GROOTfm 90.5
GROOTfm 90.5
GROOTfm 90.5 is op ‘n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer en te impakteer met “vermaak wat verskil maak” anders kan ons die lekker liedjies en grootste treffers van alle tye maar op ‘n CD in die kar luister en die nuus van die dag op die internet lees! Ons vier en geniet alles wat goed en reg is, maar aanvaar ook die verantwoordelikheid vir die dinge wat ons nog wil sien verander! Ons kleur die klankgolwe in met hoop en woorde van lewe, maar lééf ook GROOT in die klein en die onbenullige om ‘n blywende voetspoor in ons gemeenskap te laat. Luister na ons op 90.5fm in Pretoria of op D...
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.grootfm.co.za
Author
GROOTfm 90.5
Category
Podcast website
Latest episode
Oct 15, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Route326: Lizelle Lötter van Faces toets ons emosies 26.08.2026 26:26
Lizelle Lötter van Faces toets ons emosies.
Conbad 26.08.2026 21:11
Conbad (Conrad Rudolph) kuier met sy kitaar op #MIRRAG om te gesels oor nuwe musiek!! Hy gesels meer oor sy enkelsnit “Ever Young” en die storie agter hoe hy pen op papier sit.
5-uur Klub Inspirasie - Woensdag 26 Augustus 2026 26.08.2026 4:35
Charonike bring jou oggend inspirasie met Josh Wilson - How loved you are
#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 26 Augustus 26.08.2026 3:05
Inspirasie deur Reinhardt Smit vanoggend
Route326: Stella de Kock van TELL oor Orgaanskenking Bewustheidsmaand 25.08.2026 14:39
Stella de Kock van TELL oor Orgaanskenking Bewustheidsmaand.
Route326: One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - Precious Wilson and Sky Train se 'Cry To Me' 25.08.2026 1:19
One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - Precious Wilson and Sky Train se 'Cry To Me'.
John Jones - C12 25.08.2026 27:04
John Jones kom vertel meer oor C12 en die C12 konferensie wat in September 2026 plaasvind. Hy leer ons oor hoe jy jou besigheid in 'n bediening kan verander
Sarina gesels vrouegesondheid 25.08.2026 8:21
Sarina gesels met Neliana Horn, Nasionale Kommersiële Bestuurder by Ethica oor Perimenopause en Menopause. Sy vertel hoe Sérélys MENO vroue help om die simptome van Perimenopause en Menopause, op ‘n nie-hormonale manier te behandel.
ABC van Ouerskap: O - Oudiologie 25.08.2026 7:01
Ons kinders se gehoor speel ’n baie groter rol in hul ontwikkeling as wat ons soms besef. Van die eerste geluidjies en woorde tot taalontwikkeling en leer – goeie gehoor is ’n belangrike bousteen. Vandag gesels ons met oudioloog Izelle Neethling van Izelle Neethling Oudioloë oor kinders se gehoor en waarna ouers moet oplet.
#OntbytMetDoepieEnNina - Huispraatjies met BetterBond 25.08.2026 4:30
Ons gesels met Josef du Plessis, Huislening Konsultant by BetterBond oor hoe help BetterBond mense wat ’n tweede kans nodig het?
5-uur Klub Inspirasie - Dinsdag 25 Augustus 2026 25.08.2026 4:50
Charonike bring jou oggend inspirasie met Danny Gokey - Jesus over Everything
#OntbytMetDoepieEnNina - Liezel van Intiem (Huweliksmaand) 25.08.2026 11:57
Huweliksmaand is oppad die eerste week in September en net voor die lente aanbreek het Liezel van intiem bietjie kom wysheid deel.
