RSG
Kortom
’n Program waarin kortverhale voorgelees word
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Kortom 18.02.2020 16:33
Joanie Combrink lees twee kortverhale. Die eerste is Welma Odendaal se VREEMDELING, en die tweede is ONTUIS deur E. Kotze.
Kortom 11.02.2020 15:15
Charlton George lees 'n kortverhaal uit die pen van Elias P. Nel getiteld JALONTIE SE STRAFREËN.
Kortom 04.02.2020 18:43
Amor Tredoux lees twee kortverhale van Riana Scheepers, DIE MEDLEYS, INTUSSEN, HET OPGEHOU SWEM en DIE RACHELSPORSIE.
Kortom 28.01.2020 19:26
Antoinette Pienaar lees Audrey Blignault se kortverhaal, DIE PLESIERBOOM.
Kortom 21.01.2020 15:17
Dean Balie lees Nanette van Rooyen se kortverhaal, UUR VANDIE UIL.
Kortom 14.01.2020 15:09
Susanne Beyers lees Petra Müller se kortverhaal, VLERKE OOP EN VLERKE TOE.
Kortom 07.01.2020 12:16
Elanza Swart lees Dot Serfontein se kortverhaal, BOKKIE.
Kortom 31.12.2019 13:28
Johann Nel lees Abraham H. de Vries se kortverhaal, KERSSANG BY PITLAMPLIG.
Kortom 24.12.2019 19:38
Martelize Kolver lees Dot Serfontein se kortverhaal, BETHESDA.
Kortom 17.12.2019 19:38
Anrich Herbst lees 'n roerende kortverhaal uit die pen van Dolf van Niekerk, DIE TERUGKEER VAN 'N SOLDAAT.
Kortom 26.11.2019 24:36
Jana Kruger lees Annelie Botes se kortverhaal, SKRIF AAN DIE MUUR.
Kortom 19.11.2019 14:48
Cintaine Schutte lees Riana Scheepers se kortverhaal, DIE LEKKERSTE BEGRAFNIS IN JARRE.
Kortom 12.11.2019 16:15
Wessel Pretorius lees Kerneels Breytenbach se kortverhaal, RUNYONESQUE.
Kortom 05.11.2019 20:28
Johann Nel lees Dot Serfontein se kortverhaal, GRIEP.
Kortom 29.10.2019 14:53
Waldemar Schultz lees twee kortverhale van P.G. du Plessis, SAAR MET DIE BRUIN OË en GEBEENTE VAN HAAR SKOOT.
Kortom 22.10.2019 13:57
Charlton George lees P.G. du Plessis se kortverhale, SOOS EERS en SLEEPSELS, uit sy bundel, Het olifante elmboë.
Kortom 15.10.2019 21:40
Juanita Swanepoel lees Cecile Cilliers se kortverhaal, DIE HITTE VAN DIE KAROO, uit haar bundel, Die ou vrou en die priester.
Kortom 08.10.2019 25:16
Albert Maritz lees Gerhard Ferreira se kortverhale ONS MOET SPOEG OM TE SIEN HOEKOM ONS NIE KAN SIEN NIE en CHRIS SE ANGLIA. Hierdie stories is 'n beligting van die frustrasies, uitdagings en voorvalle wat hy as blinde ervaar. Dit gee vir die leser 'n insig in die alledaagse konfrontasie en uitdagings, maar ook in die komiese en humoristiese aspekte van blindwees.
Kortom 01.10.2019 23:13
Dawid Minnaar lees Hennie Aucamp se kortverhaal RUST-MIJN-ZIEL: 'N AANDGESANG.
Kortom 24.09.2019 15:54
Joanie Combrink lees Elsa Joubert se kortverhaal, MELK.
Kortom 17.09.2019 14:53
Dawid Minnaar lees Breyten Breytenbach se kortverhale, SELFMOORD 2, DIE BOENK, FACISITIESE PAMPOEN en DIE VERLOSSING VAN DIE BEELD.
Kortom 10.09.2019 18:46
Frieda van den Heever lees Nini Bennett se kortverhaal, EK IS TOG MAMMA SE LIEFSTE OU DINGETJIE.
Kortom 03.09.2019 15:29
De Klerk Oelofse lees Lloyd Zandberg se kortverhaal HANDE IN DIE HARE, uit sy bundel Per Ongeluk.
Kortom 27.08.2019 17:40
Dawid Minnaar lees Hennie Aucamp se kortverhaal MAAR WAAR IS AL DIE BLOMME NOU?
Kortom 20.08.2019 16:33
Chris van Niekerk lees Jan Rabie se kortverhaal DAKKAMER.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.