Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

God se Woord VARS vir jou Vandag

JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinamiese en kragtige verhouding met Jesus kan leef. God se Woord in Afrikaans. Vars, vir jou, elke dag.

Author

Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Category

Religion

Podcast website

christianityworks.co.za

Latest episode

Jul 11, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

April Nuusbrief 1 08.04.2026

Send us Fan Mail Die teks inhoud is beskikbaar in die "transcript" en ook beskikbaar in PDF hier Support the show Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus! DONATE R50 MONTHLY

Herstel en Herfokus 08.04.2026

Send us Fan Mail Kolossense 3:1-2 Aangesien julle saam met Christus uit die dood opgewek is, moet julle strewe na die dinge daarbo waar Christus is, waar Hy aan die regterhand van God sit. Rig julle gedagtes op die dinge wat daarbo is, nie op die dinge wat op die aarde is nie.  Het die Here hierdie afgelope Paasfees met jou gepraat? Het die verhaal van Christus se dood en opstanding jou hart aange...

Hoop Seëvier 07.04.2026

Send us Fan Mail 1 Petrus 1:3 Alle eer aan die God en Vader van ons Here Jesus Christus, want sonder dat ons dit verdien, het Hy sy ontferming aan ons betoon deur die proses te begin wat op ons weergeboorte uitgeloop het. Nou het ons regtig hoop omdat Jesus Christus uit die dood opgestaan het. (NLV)  Ek voel vandag so ‘n bietjie af. Die lewe kan partykeer  wroeging veroorsaak. Sommige dae voel ons...

Dié Dag om te Vier 06.04.2026

Send us Fan Mail Romeine 6:4 Deur die doop is ons saam met Hom begrawe as mense wat deel in sy dood. En nou kan ons, net soos Christus wat deur ’n heerlike magsdaad van die Vader opgewek is, ook ’n totaal nuwe lewe leef. (NLV)  Hoe voel jy vandag? Is jy ook opgewonde omdat jy weet jou Verlosser Leef en dat Hy jou so lief het dat Hy jou nog ‘n kans kom gee het? Hierdie Maandag ná Jesus se Opstandin...

Die Eerste van Baie 05.04.2026

Send us Fan Mail 1 Korintiërs 15:20-22 Maar nou, Christus is opgewek uit die dood, as eersteling uit dié wat gesterf het. Aangesien die dood deur 'n mens gekom het, het die opstanding van die dooies ook deur 'n mens gekom. Net soos almal deur hulle verbondenheid met Adam sterf, so sal almal in Christus lewend gemaak word.  Christus het opgestaan - Hy leef! Hy het waarlik opgestaan! Dis d...

Jou Uitnodiging 04.04.2026

Send us Fan Mail Lukas 23:55-56 Die vroue wat saam met Jesus van Galilea af gekom het, het saamgeloop en die graf gesien en gekyk hoe sy liggaam neergelê word. Daarna het hulle huis toe gegaan en reukolie en salf reggemaak. Op die sabbatdag het hulle gerus, soos die gebod bepaal.  Saterdag, ná Goeie Vrydag is tradisioneel 'n redelik stil dag van rus. Goeie Vrydag was ‘n belangrike dag en Sond...

Ek, Jy… en Barabbas 03.04.2026

Send us Fan Mail Romeine 3:22-25 God spreek ons vry deur geloof in Christus Jesus en dit geld sonder onderskeid vir almal wat glo. Ons het immers almal gesondig. Ons almal het God beroof van die eer wat Hom toekom. Maar nou spreek God ons in sy genade vry op grond van die verlossing wat Christus Jesus vir ons verkry het – en dit sonder enige verdienste van ons kant. Want God het Hom gestuur as ’n...

Barabbas Kom Vry; Jy Ook 02.04.2026

Send us Fan Mail Johannes 18:38-40 “Wat is waarheid?” sê Pilatus toe vir Hom. En toe hy dit sê, gaan hy weer uit na die Jode toe en sê vir hulle: “Ek vind geen skuld in hom nie. Maar julle is gewoond dat ek vir julle gedurende die paasfees iemand loslaat. Wil julle hê ek moet die koning van die Jode vir julle loslaat?” Hulle skreeu toe terug: “Nie vir hom nie, maar vir Barabbas!” En Barabbas was &...

