GROOTfm 90.5
GROOTfm 90.5
GROOTfm 90.5 is op ‘n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer en te impakteer met “vermaak wat verskil maak” anders kan ons die lekker liedjies en grootste treffers van alle tye maar op ‘n CD in die kar luister en die nuus van die dag op die internet lees! Ons vier en geniet alles wat goed en reg is, maar aanvaar ook die verantwoordelikheid vir die dinge wat ons nog wil sien verander! Ons kleur die klankgolwe in met hoop en woorde van lewe, maar lééf ook GROOT in die klein en die onbenullige om ‘n blywende voetspoor in ons gemeenskap te laat. Luister na ons op 90.5fm in Pretoria of op D...
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.grootfm.co.za
Author
GROOTfm 90.5
Category
Podcast website
Latest episode
Oct 14, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
5-uur Klub Inspirasie - Vrydag 4 September 2026 04.09.2026 4:43
Charonike bring jou oggend inspirasie met Brandon Lake - How good God is
#OntbytMetDoepieEnNina - Janie Bay enkelsnit saam Hunter Kennedy 04.09.2026 21:46
Janie Bay het kom kuier oor haar nuutste enkelsnit en het ons asems weggeslaan met n akoestiese weergawe van Tina Turner
#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 4 September 04.09.2026 2:28
Inspirasie deur Janine Fourie
#ALT-Fokus - Shortstraw | 3 September 03.09.2026 28:35
Shortstraw is hierdie week se #HOOF-fokus en Venita gesels met die manne oor hulle nuutste EP, Everything In Between. Sy leer meer oor die beginjare van die band en wat hulle al vir die afgelope 17 jaar suksesvol in die musiekbedryf hou.
Wêreld Mondhigiënemaand - Brussouw Holistic Health Solutions 03.09.2026 17:21
September is Wêreld Mondhigiënemaand – 'n goeie herinnering dat 'n gesonde mond oor veel meer as net 'n mooi glimlag gaan. Goeie mondhigiëne kan jou algemene gesondheid beïnvloed en help om tand- en tandvleissiektes te voorkom. Sarina gesels met Marguerite Brussow van Brussouw Holistic Health Solutions oor eenvoudige gewoontes wat 'n groot verskil kan maak.
#OntbytMetDoepieEnNina - Snotkop nuwe enkelsnit 03.09.2026 14:09
Vars van die Multi-Platinum-sukses van hul treffer "Boerepompie", is Snotkop en Ricus Nel terug met nóg 'n groter samewerking wat Suid-Afrikaners regoor die land gaan vermaak. Hul splinternuwe enkelsnit, "Koelboks Koning", word vergesel deur 'n skreeusnaakse musiekvideo wat beloof om onmiddellik 'n gunsteling onder aanhangers te word.
5-uur Klub Inspirasie - Donderdag 3 September 2026 03.09.2026 5:33
Charonike bring jou oggend inspirasie met Andre Ripp - Breakdown
#OntbytMetDoepieEnNina - Kultuur in die werksplek Deel 1 03.09.2026 8:36
Ons gesels met Marno Boshoff en sy span wat verantwoordelik is vir die Kultuur by King Price oor wat ons kan doen om ons werksplek kultuur te verander.
#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie -3 September 03.09.2026 3:54
Inspirasie deur Doepie
#GROOTtrauma | 2 September 02.09.2026 43:53
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Hoe raak mens ontslae van vervalde of ongebruikte medisyne? >Hoekom sien ons skielik soveel kinder-siektes in Pretoria? >Dr Pierre Nel gesels oor die veld van onkologie en Oscar Chelusky se nuwe kanker behandeling >Dr Jaco se wenk vir die week
#WeeksdaeVibesMetVenita - Preston Pablo | 2 September 02.09.2026 35:26
Al die pad van Kanada af! Preston Pablo gesels met Venita oor sy musiekloopbaan en die nuwe musiek wat hy in 2026 vrygestel het. Hy leer Venita sommer ook ’n ding of twee oor hoe om die Kanadese winters te oorleef, terwyl sy intussen haar khaki en vellies-pakkie regmaak vir wanneer hy uiteindelik sy eerste SA-vertonings kom doen.
Route326: Neil Robinson CEO of The Pedal Power Association on stronger road safety 02.09.2026 10:00
Neil Robinson CEO of The Pedal Power Association on stronger road safety.
GROOT oepsie: Wild vir vandag 02.09.2026 0:29
Wild vir vandag. GROOTfm90.5
Boomplantmaand - Prof Braam van Wyk 02.09.2026 18:49
Prof Braam van Wyk het sy lewe aan die Suid-Afrikaanse flora gewy. Met September as Boomplantmaand gesels ons vandag met prof Braam oor sy navorsing, sy liefde vir plante en die nalatenskap wat hy besig is om vir toekomstige geslagte te skep.
5-uur Klub Inspirasie - Woensdag 2 September 2026 02.09.2026 5:33
Charonike bring jou oggend inspirasie met Jason Gray ft Sanctus Real - Land of the living
#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 2 September 02.09.2026 2:26
Inspirasie deur Reinhardt Smit
Route326: Nicole Strauss from SANSA on the design of a space mascot 01.09.2026 7:51
Nicole Strauss from SANSA on the design of a space mascot.
Route326: One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - Stephanie Mills se 'Never Knew Love Like This Before' 01.09.2026 1:06
One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - Stephanie Mills se 'Never Knew Love Like This Before'.
Sarina gesels vrouegesondheid 01.09.2026 9:28
Sarina gesels met Dr Joy Saville, direkteur by Drs M Emeran J Saville Inc oor Perimenopause en Menopause. Back-a-buddy
ABC van Ouerskap: P - Pa's 01.09.2026 12:55
Pa's speel ’n unieke en belangrike rol in ’n kind se ontwikkeling – van emosionele veiligheid en selfvertroue tot sosiale vaardighede en hoe ’n kind later verhoudings verstaan. Maar wat sê die kenners? Watter verskil maak ’n betrokke pa werklik in ’n kind se lewe, en hoe lyk betekenisvolle vaderskap in die praktyk? Dr Wietske Boon, berader en spelterapeut sluit by ons aan.
#OntbytMetDoepieEnNina - C12 Konferensie, wat jy kan verwag. 01.09.2026 6:52
Ons gesels met C12 se Stian Veldman oor die waarde wat die konferensie vir jou en jou besigheid kan inhou asook watter gassprekers verwag kan word.
#OntbytMetDoepieEnNina - Blomme om ons positief te maak 01.09.2026 14:46
Vandag gesels ons met Linda van der Walt, kreatiewe konsultant by LVG Plants en die persoon agter LND Living. Linda werk baie met plante, kreatiwiteit en wellness, en veral met die idee dat plante nie net mooi is nie , hulle kan ook ’n positiewe invloed hê op hoe ons voel.
#OntbytMetDoepieEnNina - Huispraatjies met BetterBond 01.09.2026 4:53
Ons gesels vanoggend met Colin Strumpher, Betterbond Verkoopsbestuurder en Verband-konsultant oor watter dokumente moet voornemende kopers vandag al begin insamel?
5-uur Klub Inspirasie - Dinsdag 1 September 2026 01.09.2026 5:40
Charonike bring jou oggend inspirasie met Matt Redman - 10 000 Reasons (Bless the Lord)
#OntbytMetDoepieEnNina - Is jy Okay? 01.09.2026 16:20
Ons spelterapeut Arette Burger kom gesels vandag vandag en deel wenke met haar jare se onderwining hoe om ons liggaam, siel en gees fiks en gesond te kry en te hou.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.