#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 25 Augustus 25.08.2026 2:33
Inspirasie deur Nina vanoggend
#WeeksdaeVibesMetVenita - Ruan Wessels | 24 Augustus 24.08.2026 24:00
Weeksdae Vibes met Venita het met Ruan Wessels gesels en ’n bietjie dieper gedelf in die mens agter al die karakters. Ruan vertel vir Venita waar sy liefde vir films en toneelspel begin het, hoe hy homself in elke karakter inleef en wat dit verg om ’n karakter werklik geloofwaardig te maak. Hy deel ook meer oor sy liefde vir poësie en die gedigte wat hy skryf, én vertel ons in watter films en sepi...
Route326: Christof van der Berg - In Verwondering 24.08.2026 28:50
Christof van der Berg - In Verwondering.
Route326: Mode Moment met Simon Rademan - Oorgroot klere 24.08.2026 4:02
Mode Moment met Simon Rademan - Oorgroot klere.
Maandag motivering - Bid sonder ophou 24.08.2026 4:03
1 TESSALONISENSE 5:17-18 AFR53 (Afrikaans 1933/1953) Bid sonder ophou. Wees in alles dankbaar, want dit is die wil van God in Christus Jesus oor julle.
5-uur Klub Inspirasie - Maandag 24 Augustus 2026 24.08.2026 4:27
Charonike bring jou oggend inspirasie met Aaron Williams - Revive us
#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie -24 Augustus 24.08.2026 2:16
Inspirasie deur Teodor van der spuy
Emosioneel volwasse leierskap: Anja van Beek 21.08.2026 14:12
'n Leier se emosionele volwassenheid beïnvloed veel meer as net die atmosfeer in die kantoor – dit bepaal hoe veilig mense voel, hoe konflikte hanteer word en selfs hoe produktief 'n span is. Sarina gesels met leierskaps- en HR-kenner Anja van Beek oor hoekom emosionele volwassenheid een van die belangrikste, maar dikwels mees onderskatte, leierskapsvaardighede in die moderne werkplek is.
Snoete-goete: Community Pets 10.07.2026 6:27
Elke troeteldiereienaar se grootste vrees is dat hul hond of kat eendag verdwyn. Gelukkig maak tegnologie dit al makliker om verlore troeteldiere weer met hul gesinne te herenig. Community Pets is 'n Suid-Afrikaanse toepassing wat gemeenskappe, veeartse, diereskuilings en troeteldiereienaars saambring om verlore en rondlopende diere vinniger op te spoor en veilig huis toe te bring. Vandag gesels o...
#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 10 Julie 10.07.2026 5:50
Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot stories oor menslike belange, finansies, politiek tot plaaslike en internasionale sterre. Hul passie vir radio en hul lu...
#ALT-Fokus met Venita - Lowell | 9 Julie 09.07.2026 26:18
Venita gesels met Lowell (Grant Garcia) in sy heel eerste Suid-Afrikaanse onderhoud! Hy vertek oor sy reis as akteur, filmmaker en musikant, die storie agter sy debuut-enkelsnit "July", én sy eerste EP, "Learning To Drive."
ATKV Applous: Lesedi Primary School dring deur na finaal 09.07.2026 5:14
Die Lesedi Primary School-koor van Soshanguve het vir die tweede jaar agtereenvolgens deurgedring na die ATKV Applous-koorkompetisie se nasionale eindronde in Kaapstad. Vir hierdie leerders is dit 'n ongelooflike prestasie, maar hulle het steeds finansiële ondersteuning nodig om hul droom te verwesenlik. Vandag gesels ons met die koor se dirigent, Zoliswa Zikalala, oor hierdie inspirerende reis.
VERSKILMAKERS: Kairos Torch 09.07.2026 7:07
Baie mense dink gevangenisbediening gaan net oor 'n enkele besoek of boodskap van hoop, maar organisasies soos Kairos Prison Ministry stap vir maande lank 'n pad saam met jongmense wat in aanhouding is. Deur mentorskap, geloofsontwikkeling en praktiese ondersteuning help hulle hierdie jongmense om nuwe hoop, doelgerigtheid en 'n tweede kans in die lewe te vind. Ons gesels vandag met Vanessa Blunde...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.