Pilatus se Swakheid 01.04.2026

Send us Fan Mail Johannes 18:37 “Dan is jy tog wel 'n koning?” vra Pilatus. “Dit is soos u sê: Ek is 'n koning,” antwoord Jesus. “Ek moet oor die waarheid getuienis aflê. Hiervoor is Ek gebore, en hiervoor het Ek na die wêreld toe gekom. Elkeen wat aan die waarheid behoort, luister na wat Ek sê.”  Terwyl ons hierdie week intens na die Paasfees-gebeure kyk, is Pontius Pilatus se besluit o...

Die Onregverdigste Daad Ooit 31.03.2026

Send us Fan Mail 1 Petrus 2: 23-24 Toe Hy beledig is, het Hy nie terug beledig nie, toe Hy gely het, het Hy nie gedreig nie, maar alles oorgelaat aan Hom wat regverdig oordeel. Hy het self ons sondes in sy liggaam aan die kruis gedra. Daardeur is ons vir die sondes dood en kan ons lewe in gehoorsaamheid aan die wil van God. Deur sy wonde is julle genees.  Ons raak so gewoond aan hoe die Paasnaweek...

Jesus het vir Jou Gesterf 30.03.2026

Send us Fan Mail Romeine 6:23 Die loon wat die sonde gee, is die dood; die genadegawe wat God gee, is die ewige lewe in Christus Jesus ons Here.  Hoe belangrik is Paasfees vir jou? Kom en gaan dit dalk in 'n waas van sjokolade, langnaweke en etes? As dit die geval is, het ons die hartklop van God gemis. Paasfees is God se manier om te sê: “Jy is die moeitewerd om voor te sterf.” So, kom ons b...

Hier Kom Die Goeie Nuus 29.03.2026

Send us Fan Mail Romeine 6:23 Die loon wat die sonde gee, is die dood; die genadegawe wat God gee, is die ewige lewe in Christus Jesus ons Here.  As jy die afgelope week na die VARS -boodskappe geluister het, sal jy weet dat ek oor die ietwat depressiewe onderwerp van ... sonde, gepraat het. Wel, vandag is dit tyd vir goeie nuus. Ja, ek het baie doelbewus die woord "sonde" gebruik, eerde...

Sonde is Aansteeklik 28.03.2026

Send us Fan Mail Genesis 4:6-8 Toe sê die Here vir Kain: “Waarom is jy kwaad? Waarom is jy bedruk? Wag daar nie vir jou blydskap as jy goed doen nie? As jy nie goed doen nie – die sonde wag jou in daarbuite en hy wil jou in sy mag kry. Maar jy moet oor hom heers.” Kain het met sy broer Abel gepraat, en toe hulle in die veld was, het Kain vir Abel oorweldig en hom doodgemaak.  As die afgelope paar...

Van Vrede en Vreugde Beroof 27.03.2026

Send us Fan Mail Jesaja 48:22 Maar vir die goddeloses is daar geen vrede nie, sê die Here.  Jy kan alles hê wat ‘n mens kan begeer - ek praat nou van alles wat die wêreld as belangrik beskou - ‘n mooi huis, karre, rykdom, geld, mag - en tog die ellendigste lewe denkbaar leef. Waarom is dit? In 1972 het Richard Nixon, met 'n oorweldigende meerderheid, president van die Verenigde State geword....

Sondige Begeertes 26.03.2026

Send us Fan Mail Jakobus 1:14-15 Maar 'n mens word verlei deur sy eie begeertes wat hom aanlok en saamsleep. Daarna, as die begeertes bevrug geraak het, bring dit die sonde voort; en as die sonde ryp geword het, loop dit uit op die dood. Wat gaan vandag in jou hart aan? Ek bedoel, jy is tog 'n goeie mens? Maar daar is 'n risiko dat daar 'n begeerte in jou hart skuil, wat, as jy...

Maart Nuusbrief 2 25.03.2026

Send us Fan Mail Die teks inhoud is beskikbaar in die "transcript" en ook beskikbaar in PDF hier Support the show Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus! DONATE R50 MONTHLY

Moenie met Jou Gesondheid Dobbel Nie! 25.03.2026

Send us Fan Mail Romeine 6:20-23 Destyds toe julle slawe van die sonde was, het julle julle nie gesteur aan wat reg is voor God nie. En wat was die resultaat? Julle skaam julle nou daaroor, want wat julle destyds gedoen het, eindig in die ewige dood. Maar noudat julle vrygemaak is van die sonde en volledig in God se diens staan, is die resultaat daarvan ’n lewe van toewyding aan God en die eindres...

