Lig en Lewe Sentrum Paarl

Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST

Religion AF ↓ 200 episodes

Afrikaans SERMON PODCAST:At Lig & Lewe Sentrum we believe that the Word of God can change your Life. The word of God is a lamp to guide our feet and a light for our path. (Ps 119:105) JOHN 8:12 Jesus spoke to the people once more and said, “I am the light of the world. If you follow me, you won’t have to walk in darkness, because you will have the light that leads to life.”As you listen with your heart, let God change the way you think so that you can know His will.

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.ligenlewe.com

Author

Lig en Lewe Sentrum Paarl

Category

Religion

Podcast website

www.ligenlewe.com

Latest episode

Apr 27, 2025

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Prepare Yourself 05.05.2024

Voorbereiding is belangrik in alles wat ons doen. Wanneer ons iets bou or 'n vertrek veerf, selfs wanneer ons kos maak, is die voorbereiding seker die belangrikste deel van die bou,verf of kosmaak tyd. Voorbereidings maak die werk makliker wanneer ons daar kom. Ek glo dat God ons wil bring by 'n plek van Voorbereiding vir dit wat God wil doen. Maar hoe, en wat? Hoe kan ons onsself voorbere...

Sleutels van die Koninkryk 28.04.2024

Sleutels sluit oop en sluit toe. Daar is sleutels wat die Here vir Sy kinders gee. In hierdie boodskap breek Past Morne dit vir ons oop.

KINGDOM Generosity 21.04.2024

Past Anton La Grange praat met ons oor finansies en hoe ons daarna moet kyk deur die oë van die Koninkryk van God. In hierdie boodskap word direk gesels oor hoe ons ons geloof in aksie sit deur te kyk na ons finansies. Om te saai is 'n voorreg en 'n manier om ons harte te toets.

Strong and Courageous 14.04.2024

Ons is baie kere te kyk na ons eie vermoë, maar ons moet onthou die Here is altyd met ons. Wat beteken dit om Strong and Courageous te wees? Daar is net een manier en dit is deur die krag van die Heilige Gees. God is ons rede vir courage.

What Now? 07.04.2024

Paasnaweek is verby en ons gaan aan met die lewe. Maar ek dink die is belangrik om net so bietjie stil te staan by dit wat Jesus vir ons gedoen het. Wat moet ek nou doen? Wat is volgende?

Goeie Vrydag - Die Donkerste 3 ure op Aarde 29.03.2024

Past Morne gaan deur die woord en wys tye in die geskiedenis waar dit donker was vir die mensdom. Maar op die dag van die kruis, was dit die donkerste. Luister gerus na hierdie boodskap en weet dat agv Jesus, kan ons vandag in die LIG wandel.

Jy Is 24.03.2024

Ons is wie God sê ons is. Die vyand het dit reg gekry dat mense nie meer weet wie hulle is nie. Die enigste een wat werklik weet wie jy is, is jou Skepper.

Christ in me 17.03.2024

Past Lee-Ann Young deel met ons die woord rondom die gedagte Christ in me. Die vrug van die Gees is so belangrik in elkeen van ons se lewe. Die Bybel sê aan die vrug sal ons geken word. Watter vrug dra ons in ons elke dag lewe. In hierdie boodskap wys sy vir ons 'n paar praktiese maniere om met die regte vrug te leef.

Who I am 10.03.2024

Ons het gekyk na die gedagte, wie kan met God vergelyk. Toe het ons gekyk na die vraag wat jesus vir Sy dissipels gevra het, "Wie sê julle is Ek?" Dit is seker een van die belangrikste vra wat ons, onsself kan vra. Wie sê ons is Jesus? Uit hierdie twee gedagtes kom die vraag dan by my op, WIE IS EK? Who I am. Een van die grootste oorloë in die wêreld is die een oor identiteit. Wie is ons...

Who am I? 03.03.2024

Wie sê ons is Jesus? As Jesus vandag voor jou moet staan en vir jou vra, Wie sê jy is Ek? Wat sal jou antwoord wees.

Who can Compare 25.02.2024

Wie kan vergelyk word met God. Hy is ver groter as ons en Sy heerlikheid is oneindigend. God is God... en niemand anders nie.

Hef op julle Poorte 18.02.2024

Ps 24 is 'n Psalm waaruit ons baie kan leer. Past Morné brei so bietjie uit in hierdie boodskap oor God se grootheid.

Faith - Profetiese Konferensie (Fanie Breytonbach) 11.02.2024

Op die laaste aand vir ons Profetiese Konferensie, het Fanie en Halrika ons kom bedien. Fanie het die hele naweek opgesom met hierdie boodskap en die uitstorting van die Heilige Gees was amazing. Ons kan in geloof die berge in ons lewe skuif. Vertrou op God.

