Life Christian Foundation
LCF Inspirasie Stasie
Inspiration From Life Christian Foundation
Author
Life Christian Foundation
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 10, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Edwin en Hannah se Getuig oor Hulle Pad met Aanneming 08.06.2022 41:23
Edwin en Hannah stap al 'n baie lang pad met infertiliteit, en daarna moes hulle 'n kanker pad stap. Deur dit alles sien hulle God se hand, en hoe dit hulle 2 dogtertjies oor hulle pad gebring het. Hannah getuig dat sy dit nie anders sou wou hê nie.
21 Dag Vas en Gebed Ervaring saam met Hanro van Heerden 02.06.2022 18:53
Vandag gesels ons saam met Hanro van Heerden oor of hy gevas het, en wat sy persoonlike verwagting is van die komende Pinkster Sondag. Ons moedig die luisteraars aan om met 'n verwagting na Sondagoggend se diens te kom.
Street Salvation Deel Hulle Straatbediening Getuienisse 01.06.2022 46:48
Van die lede van die Street Salvation straatbediening, deel van die getuienisse van genesings en bekerings wat gebeur het, wanneer hulle gaan bid het vir mense op straat. Hierdie getuienisse is bewyse dat God enige iemand kan gebruik. Moenie die een misloop nie. Volg die Inspirasie Stasie ook op Instagram; LCF Inspirasie Stasie
21 Dag Vas en Gebed saam met Sharon Grant 31.05.2022 17:13
Sharon en Anna-Lize bid saam vir die vaspunte in die laaste week van die 21 Dag Vas en Gebed tydperk. Ons moedig ook almal aan om die Pinksterdiens by te woon, met 'n verwagting.
21 Dag Vas en Gebed Ervaring met Arno Kotze 26.05.2022 16:27
Vandag gesels Arno oor sy persoonlike ervaring van die 21 Dag Vas en Gebed. Arno sê dat kos nie sy grootste opoffering vir die Here is nie, luister saam.
Story of Marriage Kursus: Waaroor gaan dit, en hoekom jy in jou huwelik moet belê 25.05.2022 34:09
Ons gesels saam met Anton en Natlie oor die Story of Marriage kursus. Anton en Natlie brei bietjie uit oor wat hulle sien paartjies mee sukkel, en wat die kursus behels.
21 Dag Vas Gebed saam met Natlie Coetzee 24.05.2022 16:59
Natlie en Anna-Lize bid saam oor die vaspunte, vir 'n groter geestelike honger, vir die verlore siele en vir persoonlike uitdagings, wat almal in hierdie tyd het. Bid saam met ons!
21 Dag Vas Ervaring saam met Anton Coetzee 19.05.2022 10:00
Pastoor Anton en Anna-Lize deel bietjie van hulle persoonlike ervaring van die 21 dag vas, en bemoedig almal wat deel is om aan te hou vas!
Verslawing tot Vryheid 18.05.2022 34:00
Jenny vertel haar ongelooflike getuienis, van hoe sy in 'n oomblik vrygekom het van 24 jaar se verslawing. As die Here jou vrymaak is jy waarlik vry!
21 Dag Vas Gebed saam met Dannha Coetzee 17.05.2022 21:31
Dannha en Anna-Lize bid saam met en vir LCF vir 'n groter honger vir God, en vir 'n dieper werking van die Heilige Gees in ons elkeen se lewe. Bid saam met ons.
Weet Jy Waarna jy Luister? 11.05.2022 34:46
Hierdie week gesels Chantelle met ons oor die impak van die musiek op die kinders wat haar dansskool bywoon, en hoe sy tot die besef, van die impak van musiek en die woorde van musiek, in haar eie lewe gekom het. Lewer gerus kommentaar in die kommentaar boks.
Die Storie agter die Leeu Skildery en 'n Klein Stukkie van Zaendre se Getuienis 04.05.2022 22:19
Hierdie week vertel Zaendre vir ons bietjie van haarself en haar reis met kuns en deel so paar interessante feite oor die Leeu wat sy geskilder het. Die Leeu is te koop en kan besigtig word by www.zeandre.com
Conroy se Getuienis Deel 1 27.04.2022 31:32
Conroy deel sy getuienis met ons, van waar hy kom tot waar hy vandag is in 'n neutedop. Hy het 'n groot getuienis, wat net weereens bewys dat niemand buite God se bereik is nie. Indien jy met Conroy in kontak wil kom kan jy 072 662 0202 skakel.
Waaroor gaan die Fees van Ongesuurde Brode? 20.04.2022 29:33
Friedel gesels oor die Fees van Ongesuurde Brood, waaroor dit gaan, en hoekom ons die fees kan onderhou as Christene. Om die fees te onderhou vloei uit 'n persoonlike oortuiging, sê Friedel. Luister gerus verder.
Job Onder 'n Vergrootglass 13.04.2022 18:50
Hierdie week kyk ons bietjie dieper na die eerste hoofstukke van Job, en hoe ons dit kan deurtrek na swaarkry in ons eie lewe. Job is deur baie trauma, en het steeds aan sy geloof aan God vasgehou. Wat kan ons leer uit Job se gesindheid?
Kom ons Raak Diensbaar! 06.04.2022 31:35
Ons het hierdie week 'n sitkamer gesprek met Ockert van Schalkwyk oor diensbaarheid. Diensbaarheid is 'n weie term wat nie net diens in die kerk insluit nie. Kom raak saam met ons opgewonde oor om God te dien, uit gehoorsaamheid en vir ons Koning alleen.
Hoe om 'n Aktiewe Dissipel van Christus te Wees 30.03.2022 29:05
Vandag vertel Mandy Theron vir ons 'n getuienis van hoe sy reageer het op Heilige Gees se stem en gehoorsaam was, en hoe NET EEN gebed 'n huishouding verander het. *Intussen is Mpho uit die hospitaal ontslaan en gesond.
Die Invloed van Kuns op Ouers en Kinders 23.03.2022 32:28
Ons gesels vandag met Carine Zietsman wat al baie jare lank kunsles gee. Sy vertel ons hoe kuns verander het, en dat kuns nie net meer is wat op 'n "canvass" aangebring word nie. Ons gesels saam oor hoe ons as ouers meer bewus, en betrokke kan wees.
Gesonde Geestelike Dors 17.03.2022 35:28
Pastoor Friedel gesels verder oor Sondag wat verby is se preek tema Hidrasie. In hierdie potgooi raak ons prakties oor hoe ons ons geestelike dors moet les. Die Inspirasie Stasie is 'n "potcast" vir mede gelowiges deur mede gelowiges om mekaar te inspireer, en 'n vars perspektief op die lewe en omstandighede te gee.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.