GROOTfm 90.5
GROOTfm 90.5
GROOTfm 90.5 is op ‘n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer en te impakteer met “vermaak wat verskil maak” anders kan ons die lekker liedjies en grootste treffers van alle tye maar op ‘n CD in die kar luister en die nuus van die dag op die internet lees! Ons vier en geniet alles wat goed en reg is, maar aanvaar ook die verantwoordelikheid vir die dinge wat ons nog wil sien verander! Ons kleur die klankgolwe in met hoop en woorde van lewe, maar lééf ook GROOT in die klein en die onbenullige om ‘n blywende voetspoor in ons gemeenskap te laat. Luister na ons op 90.5fm in Pretoria of op D...
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.grootfm.co.za
Author
GROOTfm 90.5
Category
Podcast website
Latest episode
Oct 14, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
#WeeksdaeVibesMetVenita - Justin Coetzee | 9 September 09.09.2026 12:07
Justin Coetzee is lief vir die liefde - hy skryf selfs liedjies daaroor. Venita gesels met hom oor sy nuwe enkelsnit "Opsoek Na Liefde".
Route326: Arrie Rautenbach ry 4000 kilometer op 'n fiets deur Europa vir Parkinson's Bewusmaking 09.09.2026 25:55
Arrie Rautenbach ry 4000 kilometer op 'n fiets deur Europa vir Parkinson's Bewusmaking.
GROOT oepsie: Bedrof 09.09.2026 1:14
GROOT oepsie: Bedrof. GROOTfm90.5
Karla Pretorius Protea Netbal Speler 09.09.2026 9:49
Annelie gesels met uittredende Protea Netbal speler Karla Pretorius oor haar loopbaan en die pad voorentoe
#OntbytMetDoepieEnNina - Majozi (Hold Tight) 09.09.2026 14:22
Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer MAJOZI stel vandag sy opbouende nuwe enkelsnit, *HOLD TIGHT*, vry – die derde amptelike enkelsnit vanaf sy bekroonde EP, *FLANNEL MUSIC*. Die snit kombineer meesleurende melodieë met 'n optimistiese boodskap van volharding en verbondenheid, en dien as 'n herinnering om vas te hou te midde van die lewe se onsekerhede en om die mense wat die pad saa...
5-uur Klub Inspirasie - Woensdag 9 September 2026 09.09.2026 5:15
Charonike bring jou oggend inspirasie met Patrick Mayberry - Lead on good Sheppard
#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 9 September 09.09.2026 2:28
Inspirasie deur Reinhardt Smit vandag
#WeeksdaeVibesMetVenita - The Bird | 8 September 08.09.2026 11:34
Haar naam is Bianca, maar sy stel musiek vry onder die naam The Bird en sy gesels met Venita oor haar nuutste enkelsnit 'It's Just Begun'.
Route326: One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - Kajagoogoo se 'Too Shy' 08.09.2026 1:00
One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - Kajagoogoo se 'Too Shy'.
Sarina gesels vrouegesondheid 08.09.2026 5:35
Sarina en Neliana Horn, Nasionale Kommersiële Bestuurder by Ethica gesels oor Sérélys MENO, en hoe dit vroue help om die simptome van Perimenopause en Menopause, op ‘n nie-hormonale manier te behandel. Back-a-buddy
ABC van Ouerskap: Q- Q&A 08.09.2026 21:51
In die ABC van Ouerskap staan ons eers 'n bietjie stil by algemene vrae van ouers by die letter Q vir Q&A. In die ateljee is Dr Maretha Combrink, Pediater by MediClinic Kloof, Cecile van Niekerk - Dieetkundige by Peanut en Mieke Spoormaker - Arbeidsterapeut en eienaar van Senseability studios.
#OntbytMetDoepieEnNina - Jaco Kriel (Oud Springbok) oor JK6 08.09.2026 15:05
Oud Springbok, Jaco Kriel, het by Doepie en Nina kom gesels op Ontbyt, oor sy JK6 Foundation en die verskil wat hy veral ondere jong seuns probeer maak deur sy getuiennis te deel en mentorskap te bied.
#OntbytMetDoepieEnNina - Huispraatjies met BetterBond 08.09.2026 4:03
Ons gesels vanoggend met Jakob van Betterbond oor wat die banke na kyk ass dit kom by n huislening.
5-uur Klub Inspirasie - Dinsdag 8 September 2026 08.09.2026 4:22
Charonike bring jou oggend inspirasie met CAIN - Rise Up
#OntbytMetDoepieEnNina - Waarvoor betaal mens jou dokter? 08.09.2026 12:24
Na n gesprek ongeveer 2 weke terug het Doepie en Nina vir Dr Elize Neil genooi om te kom verduidelik hoekom jou dokter jou elke 6 mmaande moet sien en nie net n herhaling op kroniese voorskrifte kan gee nie.
#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 8 September 08.09.2026 2:49
Inspirasie Deur Nina Vanoggend
#WeeksdaeVibesMetVenita - Cece Vee | 7 September 07.09.2026 12:31
Venita gesels met Cece Vee oor haar nuutste enkelsnit "Maryanne".
Route326: Mode Moment met Simon Rademan - 'Little Black Number' 07.09.2026 3:33
Mode Moment met Simon Rademan - 'Little Black Number'.
Deon Meyer 07.09.2026 16:36
Dit is wêreld koop 'n boek dag en die bekende Suid-Afrikaanse skrywer, Deon Meyer gesels met Annelie oor een van haar gunsteling onderwerpe - BOEKE en lees.
Motivering 7 September 2026 - Tel jou seëninge 07.09.2026 4:50
Het jy al ooit so gefokus op dit waarvoor jy bid… dat jy vergeet het om dankbaar te wees vir dit wat jy reeds ontvang het? Psalm 103:2 sê: “Loof die Here, o my siel, en vergeet geeneen van sy weldade nie.”
#OntbytMetDoepieEnNina - Jacobus nuwe enkelsnit 07.09.2026 13:24
JACOBUS het kom kuier by Doepie en Nina op ONBYT om 'n paar "misverstande" uit te klaar en ook te gesels oor sy nuwe enkelsnit saam met Demi-Lee Moore, Probeer!
5-uur Klub Inspirasie - Maandag 7 September 2026 07.09.2026 6:14
Charonike bring jou oggend inspirasie met For King + Country - Shoulders
#OntbytMetDoepieEnNina - FAK Skryf'it Top 5 aankondiging 07.09.2026 8:55
Die Ghoeroes het hulle ding gedoen en die Top 5 van die Skryf'it kompetisie is bepaal. Wie gaan koning kraai?
#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 7 September 07.09.2026 2:19
Inspirasie deur Teodor Van Der Spuy
5-uur Klub Inspirasie - Vrydag 4 September 2026 04.09.2026 4:43
Charonike bring jou oggend inspirasie met Brandon Lake - How good God is
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.