Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet
God se Woord VARS vir jou Vandag
JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinamiese en kragtige verhouding met Jesus kan leef. God se Woord in Afrikaans. Vars, vir jou, elke dag.
Author
Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 11, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Ons Leef in OnstuimigeTye 16.03.2026 3:02
Send us Fan Mail 2 Korintiërs 1:3-4 Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! ... In elke moeilikheid bemoedig Hy ons. Daarom kan ons ook ander bemoedig wat in allerlei moeilikhede verkeer. Ons kan hulle bemoedig met dieselfde bemoediging waarmee God ons bemoedig, Ons weet almal dat daar deesdae soveel nare dinge in die wêreld aan die gang is, nè? Ons hoor van oorloë en...
Moenie Uitstel Nie 15.03.2026 2:49
Send us Fan Mail Lukas 13:24-26 Hy sê vir hulle: “Span al julle kragte in om by die smal deur in te gaan. Baie, verseker Ek julle, sal probeer om in te gaan, maar sal dit nie regkry nie. As die eienaar van die huis eers opgestaan en die deur toegesluit het, sal julle buite staan en aan die deur begin klop en roep: ‘Here, maak vir ons oop!’ Maar Hy sal julle antwoord: ‘Ek weet nie waar julle vandaa...
God Laat Groei 14.03.2026 2:55
Send us Fan Mail 1 Korintiërs 3:7 Dit gaan dus nie om die een wat plant of die een wat natgooi nie, maar om God wat laat groei. Dis een ding om dankbaar en tevrede te wees met jou deeglike, harde werk – jy weet wat ek bedoel – maar dis heeltemal iets anders om trots te wees op jou groot prestasies; op die ongelooflik briljante dinge wat jy gedoen het. William Carey, die "vader van moderne se...
‘n Herhaaldelike Fout 13.03.2026 3:16
Send us Fan Mail Spreuke 26:11 ’n Dwaas wat sy foute herhaal, is soos ’n hond wat terugkom na sy eie braaksel toe. (NLV) Dis darem baie dom om aanhoudend dieselfde fout oor en oor te maak. Hoekom doen ons dit? Dit het nie die eerste 15 keer wat ek dit probeer het, gewerk nie, so hoekom sal ek nie nog 'n keer probeer nie; dalk werk dit nou? . Koning Charles I van Engeland het destyds sy parle...
God se Perfekte Liefde Vir Ons 12.03.2026 3:13
Send us Fan Mail Psalm 34:19 Die Here is naby dié wat hartseer is. Hy help hulle wat geestelik stukkend is. (NLV) Het jy al ooit ongeliefd en verwerp gevoel? Soms kom daardie gevoel uit 'n diep eensaamheid en isolasie wat absoluut onbeskryflik is. Wanneer mense versuim om vir jou erkenning te gee, of om jou te bedank, voel jy asof jy nie belangrik is nie, asof jy nie saak maak nie... Hierdi...
Maart Nuusbrief 1 11.03.2026 5:15
Send us Fan Mail Die teks inhoud is beskikbaar in die "transcript" en ook beskikbaar in PDF hier Support the show Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus! DONATE R50 MONTHLY
Hanteer Gebrokenheid 11.03.2026 3:08
Send us Fan Mail Spreuke 14:10 Net ’n mens self verstaan die bitterheid in sy hart. Niemand anders kan sy vreugde voluit deel nie. (NLV) Baie mense dra seer, verlies, onvergewensgesindheid en spyt in hul harte rond. Voor mense lyk hulle baie respektabel, maar hulle innerlike emosies beïnvloed uiteindelik hulle gedrag. Dit verklaar waarom mense so onvoorspelbaar optree; waarom hulle selfs oor die...
Diepe Waters 10.03.2026 3:04
Send us Fan Mail Spreuke 20:5 Wat ’n mens dink, is onpeilbare diep waters, maar verstandiges sal voordeel daaruit trek. Het jy al opgemerk hoe onvoorspelbaar mense kan wees? Alles gaan goed, en dan...is daar skielik ‘n uitbarsting! Iets het hulle onverwags laat reageer, en hulle ontplof sommer. Wat het hier gebeur? Dis vreemd. Ons sien mense se uiterlike, maar alles wat regtig vir hulle saak maak...
