GROOTfm 90.5

GROOTfm 90.5

GROOTfm 90.5 is op ‘n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer en te impakteer met “vermaak wat verskil maak” anders kan ons die lekker liedjies en grootste treffers van alle tye maar op ‘n CD in die kar luister en die nuus van die dag op die internet lees! Ons vier en geniet alles wat goed en reg is, maar aanvaar ook die verantwoordelikheid vir die dinge wat ons nog wil sien verander! Ons kleur die klankgolwe in met hoop en woorde van lewe, maar lééf ook GROOT in die klein en die onbenullige om ‘n blywende voetspoor in ons gemeenskap te laat. Luister na ons op 90.5fm in Pretoria of op D...

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.grootfm.co.za

Author

GROOTfm 90.5

Category

Uncategorized

Podcast website

www.grootfm.co.za

Latest episode

Oct 15, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 9 Julie 09.07.2026

Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot stories oor menslike belange, finansies, politiek tot plaaslike en internasionale sterre. Hul passie vir radio en hul lu...

#GROOTtrauma | 8 Julie  08.07.2026

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter stelling oor dors is korrek? >Wêreld Misofonie Dag (9 Julie 2026) >Nuwe longe... maar toe volg kanker >Gewigsverliesmedikasie en beendigtheid: Is daar rede tot kommer? >Dr Jaco se wenk vir die week

#WeeksdaeVibesMetVenita - Adam Boyd | 8 Julie  08.07.2026

Venita gesels ons met die Suid-Afrikaansgebore sanger en liedjieskrywer Adam Boyd oor sy aangrypende nuwe enkelsnit, "Hallelujah". Nou woonagtig in die Verenigde Koninkryk, deel Adam die persoonlike verhaal agter die lied – 'n viering van herinneringe, liefde en die blywende nalatenskap van die mense wat ons gevorm het.

Route326: Jan Braai vir Erfenis se nuutste seisoen op kykNET 08.07.2026

Jan Braai vir Erfenis se nuutste seisoen op kykNET.

#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 8 Julie 08.07.2026

Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot stories oor menslike belange, finansies, politiek tot plaaslike en internasionale sterre. Hul passie vir radio en hul lu...

Route326: Zoé oor 'My Hede' 07.07.2026

Zoé oor 'My Hede'.

Route326: One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - The Brat se 'Chalk Dust (The Umpire Strikes Back)' 07.07.2026

One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - The Brat se 'Chalk Dust (The Umpire Strikes Back)'.

ABC van Ouerskap - H: Huwelik 07.07.2026

Ins ons ABC van Ouerskap-reeks kyk ons na H vir Huwelik. Sarina gesels met Danica Freimond, ’n geregistreerde maatskaplike werker en haar man, Sean oor die belangrike rol wat ’n gesonde huwelik speel in die vorming van ’n gesonde gesin en hoe om intensioneel tyd te maak vir die huwelik.

#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 7 Julie 07.07.2026

Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot stories oor menslike belange, finansies, politiek tot plaaslike en internasionale sterre. Hul passie vir radio en hul lu...

#OntbytMetDoepieEnNina - Demi Lee Moore 07.07.2026

Demi gesels met ons oor “Daai Gevoel” wat ’n energieke, opbouende liefdesliedjie is wat deur die geliefde en ontslape liedjieskrywer Johan Oberholzer geskryf is. Dié liedjie dra besondere betekenis vir Demi Lee, wat jare lank met Johan bevriend was. Hy was ook die skrywer van haar deurbraakwenliedjie, “Mis Eet Slaap Herhaal”, waarmee sy die eerste seisoen van Die Kontrak gewen het.

#OntbytMetDoepieEnNina - Huispraatjies met BetterBond 07.07.2026

Ons gesels vandag op Huispraatjies met Colin Strumpher, Betterbond Verkoopsbestuurder en Verband-konsultant oor hoeveel Suid-Afrikaners huur terwyl hulle reeds vir 'n huislening kan kwalifiseer.

#OntbytMetDoepieEnNina - Is jy okay? (Met Arette Burger) 07.07.2026

Arette Burger het by ons kom gesels oor dit wat jy as ouer oordra aan jou kind....

#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 7 Julie 07.07.2026

Inspirasie deur Nina vandag.

Route326: Emma van Heyn oor haar rol as Dr Katryn Conradie in Binnelanders 06.07.2026

Emma van Heyn oor haar rol as Dr Katryn Conradie in Binnelanders.

Route326: Mode Moment met Simon Rademan - Bykomstighede 06.07.2026

Mode Moment met Simon Rademan - Bykomstighede.

Toksiese verhoudings: Louis Venter 06.07.2026

Hoe weet jy wanneer 'n verhouding net deur 'n moeilike tyd gaan, en wanneer dit eintlik toksies geword het? Of dit nou 'n liefdesverhouding, vriendskap of selfs 'n werksverhouding is, toksiese dinamika kan 'n groot impak op ons emosionele welstand hê. Vandag gesels ons met verhoudingsterapeut Louis Venter van CouplesHelp oor die rooi vlae waarna ons moet oplet, hoe gesonde grense lyk, en wat 'n me...

#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 6 Julie 06.07.2026

Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot stories oor menslike belange, finansies, politiek tot plaaslike en internasionale sterre. Hul passie vir radio en hul lu...

#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 6 Julie 06.07.2026

Inspirasie deur Teodor van der Spuy

Route326: Ruhan du Toit en sy Band is terug by die Fairtree Atterbury Teater 03.07.2026

Ruhan du Toit en sy Band is terug by die Fairtree Atterbury Teater.

Nicholis Louw en Pieter Pruis 03.07.2026

Nicholis Louw en Pieter Pruis neem die Mirrag met Annelie ateljee oor! Hulle gesels oor hulle nuwe liedjie "Feit soos 'n koei" en is sommer net lekker laf so op 'n Vrydag middag.

Snoete-goete: Be Wise Sterilise 03.07.2026

Elke jaar beland duisende ongewenste honde en katte in dierewelsynsorganisasies, en baie kry ongelukkig nooit 'n permanente tuiste nie. Een van die doeltreffendste maniere om diereleed te voorkom en oorbevolking te beperk, is sterilisasie. Dit hou nie net voordele vir die dier se gesondheid in nie, maar dra ook by tot 'n beter lewe vir troeteldiere én die gemeenskap. Om meer hieroor te gesels, slu...

#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 3 Julie 03.07.2026

Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot stories oor menslike belange, finansies, politiek tot plaaslike en internasionale sterre. Hul passie vir radio en hul lu...

#OntbytMetDoepieEnNina - Gerhard Steyn 03.07.2026

Gerhard Steyn is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Vra Net Vir Jou” – ’n opregte liefdesliedjie wat geïnspireer is deur sy eie liefdesverhaal met sy vrou. Met dié kontemporêre vrystelling deel hy ’n persoonlike hoofstuk uit sy lewe en herinner luisteraars daaraan dat ware liefde soms op die mees onverwagse manier sy pad na jou vind.

#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 3 Julie 03.07.2026

Inspirasie deur Janine Fourie

#ALT-Fokus - Rudi Kleingeld | 2 Julie 02.07.2026

Rudi Kleineld het kom draai by #ALT-Fokus met Venita om meer te vertel van sy nuwe enkelsnit ‘Polariteit’. Hy deel ook meer van wat hy met sy musiek wil bereik… én hoekom hy sy koffie swart drink!

Listen to the GROOTfm 90.5 podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.