fr

Heinrich Hattingh & Willem van Staden

Hier's die Ding

Ons bespreek wat "die ding" is oor verskeie aktuele onderwerpe met gaste uit diverse velde.

N'hésitez pas à visiter le site du podcast et à soutenir son créateur : www.buzzsprout.com

Auteur

Heinrich Hattingh & Willem van Staden

Catégorie

Society

Site du podcast

www.buzzsprout.com

Dernier épisode

23 sept. 2026

Où écouter ?

Les podcasts dans l'appli Replaio Radio Bientôt disponible

Les podcasts arrivent très bientôt dans l'appli. Installe-la dès maintenant et découvre en avant-première une toute nouvelle façon de vivre les podcasts

Télécharger sur Google Play Installe-la gratuitement Android près de 10 M de téléchargements · note de 4,8 iOS bientôt

Épisodes

Hier's die Ding oor Vokkies (my blah) 23.09.2026

Send us Fan Mail Ons gesels met Jacques en Wedrich, die dinamiese pa en seun span van Vokkies biltong, en hulle vertel ons hoe 'n grapperige stokperdjie ontaard het in een van die grootste biltongbesighede in die land.

Hier's die Ding oor Die Belly Restaurant Groep 10.09.2026

Send us Fan Mail Ons gesels met Neil en Anuschka oor hul restaurant groep en betree bietjie 'n nuwe veld vir Hier's die Ding. Hulle vertel ons van sjefskool, resataurant bestuur en leer ons ook 'n paar interessante goedjies wat kosmaak betref.

Hier's Die Ding oor Hunter Kennedy 27.07.2026

Send us Fan Mail Ons gesels met Hunter oor sy rol in die vele bands waarin hy al betrokke was met 'n spesifieke fokus op Aking, Die Heuwels Fantasties en natuurlik Fokofpolisiekar. Ons vra hom ook uit oor sy skryfproses en kry sy insae oor die huidige toestand van die Suid-Afrikaanse musiekbedryf.

Hier's Die Ding oor Basson Laubscher 15.01.2025

Send a text Ons gesels met Basson deur sy hele loopbaan, met spesifieke fokus op die lewe van 'n vryskut musikant, die verskil tussen musiek in Suid-Afrika en die buiteland en dan natuurlik soos altyd is daar tyd vir bietjie Zinkplaat.

Hier's Die Ding oor Jo-Ané du Plessis (née Van Dyk) 08.10.2024

Send a text Ons gesels met Jo-Ané oor al die uitdagings wat atlete het in Suid-Afrika, hoe dit voel om haarself te meet teen die beste in die wêreld en dan natuurlik ook daai silwer medalje.

Hier's Die Ding oor Zinkplaat se comeback 28.07.2024

Send a text Ons gesels met Bertie en Beer oor alle aspekte van Zinkplaat se eerste show vir byna 'n dekade.

Hier's Die Ding oor Deon Meyer 12.07.2024

Send a text Ons gesels met Deon oor die lang pad wat hy gestap het voordat hy 'n voltydse skrywer geraak het, die interessante plekke waar hy sukses bevind het en dan ook die fynere aspekte van sy skryfproses.

Hier's Die Ding oor Darren "Whackhead" Simpson 23.06.2024

Send a text Darren shares the incredible journey of how he rose to the top of the radio industry with nothing but a motorbike, a can-do attitude and his trademark sense of humour.

Hier's Die Ding oor Francois van Coke 18.02.2024

Send a text Ons gesels met Francois oor musiek, sy groot verskeidenheid projekte en dan natuurlik ook Fokofpolisiekar.

Hier's Die Ding oor Roal Boezaart 17.12.2023

Send a text Ons gesels met Roal oor Freedom of Movement, entrepreneurskap en Suid-Afrika.

Hier's Die Ding oor Laudo Liebenberg 26.11.2023

Send a text Ons gesels met Laudo oor sy loopbaan, musiek en dan natuurlik, Aking.

Hier's Die Ding oor Dale Steyn 15.08.2023

Send a text We chat to Dale about how he became a Protea, being part of one of the greatest sides of all time and all things Cricket.

Hier's Die Ding oor Beer Adriaanse 16.07.2023

Send a text Ons gesels met Beer oor musiek, die kunste en dan natuurlik Zinkplaat.

Hier's Die Ding oor Brendon Fourie 09.07.2023

Send a text Ons gesels met Brennas oor sy werk by Stellenbosch FC, die PSL en die toekoms van Suid-Afrikaanse sokker.

Hier's Die Ding oor Carli van Wyk 02.07.2023

Send a text Ons gesels met Carli oor wat dit beteken om 'n loopbaan te hê in politiek, die uitdagings wat daarmee gepaard gaan sowel as die toekoms van ons land.

Hier's Die Ding oor Neethling Fouché: Deel 2 22.06.2023

Send a text Ons gesels met Neethling oor alles rugby en ander interessante dinge wat daarmee gepaard gaan.

Hier's Die Ding oor Neethling Fouché: Deel 1 18.06.2023

Send a text Ons gesels met Neethling oor alles rugby en ander interessante dinge wat daarmee gepaard gaan.

Hier's Die Ding oor Ané van Zyl 04.06.2023

Send a text Ons gesels met Ané oor die media en hoe dit is om 'n joernalis te wees in vandag se tye.

Hier's Die Ding oor Willim Welsyn 21.05.2023

Send a text Ons gesels met Willim oor musiek, joernalistiek, podcasting en die lewe.

Écoute le podcast Hier's die Ding sur Replaio

La radio et les podcasts dans une seule appli - gratuite, sans inscription. Installe-la dès aujourd'hui et ne rate pas le lancement

Télécharger sur Google Play

Replaio n'est pas éditeur de podcasts ; les noms des émissions, les visuels et l'audio appartiennent à leurs auteurs et sont diffusés via des flux RSS publics