Vreugde wat Jou Oorweldig 09.03.2026 3:10
Send us Fan Mail Nehemia 8:10 Hy het ook vir hulle gesê: “Gaan eet ’n lekker maaltyd en drink soet drankies. Deel ook van die kos met mense wat niks voorberei het nie. Hierdie is ’n dag wat aan ons God toegewy is. Moenie terneergedruk wees nie, want die blydskap wat die Here gee, sal julle krag wees! (NLV) Ons lewens bestaan uit twee afsonderlike dele – die dinge wat uiterlik sigbaar is; die ding...
Deur die Koning Geroep 08.03.2026 2:56
Send us Fan Mail Jesaja 6: 8 Toe het ek die Here hoor vra: “Wie kan Ek stuur? Wie sal ons boodskapper wees?” Ek het geantwoord: “Hier is ek! Stuur my!” As jy oortuig is dat God jou roep en dat Hy wil hê dat jy jou gawes tot sy eer moet gebruik – dan is jy werklik geseënd. Maar hier is die probleem: daar is altyd 'n prys daaraan verbonde. En dis dikwels dáárdie prys wat ‘n mens keer om die st...
Deur God Verander 07.03.2026 3:05
Send us Fan Mail 2 Korintiërs 3:17-18 Jesus het geweet dat die Vader alles in sy hande gegee het en dat Hy van God gekom het en na God teruggaan. Toe het Hy van die tafel af opgestaan, sy bokleed uitgetrek en 'n handdoek gevat en om Hom vasgemaak. Daarna het Hy water in 'n wasskottel gegooi en begin om sy dissipels se voete te was en dit dan af te droog met die handdoek wat Hy omgehad he...
Jesus Teenoor Godsdiens 06.03.2026 3:20
Send us Fan Mail Johannes 13 :3-5 Jesus het geweet dat die Vader alles in sy hande gegee het en dat Hy van God gekom het en na God teruggaan. Toe het Hy van die tafel af opgestaan, sy bokleed uitgetrek en 'n handdoek gevat en om Hom vasgemaak. Daarna het Hy water in 'n wasskottel gegooi en begin om sy dissipels se voete te was en dit dan af te droog met die handdoek wat Hy omgehad het. ...
Aartappels en Eiers 05.03.2026 3:14
Send us Fan Mail Psalm 62:2,3 Net by God vind ek rus, van Hom kom my redding. Net Hy is my rots en my redding, my veilige vesting, sodat ek vas en stewig staan. Teenspoed is geneig om een van twee verskillende reaksies uit te lok: ons word óf bitter óf beter. En let asseblief daarop, so naby as wat die twee woorde aan mekaar klink – bitter of beter – is hulle onverenigbaar. Bitter, of beter, die...
Waardeer sy Skoonheid 04.03.2026 2:59
Send us Fan Mail Psalm 27:4,5 Net een ding het ek van die Here gevra en dit sal ek najaag: dat ek my hele lewe lank in sy huis mag woon om sy goedheid te belewe en daaroor na te dink in sy tempel. Op die dag van gevaar sal die Here my wegsteek in sy huis, my veilig laat skuil in sy woonplek, my hoog op 'n rots laat staan; Teenspoed, is nooit welkom nie. Ek verstaan dit. En tog, wanneer dit w...
Die Lig van Jou Lewe 03.03.2026 2:56
Send us Fan Mail Johannes 1:5 Die lig skyn in die duisternis, die duisternis kon dit nie uitdoof nie. Lig en donkerte, dag en nag vorm die siklus van ons lewens. Jou tye van wakkerwees en van slaap is 'n siklus wat meer as sewe en twintig duisend keer in ‘n gemiddelde leeftyd herhaal word. Ons ken almal donker tye in die lewe; tye wanneer hoop op die toekoms nie bestaan nie; tye wanneer dit...
Nog ‘n Week... 02.03.2026 3:22
Send us Fan Mail Psalm 8:4,5 As ek u hemel aanskou, die werk van u vingers, die maan en die sterre waaraan U 'n plek gegee het, wat is die mens dan dat U aan hom dink, die mensekind dat U na hom omsien? Of jy ‘n student is, ‘n voltydse beroep het, of afgetree is; is ‘n Maandagoggend die begin van ‘n nuwe week en die begin van die weeklikse geswoeg. Dis onafwendbaar – die naweek is verby; jy’...
