Heinrich Hattingh & Willem van Staden
Hier's die Ding
Ons bespreek wat "die ding" is oor verskeie aktuele onderwerpe met gaste uit diverse velde.
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.buzzsprout.com
Author
Heinrich Hattingh & Willem van Staden
Category
Podcast website
Latest episode
Sep 23, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Hier's die Ding oor Vokkies (my blah) 23.09.2026 1:39:16
Send us Fan Mail Ons gesels met Jacques en Wedrich, die dinamiese pa en seun span van Vokkies biltong, en hulle vertel ons hoe 'n grapperige stokperdjie ontaard het in een van die grootste biltongbesighede in die land.
Hier's die Ding oor Die Belly Restaurant Groep 10.09.2026 1:35:26
Send us Fan Mail Ons gesels met Neil en Anuschka oor hul restaurant groep en betree bietjie 'n nuwe veld vir Hier's die Ding. Hulle vertel ons van sjefskool, resataurant bestuur en leer ons ook 'n paar interessante goedjies wat kosmaak betref.
Hier's Die Ding oor Hunter Kennedy 27.07.2026 2:06:02
Send us Fan Mail Ons gesels met Hunter oor sy rol in die vele bands waarin hy al betrokke was met 'n spesifieke fokus op Aking, Die Heuwels Fantasties en natuurlik Fokofpolisiekar. Ons vra hom ook uit oor sy skryfproses en kry sy insae oor die huidige toestand van die Suid-Afrikaanse musiekbedryf.
Hier's Die Ding oor Basson Laubscher 15.01.2025 1:46:25
Send a text Ons gesels met Basson deur sy hele loopbaan, met spesifieke fokus op die lewe van 'n vryskut musikant, die verskil tussen musiek in Suid-Afrika en die buiteland en dan natuurlik soos altyd is daar tyd vir bietjie Zinkplaat.
Hier's Die Ding oor Jo-Ané du Plessis (née Van Dyk) 08.10.2024 1:47:39
Send a text Ons gesels met Jo-Ané oor al die uitdagings wat atlete het in Suid-Afrika, hoe dit voel om haarself te meet teen die beste in die wêreld en dan natuurlik ook daai silwer medalje.
Hier's Die Ding oor Zinkplaat se comeback 28.07.2024 1:18:55
Send a text Ons gesels met Bertie en Beer oor alle aspekte van Zinkplaat se eerste show vir byna 'n dekade.
Hier's Die Ding oor Deon Meyer 12.07.2024 1:34:10
Send a text Ons gesels met Deon oor die lang pad wat hy gestap het voordat hy 'n voltydse skrywer geraak het, die interessante plekke waar hy sukses bevind het en dan ook die fynere aspekte van sy skryfproses.
Hier's Die Ding oor Darren "Whackhead" Simpson 23.06.2024 1:33:03
Send a text Darren shares the incredible journey of how he rose to the top of the radio industry with nothing but a motorbike, a can-do attitude and his trademark sense of humour.
Hier's Die Ding oor Francois van Coke 18.02.2024 1:33:25
Send a text Ons gesels met Francois oor musiek, sy groot verskeidenheid projekte en dan natuurlik ook Fokofpolisiekar.
Hier's Die Ding oor Roal Boezaart 17.12.2023 1:22:22
Send a text Ons gesels met Roal oor Freedom of Movement, entrepreneurskap en Suid-Afrika.
Hier's Die Ding oor Laudo Liebenberg 26.11.2023 1:40:25
Send a text Ons gesels met Laudo oor sy loopbaan, musiek en dan natuurlik, Aking.
Hier's Die Ding oor Dale Steyn 15.08.2023 1:53:40
Send a text We chat to Dale about how he became a Protea, being part of one of the greatest sides of all time and all things Cricket.
Hier's Die Ding oor Beer Adriaanse 16.07.2023 2:33:20
Send a text Ons gesels met Beer oor musiek, die kunste en dan natuurlik Zinkplaat.
Hier's Die Ding oor Brendon Fourie 09.07.2023 2:04:53
Send a text Ons gesels met Brennas oor sy werk by Stellenbosch FC, die PSL en die toekoms van Suid-Afrikaanse sokker.
Hier's Die Ding oor Carli van Wyk 02.07.2023 1:34:24
Send a text Ons gesels met Carli oor wat dit beteken om 'n loopbaan te hê in politiek, die uitdagings wat daarmee gepaard gaan sowel as die toekoms van ons land.
Hier's Die Ding oor Neethling Fouché: Deel 2 22.06.2023 1:04:19
Send a text Ons gesels met Neethling oor alles rugby en ander interessante dinge wat daarmee gepaard gaan.
Hier's Die Ding oor Neethling Fouché: Deel 1 18.06.2023 1:14:31
Send a text Ons gesels met Neethling oor alles rugby en ander interessante dinge wat daarmee gepaard gaan.
Hier's Die Ding oor Ané van Zyl 04.06.2023 1:34:42
Send a text Ons gesels met Ané oor die media en hoe dit is om 'n joernalis te wees in vandag se tye.
Hier's Die Ding oor Willim Welsyn 21.05.2023 2:04:35
Send a text Ons gesels met Willim oor musiek, joernalistiek, podcasting en die lewe.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.