RSG

Kortom

Arts AF ↓ 592 episodes

’n Program waarin kortverhale voorgelees word

Author

RSG

Category

Arts

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 7, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Kortom 13.08.2019

Simone Benjamin les Thomas Deacon se kortverhaal BERGMANNETJIE, uit die bundel "Deuskant die Groot Gariep".

Kortom 06.08.2019

Daneel van der Walt lees 'n kortverhaal uit die pen van J.M. Gilfillan uit haar nuwe bundel, Wanneer bloekoms dans. Dis getiteld GIRLIE.

Kortom 30.07.2019

Dean Balie lees die kortverhaal, EN LAGGERJAN LAG, uit die pen van Jan Spies uit sy bundel "Poort deur die koue".

Kortom 23.07.2019

Chris van Niekerk lees die kortverhaal, DIE BED, uit die pen van Jan Rabie.

Kortom 16.07.2019

De Klerk Oelofse lees Lloyd Zandberg se kortverhaal, PER ONGELUK.

Kortom 09.07.2019

Luister na 'n kortverhaal uit die pen van Nicole Jaekal Strauss uit haar bundel As in die mond. Dis getiteld WERP JOU OP DIE WATER. Pieter van Zyl is die voorleser.

Kortom 02.07.2019

Jy kan luister na die kortverhaal, ERFGENAAM uit die pen van E. Kotze. Dit is opgeneem in die bundel Diepsee - 'n Keur uit die verhale van E. Kotze.

Kortom 25.06.2019

Jy kan luister na 'n kortverhaal van Bibi Slippers uit die bundel Nuwe Stories, met die titel SKOON. Tinarie van Wyk Loots is die voorleser.

Kortom 18.06.2019

Jy kan luister na 'n kortverhaal uit die pen van Nanette van Rooyen uit die bundel Om te vlerk. Dis getiteld OP REIS MET 'n TOKTOKKIE.

Kortom 28.05.2019

Frieda van den Heever lees 'n kortverhaal uit die pen van Nicole Jaekel Strauss uit haar bundel, As in die mond. Dis getiteld DONKEY KONG.

Kortom 21.05.2019

Tinarie van Wyk Loots lees KUNSTENAARS, 'n kortverhaal uit die pen van Willemien Brümmer uit haar bundel, Die dag toe ek my hare losgemaak het.

Kortom 14.05.2019

Roeline Daneel lees 'n kortverhaal uit die pen van Christine Barkhuizen le Roux uit haar bundel, Wat die oog gesien het. Dis getiteld EIENAAM.

Kortom 07.05.2019

Simone Benjamin lees J.M. Gilfillan se kortverhaal, BREEKGOED, uit haar nuwe bundel, As die bloekoms dans.

Kortom 30.04.2019

Ronel Geldenhuys en Carel Nel lees twee kortverhale: BABETTE EN DIE BABELSE FEES uit die pen van Annemarie van Niekerk en VREDE TUSSEN DIE HERDERS deur Jan Spies.

Kortom 15.04.2019

Cintaine Schutte lees 'n kortverhaal uit die pen van Nicole Jaekel Strauss, getiteld KLEINOOD, uit die bundel As in die mond.

Kortom 02.04.2019

Dean Balie lees twee kortverhale van Jan Spies - ROUSIS en WJELKOM, VRINNE uit die bundel Poort deur die koue - Vertellings.

Kortom 19.03.2019

Susanne Beyers lees Jeanne Goosen se kortverhaal VOËLS, uit die bundel 'n Gelyke Kans.

Kortom 12.03.2019

Martelize Kolver lees Annelie Botes se kortverhaal OP SOEK NA 'N SKADUWEE.

Kortom 26.02.2019

Joanie Combrink lees Audrey Blignault se kortverhaal DIE WIND VAN DIE SEE AF.

Kortom 12.02.2019

Simone Benjamin lees Salvia E. Ockhuis se kortverhaal VAN OUMA NIGGIE EN VAN ENGELE uit die bundel Hartlam.

Kortom 29.01.2019

Lindie Stander lees Jeanne Goosen se kortverhale SIRKUS en KRISTALDUIWE uit haar bundel 'n Gelyke Kans.

Kortom 22.01.2019

Frieda van den Heever lees Annelie Botes se kortverhaal TROUSSEAUKIS.

Kortom 15.01.2019

Marcel van Heerden lees Abraham H. de Vries se kortverhaal SOMS OP REIS, uit die bundel, Die ding in die riete - verhale byeengebring deur Jean Lombard.

Kortom 08.01.2019

Andre Weideman lees die kortverhaal, TANGO, uit die pen van Lloyd Zandberg, uit sy bundel Per Ongeluk.

Kortom 18.12.2018

Pierre Nelson lees Nicole Jaekel Strauss se kortverhaal ONDER BY DIE BOTE BY DIE RIVIER. Dit het verskyn in die bundel, As in die mond, uitgegee deur Quillerie, 'n druknaam van NB-uitgewers.

Listen to the Kortom podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.