Nog Groter 01.03.2026 2:48
Send us Fan Mail Lukas 16:10 “Wie in die kleinste dinge betroubaar is, is ook in die groot dinge betroubaar; en wie in die kleinste dinge oneerlik is, is ook in groot dinge oneerlik. Kan ek jou vandag vra om terug te kyk oor jou lewe tot dusver en op 'n skaal van nul tot tien, te besluit ... hoe suksesvol jy was. Wel, hoe suksesvol was jy? Jy voel nie so suksesvol wanneer jy in die hitte van...
Wees Meelewend, Wees Lig. 28.02.2026 3:19
Send us Fan Mail Kolossense 3:12 Julle is die uitverkore volk van God wat Hy baie liefhet. Daarom moet julle meelewend, goedgesind, nederig, sagmoedig en verdraagsaam wees Ons moet in hierdie lewe alte dikwels moeilike besluite neem. Ons word gekonfronteer met morele dilemmas, en op die ou end moet ons die opsie kies wat die minste sleg is. Dis nie maklik nie. So, wat kies jy in daardie kritieke...
Februarie Nuusbrief 2 28.02.2026 4:02
Send us Fan Mail Die teks inhoud is beskikbaar in die "transcript" en ook beskikbaar in PDF hier Support the show Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus! DONATE R50 MONTHLY
Opregte Mense Byt Vas 27.02.2026 2:59
Send us Fan Mail Rut 1:16-17 Maar Rut het geantwoord: “Moet my tog nie dwing om van u af weg te gaan en om om te draai nie, want waar u gaan, sal ek gaan; waar u bly, sal ek bly; u volk is my volk; u God is my God; waar u sterf, sal ek sterf en daar sal ek begrawe word. Ek lê 'n eed af voor die Here: net die dood sal ons skei.” In die vinnig veranderende wêreld waarin ons leef, kan vriendska...
Jou Voorbeeld is Kardinaal 26.02.2026 3:01
Send us Fan Mail Matteus 5:16 Laat julle lig so voor die mense skyn, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemel is, verheerlik.” Baie mense dink jy kan iemand verander deur hom te beheer en deur hom te dwing om na jou pype te dans. Maar dis nie waar nie, jou invloed is soveel kragtiger. John Newton, was aanvanklik 'n wrede slawehandelaar, maar sy lewe het verander...
Neem ‘n Kans of Verloor Die Geleentheid 25.02.2026 2:46
Send us Fan Mail Ester 4:13-16 “Moenie dink net jy van al die Jode sal vrykom omdat jy in die koning se paleis is nie. As jy nóú swyg en daar kom van 'n ander kant af uitkoms en redding vir die Jode, sal jy en jou familie omkom. Wie weet, miskien is dit juis met die oog op 'n tyd soos hierdie dat jy koningin geword het!” Ester het toe vir Mordegai laat weet: “Gaan maak al die Jode wat in...
Jy Misluk as jy Opgee 24.02.2026 2:52
Send us Fan Mail Spreuke 24:16 Al val die regverdige hoeveel keer, hy staan weer op, maar die goddeloses word deur rampe vernietig. Ons hou nie daarvan om oor ons mislukkings te praat nie. Ons het almal al misluk, en as jy daaraan terugdink, maak dit nogal seer, nè? Maar hoe dikwels het jy al misluk omdat jy nie opgestaan het nadat jy oor ‘n hobbel in die pad gestruikel het nie? Dink ‘n bietjie d...
Jou Vriende Beïnvloed Jou Denke 23.02.2026 3:01
Send us Fan Mail Handelinge 2:41-42 Dié wat sy woorde aangeneem het, is gedoop, en omtrent drie duisend mense is op daardie dag by die getal van die gelowiges gevoeg. Hulle het hulle heelhartig toegelê op die leer van die apostels en die onderlinge verbondenheid, die gemeenskaplike maaltyd en die gebede. Wie is die mense met wie jy assosieer; jou vriendekring; diegene wat ‘n invloed het op hoe jy...
Moenie Vrees Jou Laat Beheer Nie 22.02.2026 3:14
Send us Fan Mail Josua 1:9 Ek self gee jou die opdrag. Wees sterk, wees vasberade. Moenie skrik nie, moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan. Was jy al ooit so bang dat dit jou gekeer het om die regte ding te doen? Daardie ding wat jy geweet het jy behoort te doen? Of, miskien was jy te versigtig om die regte ding te doen. Omdat ek al in so ‘n situasie was, en...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.