RSG
Kortom
’n Program waarin kortverhale voorgelees word
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Kortom 11.12.2018 15:03
June van Merch lees E.K.M. Dido se kortverhaal STOP DIE TEKSIE, en De Klerk Oelofse lees P.G. du Plessis se HET OLIFANTE ELMBOË?
Kortom 04.12.2018 18:07
Margot Luyt lees Ingrid Jonker se kortverhaal, 'N DAAD VAN GELOOF. En Daneel van der Walt lees Deborah Steinmair se EERSTE LIEFDE.
Kortom 27.11.2018 14:26
Marko van der Colff lees Jan Spies se kortverhaal HABAKUK MET 'N BLIK KONDENSMELK. Dit het verskyn in die bundel JAN SPIES - SPIESERYE: VERSAMELDE VERTELLINGS, uitgegee deur Tafelberg.
Kortom 20.11.2018 13:57
Cintaine Schutte lees Carla van Eck se kortverhaal, VIR DIE EERSTE KEER NET BEA. Dit het verskyn in die bundel, Nuwe Stories, uitgegee deur Human & Rousseau.
Kortom 06.11.2018 14:30
Stian Bam lees Cecile Cilliers se kortverhaal, BOONTJIES. Dit kom uit die bundel, Die ou vrou en die priester en ander verhale, uitgegee deur Tafelberg.
Kortom 23.10.2018 18:03
Ronel Geldenhuys lees Christine Barkhuizen-Le Roux se kortverhaal BOUWERK.
Kortom 16.10.2018 24:05
Luister na twee kortverhale, voorgelees deur Pieter van Zyl en Johann Nel. Pieter lees BROOS van Henning Janse van Vuuren, en Johann lees EK HET JOU GEMAAK van Jan Rabie.
Kortom 09.10.2018 14:35
Pieter van Zyl lees Lloyd Zandberg se kortverhaal, AMPER NORMAAL, voor. Dit is opgeneem in Zandberg se debuutbundel wat in 2017 uitgegee is. Hierdie versameling kortverhale bied 'n skreeusnaakse, dog deernisvolle kykie op alledaagse situasies.
Kortom 02.10.2018 12:08
Dean Balie lees Jan Spies se skreeusnaakse kortverhaal, AS JY VERSTAAN WAT EK BEDOEL, voor.
Kortom 25.09.2018 18:24
Anrich Herbst lees twee kortverhale van Dana Snyman: 'N MEISIE, VASGEVANG IN DIE DRAAIKOLK VAN HAAR VERGETE VERLEDE en ANDERKANT DIE SCRAP.
Kortom 18.09.2018 15:20
Tinarie van Wyk Loots lees Audrey Blignault se kortverhaal DIE ONBLUSBARE.
Kortom 11.09.2018 23:28
Marko van der Colff lees PG du Plessis se kortvehaal ONS MOND.
Kortom 04.09.2018 13:41
Martelize Kolver lees se Riana Scheepers se kortverhaal DIE LEKKERSTE BEGRAFNIS IN JARE.
Kortom 28.08.2018 21:38
Anna-Mart van der Merwe lees P.G. du Plessis se kortverhale WRAAK EN VERDOESELING en 'N KASSIEVERLEDE.
Kortom 21.08.2018 22:44
Piet van Zyl lees CJ Langenhoven se spookstorie DIE VROU VOOR DIE HEK.
Kortom 14.08.2018 27:03
Joanie Combrinck lees Elsa Joubert se kortverhaal DIE SENDELING SE DOOD.
Kortom 31.07.2018 25:27
Ronel Geldenhuys lees E. Kotze se kortverhaal JUFFROU VERDOES.
Kortom 26.07.2018 24:30
Pieter van Zyl lees Jaap Steyn se kortverhaal DIE DAG TOE ONS AGTERGEKOM HET DIS OORLOG.
Kortom 24.07.2018 13:13
Chris van Niekerk lees Eben Venter se kortverhaal POPPIE.
Kortom 17.07.2018 27:28
Amor Tredoux lees Hennie Aucamp se kortverhaal LIEWER NIE VANAAND NIE.
Kortom 10.07.2018 24:13
'n Spesiale gedenkstorie vir PG du Plessis. Marko van der Colff lees PG du Plessis se kortverhaal ONS MOND.
Kortom 03.07.2018 32:42
Joanie Combrinck lees Elsa Joubert se kortverhaal DOGTERS VAN AFRIKA.
Kortom 26.06.2018 20:28
Hannah Borthwick lees Willemien Brümmer se kortverhaal TOE TOORVOET STIL GEWORD HET.
Kortom 19.06.2018 22:19
Ria Smit lees Cecile Cilliers se kortverhaal DIE TROUROK.
Kortom 12.06.2018 23:48
Susanne Beyers lees Nicole Jaekel Strauss se kortverhaal KLEINOOD.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.