Charl du Toit

Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste

Religion AB ↓ 144 episodes

Baie welkom! Hierdie is waar ons as Lewende Woord Hartenbos ons sondae dienste oplaai. As jy wil deel word van die familie, gaan besoek asseblief ons webtuiste

Author

Charl du Toit

Category

Religion

Latest episode

Jun 29, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Sondag Oggend 26 November 2023 18.01.2024

Sover Moontlik... In die maand November het ons as gemeente gefokus op "Vrede", maar is dit moontlik dat Jesus ons voorberei dat ons nie altyd in vrede met almal gaan kan leef nie. Charl gesels met ons saam hieroor.

Sondag Oggend 19 November 2023 18.01.2024

Vrede of die Swaard? Hoe moet ons as christene in vrede met mense saam leef? Is konflik 'n aanduiding van God se afwesigheid? Al hierdie vrae en nog meer word deur Charl behandel in hierdie boodskap.

5 November Brood van die Lewe 15.11.2023

Die Brood van die Lewe - Zak Scholtz Zal het met ons gesels oor die noodsaak van verhouding met Jesus hê en nie net Jesus in roep wanneer jy Hom of Sy voorsiening kort nie

Sondag Oggend 12 November Vrede in Familie wees 15.11.2023

Vrede in Familie Wees Charl gesels oor familie wees in die lig van Genesis 2 waar God die man en vrou skape. Hoe lyk familie wees? Hoe lyk gesonde huwelik? Al die vrae en nog word deur Charl beantwoord in hierdie boodskap

Sondag Oggend 15 Oktober 17.10.2023

Sondag Oggend 15 Oktober Jesus is nie net ons offer en hoofpriester nie, Hy het ook heeltemal die funksie van die Tabernakel vervang met Sy lewe en sterfte.

Sondag Oggend 8 Oktober 17.10.2023

Sondag Oggend 8 Oktober Charl het gedeel oor die feit dat Jesus ons Hoofpriester is en dat dit vir ons belangrik moet wees om daai deel van die Evangelie te verstaan. Jesus word meer waar en eg vir ons as ons die geskiedenis van ons Godsdiens verstaan.

Aandklas 3 September 2023 11.09.2023

Aandklas 3 September 2023 Hoe weet ek God bestaan Een van die vrae wat gereeld aan Christene gevra word is "hoe weet jy God bestaan?". In vanaand se Aandklas het Charl dit verduidelik deur die vra filosofies asook intellektueel te beantwoord.

Sondag 27 Augustus 2023 11.09.2023

Sondag 27 Augustus Rhema Sondag Vanoggend het Shaun Nel ons bedien in ons Rhema Sondag. Die tema was nogsteeds "Vryheid", maar Shaun het dit bespreek uit 'n getuienis oog punt.

Sondag Oggend 20 Augustus 2023 28.08.2023

Vrygekoop! Charl het bedien uit Hosea en hoe die profeteer se lewe vir ons 'n kenmerk van waarlik vrygekoop wees.

Sondag Oggend 13 Augustus 28.08.2023

Vry om te Kies 13 Augustus Charl het bedien oor die feit dat ons elke dag voor keuses staan en dat ons die krag het om keuses te maak, maar hoe vry ons werklik is in ons keuses, is eintlik oop vir debat

Sondag Oggend 6 Augustus 28.08.2023

Sondag Oggend 6 Augustus Charl het bedien oor "Die Wet wat Vrymaak". In ons lewe voel dit soms vir ons dat vrymaak iets is wat kom sonder reëls, Charl spreek juis hierdie fenomeen aan in hierdie boodskap

Sondag oggend 30 Julie 2023 31.07.2023

Sondag Oggend 30 Julie 2023 Charl het met ons gesels oor "Luister met jou oë". Jesus loop op die water na die dissipels toe in die middel van die storm. In ons storms loop Jesus na ons toe en beveel ons om nie bang te wees nie.

Sondag Oggend 23 Julie 2023 31.07.2023

Sondag Oggend 23 Julie 2023 Charl het met ons gesels oor die tema "Luister met ander ore". In Mattheus 28 beveel Jesus Sy dissipels asook vir ons om die dissipels te maak. Waar is jy tans besig om te dissipel?

Sondag Oggend 16 Julie 2023 18.07.2023

Wees Stil en Weet Charl het bedien oor hoe noodsaaklik dit vir ons as gelowiges is om stil te word en by die Here te sit. Mag jy gestig word deur hierdie boodskap

Sondag Oggend 2 Julie 2023 04.07.2023

Luister na wat die Bybel nie sê nie Charl het met ons gedeel oor die Bruilof in Kana en watse invloed dit ons lewe moet hê. Mag jy opnuut Sy vreugde hierdie week ervaar

Sondag Oggend 25 Junie 2023 29.06.2023

Rhema Sondag 25 Junie 2023 Rhema beteken "Woord" in Grieks. Ons het elke 6 weke 'n gasspreker en daai Sondae noem ons dan "Rhema Sondag". Zak Scholtz het ons op 25 Junie 2023 bedien en sy tema was "Groot, Groter, Liefste". Mag dit vir jou net so seën soos dit ons geseën het.

Sondag Oggend 18 Junie 2023 19.06.2023

Hierdie was die Vadersdag boodskap van Charl du Toit. Alhoewel dit 'n boodskap vir Pa's was, is dit regtig op toepassing van almal. Charl het met ons gedeel oor hoe ons geseënd is om ander te seën uit die lewe van Abram.

Sondag Oggend 4 Junie 2023 13.06.2023

Charl praat met ons oor die gedeelte waar Jakob met God stoei en wat dit vir ons as Christene beteken. Partykeer stoei God met ons om ons van onsself te red.

Sondag Oggend 11 Junie 2023 13.06.2023

Charl bedien vanoggend oor wat dit beteken as liefde sonde bedek. Ons as christene moet ophou sonde oorsien en dit eerder bedek

Listen to the Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.