‘n Noodlottige Skeiding 24.03.2026

Send us Fan Mail Jesaja 59:1-2 Die arm van die Here is nie te kort om te help nie en sy oor is nie te doof om te hoor nie. Dit is julle oortredinge wat skeiding gebring het tussen julle en julle God, dit is julle sondes wat maak dat Hy Hom nie aan julle steur nie en nie na julle wil luister nie.  Het jy al ooit gewonder wat die oorsaak daarvan is dat verhoudings in duie stort? Sê my, hoe word &apo...

Wat Vernietig Jou Lewe? 23.03.2026

Send us Fan Mail Johannes 8:31-34 Toe sê Jesus vir die Jode wat in Hom glo: “As julle aan my woorde getrou bly, is julle waarlik my dissipels; en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.” Hulle het Hom geantwoord: “Ons is die nageslag van Abraham en was nog nooit iemand se slawe nie. Hoe kan jy sê: ‘Julle sal vry word’?” Jesus sê toe vir hulle: “Dít verseker Ek julle: Elkeen...

Beskaafdheid 22.03.2026

Send us Fan Mail Efesiërs 4:14-15 Dan, as mense ons met slinksheid en slimstreke op verkeerde paaie wil lei, sal ons nie meer soos klein kindertjies wees nie. Ons sal nie meer omgewaai of weggewaai word deur die wind van elke ding wat hulle verkondig nie. Nee, terwyl ons mekaar liefhet, sal ons by die waarheid bly en so in alle opsigte groei om soos Christus te wees. (NLV)  Dit lyk asof mense dees...

Span Saam 21.03.2026

Send us Fan Mail 2 Korintiërs 6:14-15 Moenie met ongelowiges in dieselfde juk trek nie. Hoe kan daar vennootskap wees tussen reg en onreg? Hoe kan daar gemeenskap wees tussen lig en duisternis? Hoe kan daar eenstemmigheid wees tussen Christus en Belial? Hoe kan 'n gelowige dieselfde belange hê as 'n ongelowige?  Dis interessant om te kyk hoe mense uiteenlopende opinies oor baie dinge, so...

Dis ‘n Moeilike Opdrag 20.03.2026

Send us Fan Mail Matteus 21:12-13 Jesus het tempel toe gegaan en al die mense wat op die tempelplein koop en verkoop, daar uitgejaag. Die tafels van die geldwisselaars en die stoele van die duiweverkopers het Hy omgegooi en vir hulle gesê: “Daar staan geskrywe: ‘My huis sal 'n huis van gebed wees,’ maar julle maak dit 'n rowersnes.”  Wanneer jy sien dat dinge besig is om verkeerd te loop...

Verdraagsaamheid in Slegte Tye 19.03.2026

Send us Fan Mail Jesaja 5:20-21 Verwoesting wag vir hulle wat sê dat sleg goed is en goed sleg, dat donker lig is en lig donker, dat bitter soet is en soet bitter. Verwoesting wag vir elkeen wat dink dat hy slim is en homself wys ag. (NLV)  Die samelewing het nogal baie verander in die afgelope vyftig jaar. Dinge wat eens as verkeerd beskou is, het nou nie net reg geword nie, maar dit word selfs g...

Almal Worstel Met Iets 18.03.2026

Send us Fan Mail 1 Johannes 3:18 Liewe kinders, ons liefde moenie net woorde en lippetaal wees nie, maar moet met die daad bewys word, en dan in opregtheid.  Het jy al daaraan gedink dat elke persoon maar sy eie ou tameletjies het waarmee hy stoei? Die probleem is dat die mens, oor die algemeen, so begaan is oor dít wat homself raak, dat hy selfsugtig fokus op dít wat in sy klein wêreldjie aan die...

Dit Maak Saak! 17.03.2026

Send us Fan Mail Genesis 6:13-14,22   “Ek het besluit om 'n einde te maak aan alle mense, want deur hulle toedoen is die aarde vol geweld. Ek gaan hulle saam met die aarde verdelg. Maak vir jou 'n ark van goferhout. Jy moet vertrekke in die ark maak en dit binne en buite met pik dig maak. Noag het alles gedoen presies soos God hom beveel het.  Nihilisme is die begrip dat die lewe geen we...

Listen to the God se Woord VARS vir jou Vandag podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.