Rainmaker - Profetiese Konferensie (Past Anton La Grange) 11.02.2024

Elia het 'n woord gespreek en dit het opgehou reen. 3 jaar later het hy weer 'n woord gespreek en God het geantwoord. In hierdie boodskap verduidelik past Anton dat ons saam met God en geloof in Sy woord, ook 'n woord kan spreek om God se Woord 'n realiteit te maak.

Make a SOUND - Profetiese Konferensie 2024 (Past Anton La Grange) 10.02.2024

Alles in die lewe het 'n klank. Elke ding wat ons kan sien en nie kan sien nie werk met 'n frekwensie. God het ons na Sy beeld gemaak en daarom, net soos God, kan ons dinge praat en resultate beleef. Mag van lewe en dood lê in die tong. Wat praat jy? Is ons ingestel om God se Woord te PRAAT!

Groot Geloof - Profetiese Konferensie 2024 (Past Anton La Grange) 09.02.2024

Past Anton La Grange bedien rondom die gedagte dat ons groot geloof kan hê. Ons is deel van 'n Koninklike Koninkryk en God is in beheer. ons moet ons lewe so leef dat Geloof ons help om deur enige ding te breek. Ons geloof is in GOD!

Open DOORS - Vision Sunday 04.02.2024

Vandag gesels ons oor die Visie vir die jaar en wat God in ons lewe wil kom oop maak. Past Rudi deel sy hart oor die gedagte van geopende deure en hoe ons dit prakties kan uitleef. ASK: Praat met die Here. Vra Hom wat jy nodig het en om te vra is vry. God luister en Hy is gewillig om ons te help. SEEK: Hierdie gedagte is so belangrik, want nou gaan dit nie meer oor ons nie, dit gaan oor God. Wanne...

Open Shut Doors 28.01.2024

Deure wat toe is, is nie noodwendig deure wat gesluit is nie. Soms staan ons voor deure waar ons geloof moet gebruik om deur te gaan. Ons glo dat hierdie jaar gaan ons ook voor deure staan wat toe is, maar nie gesluit is nie.

The Open Door 21.01.2024

2024 is 'n jaar waar God geopende deure gaan gee. Daarom is dit belangrik om te weet Wie die belangrikste deur is. Alle deure wat God gaan oop maak gaan deur Jesus wees. Niks gebeur sonder Hom nie. Daarom is dit vir ons elkeen belangrik om by Jesus te begin.

Wees vol van die Heilige Gees 14.01.2024

2024 is 'n jaar waar ons God vertrou vir wonderwerke. Ons gebed is dat elkeen gevul sal wees met die Heilige Gees en dat ons in die krag wat Hy vir ons gee sal wandel sodat die Naam van die Here verheerlik sal word.

Billboards - Oujaarsaand-Boodskap 2023 (HaPpY New Year 2024) 31.12.2023

Having a lifestyle that suites your faith – be the Billboard that people need. Website: https://ligenlewe.com/Facebook: https://www.facebook.com/ligenlewesentrum/Instagram: https://www.instagram.com/ligenlewe/As jy graag wil saai in ons bediening is jy welkom om te dit te doen op een van twee maniere:1. EFTFNB Lig en Lewe SentrumRek no: 624 682 989 24Takkode: 250 655Ref: Your Name and Surname2. YO...

Kersdiens - Born with a Purpose 25.12.2023

Jesus was, is en sal altyd wees. Maar die Seun van God, al was Hy gewees voor alles, word gebore as 'n baba in Bethlehem met 'n spesifieke doel. Om die Verlosser te wees vir die wêreld, toe en nou en vir die tye wat voorlê. Net soos Jesus, is ek en jy gebore vir 'n doel. Dit moet ons mission wees hier op aarde, om uit te vind wat daardie doel is. en die enigste sleutel wat ons het is J...

Die Verlossing van die wêreld het gekom 24.12.2023

Jesus het die wêreld kom verlos van sonde. God het mens geword, Immanuel - God met ons! Jesus se geboorte was die geskenk wat ons almal brood nodig gehad het.

Speaking FAITH 17.12.2023

Ons almal praat een of ander taal. Afrikaans, Engels, Xhosa, Spaans ens. Sommige mense is gretig om nuwe tale aan te leer en die vermoë te hê om met verskillende mense te praat regoor die wêreld. Om ‘n taal te praat is baie belangrik. Dit is die primêre manier hoe ons kommunikeer. As ek vandag net ‘n klomp geluide kom maak het en niemand kon my verstaan nie, hoe sou ons God se Woord kon vat en lee...

Smaakvolle Woorde 10.12.2023

Ons sal rekenskap gee van alle ydelike woorde. Watse woorde kom by jou mond uit? Ons kan so maklik fokus op die negatiewe en ons woorde hardloop baie maklik uit ons frustrasie. Maar wat van smaakvolle woorde? Ons moet ons self leer om woorde van opbou en positiwiteit te praat. Ons woorde moet deur ander mense geniet kan word. Is jou woorde Smaakvol?

Listen to the Lig en Lewe Sentrum SERMON PODCAST podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.