die kinders van God. Die volk van God moet self die opdrag interpreteer om meer te lees soos: 'onsnap daaruit', 'word wakker', 'hou op vrees' - erken wie jou God is - wees in ontsag! 'Om stil te bl...
Victory in the Court 08.08.2021 59:11
We all want to experience victory in our lives. Victory begins in the Court, though it does not stop there. It is important to seek God and to remember that the Battle belongs to the Lord. Obey God and keep on praising Him. Keep on worshiping Him. God will sort out the enemy. Have faith in God and He will show you His Power and Glory and you will look to the mountains no more. Fo...
Kersfees elke dag 01.08.2021 38:51
Kersfees oftewel Christusfees is 'n tyd wat vir die meeste van ons sinoniem is met vrede, oorwinning en liefde. Gedurende hierdie tyd vier ons die geboorte van Jesus. Sy menswording op aarde. Ons grootste geskenk Jesus Christus. Sy vrede, oorwinning en liefde is elke dag vir ons beskikbaar. Maak 'n punt daarvan om jou Grootste Geskenk, Jesus Christus, vandag en elke dag met ander...
Rus In Die Dag Van Benoudheid - Past Morne vd Linde 25.07.2021 37:12
Word bekragtig en gewapen deur die Woord vir die dag van benoudheid - vir en in moeilike tye. Vind hoop, waarheid en rus!
Sy Heerlikheid 18.07.2021 33:01
Waarom is daar so baie verdrukking? Ongeregtigheid? Dit is vrae op baie mense se lippe. Hierdie vrae is nie nuut nie. Eeue voor Christus na die aarde gekom het, het ‘n profeet genaamd Habakuk rond gekyk en dieselfde dinge gesien en ervaar. Hy het dieselfde vrae gevra. Sy vrae het hy aan God gerig. Gedurende die tyd het die verswakte fisiese toe...
Wat praat JY? _ Alles gaan OK wees_Deel 4 27.06.2021 41:21
Proverbs 15:28 (NLT) - The heart of the godly thinks carefully before speaking; the mouth of the wicked overflows with evil words. Praat is 'n belangrike deel van kommunikasie in ons lewens. Om verhoudings te bou deur woorde wat opbou of afbreek. Wat kies jy om te praat? Oor jouself? Oor ander? Met ander? Woorde van Lewe of dood? Maak jouself vol met God se Woord sodat jou hart...
Verbly jouself in die Here _ Alles Gaan OK wees_Deel 3 20.06.2021 47:19
Proverbs 17:22 (NKJV) - A merry heart does good, like medicine, But a broken spirit dries the bones. Ons almal gaan deur situasies. Ons almal klim soms geestelike of emosionele berge. Dis gewoonlik plekke van frustrasie, plekke van hartseer, plekke wat jou tot jou uiterste dryf. Die vraag is, hoe oorleef ek daardie plekke? Wat ons doen in hier...
Van wrak tot Oorwinning _ Alles gaan OK wees_Deel 2 12.06.2021 59:22
Don’t let your hearts be troubled. Trust in God, and trust also in me (John 14:1). Ons almal gaan deur situasies waar ons voel ons is op breekpunt. Ons trane sit vlak en dit voel of ons nie die anderkant gaan sien nie. Jy mag dalk vandag daar wees. Jy mag dalk vandag voel die lewe is een te veel. Ek wil jou vandag bemoedig en jou wys op een van baie verhale wat ons l...
It's not what you think_ Alles gaan OK wees_Deel 1 06.06.2021 55:23
Ons gaan vir die volgende paar weke gesels oor die onderwerp ALLES GAAN OK WEES. Ons wêreld is gevul met probleme en moeilike situasies. As ons nie versigtig is nie kan hierdie probleme ons oorweldig en ons weg trek van ons roeping. Wanneer ons die woorde hoor “Alles gaan ok wees” is dit nie altyd die woorde wat ons wil hoor nie. Indien ons egter net ons gedagtes vir ‘n oomblik kan ri...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.