Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet
God se Woord VARS vir jou Vandag
JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinamiese en kragtige verhouding met Jesus kan leef. God se Woord in Afrikaans. Vars, vir jou, elke dag.
Author
Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 11, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Hy Deel Nie Sy Kroon Nie 02.05.2026 2:43
Send us Fan Mail Sagaria 14:9 Die Here sal koning wees oor die hele land. Daardie dag sal die Here die enigste God wees, en sy Naam die enigste Naam. Elon Musk is sonder twyfel 'n rare figuur. Jy is óf sy grootste aanhanger óf jy kan hom nie voor jou oë verdra nie. Maar hy is ook 'n idealis en verstommend briljant. Hy het talle nywerhede - van motorvoertuie tot ruimtetuie - met ongeloof...
Trots Verblind Jou 01.05.2026 2:45
Send us Fan Mail Romeine 12:3 ... Moenie van jouself meer dink as wat jy behoort te dink nie. Nee, lê jou liewer daarop toe om beskeie te wees in ooreenstemming met die maat van geloof wat God aan elkeen toebedeel het. Ons het almal al gehoor dat hoogmoed tot ‘n val kom. En dit is waar! As jy al ooit toegelaat het dat jou trots handuit ruk, dan weet jy, soos ek, deur bitter ondervinding, dat jy u...
Geen Wegkruipplek, Geen Verskonings 30.04.2026 2:42
Send us Fan Mail Jeremia 17:10 Ek, die Here, deurgrond en toets hart en verstand, Ek laat die mens kry wat hy verdien, wat hom toekom vir wat hy doen. Vandag is een van daardie slegte-nuus-en-goeie-nuus-dae. Ons ontvang almal partykeer slegte nuus, maar die slegste nuus wat ons ons ooit kan kry, is dat daar 'n God in die hemel is, en dat Hy elkeen van ons volgens ons dade oordeel. O aarde! Di...
Van Beproewing tot Getuienis 29.04.2026 2:46
Send us Fan Mail Jesaja 12:3-4 Met blydskap sal julle water skep uit die fonteine van redding. Op dié dag sal julle uitroep: “Loof die Here, roep sy Naam aan, maak sy dade onder die volke bekend en verkondig dat sy Naam groot is. Die lewe maak baie snaakse draaie, nè? Die een oomblik kan jy in die dieptes van wanhoop wees. Die volgende oomblik kan jy met 'n onuitspreeklike vreugde gevul wees....
Hemel en Aarde Sal Vergaan 28.04.2026 2:33
Send us Fan Mail Matteus 24:35 Die hemel en die aarde sal vergaan, maar my woorde nooit.” Baie van die dinge wat tans in die wêreld gebeur, lyk, wel, vreemd... apokalipties, oftewel openbarend, asof ons in die laaste dae leef. Ag, miskien voel sommige van die dinge wat in jou lewe aangaan ook so. En tog, te midde van dit alles, is ons gespaar en het ons elkeen vanoggend wakker geword om nog '...
Jou Skild; Jou Pantser 27.04.2026 2:45
Send us Fan Mail Psalm 18:31 Wat God doen, is volmaak; wat die Here sê, is suiwer. Elkeen wat by Hom skuiling soek, beskerm Hy. Dink jy, jy sou twintig jaar gelede kon voorspel hoe jou lewe vandag gaan lyk? Vir die meeste van ons is die antwoord 'n duidelike nee , want dinge neem soveel onverwagte wendings, nie waar nie? Daar is soveel vooruitgang en veranderinge wat ons nooit kon voorsien n...
Voorbereid, nie Bederf nie 26.04.2026 2:36
Send us Fan Mail 2 Timoteus 2:3-6 Dra jou deel van die ontberings soos 'n goeie soldaat van Christus Jesus. 'n Soldaat in aktiewe diens wat sy bevelvoerder tevrede wil stel, bemoei hom nie met die dinge van die gewone lewe nie. 'n Atleet wat aan 'n wedstryd deelneem, kan die prys wen slegs as hy volgens die reëls meeding. Die boer wat die harde werk doen, behoort eerste 'n...
Nie Gemors Nie. Nie Willekeurig Nie. Nie Alleen Nie 24.04.2026 3:05
Send us Fan Mail Romeine 8:28-29 Ons weet dat God alles ten goede laat meewerk vir dié wat Hom liefhet, dié wat volgens sy besluit geroep is. Dié wat Hy lank tevore verkies het, het Hy ook bestem om gelykvormig te wees aan die beeld van sy Seun, sodat sy Seun baie broers kan hê van wie Hy die Eerste is. Het jy al ooit in hierdie besige wêreld heeltemal alleen gevoel? Miskien het jy mense rondom jo...
Dankbaarheid Verander die Oomblik 24.04.2026 3:05
Send us Fan Mail 1 Tessalonisense 5:16-18 Wees altyd bly. Bid gedurig. Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag. Dankbaarheid is een van die grootste kragte in die heelal. Die probleem is, wanneer ons moedeloos voel, voel dit vir ons onmoontlik om dankbaar te wees. Etty Hillesum, 'n jong Nederlandse Jodin, is tydens die Tweede Wêreldoorlog, s...
Onstuimige See Veroorsaak Veerkragtige Geloof 23.04.2026 3:07
Send us Fan Mail Jakobus 1:2-4 My broers en susters, wanneer julle in allerhande beproewings beland, moet julle eintlik baie bly wees. Julle weet mos: Wanneer ’n mens se geloof ’n toets deurstaan, veroorsaak dit dat jy kan volhard. Julle moet egter enduit volhard. Dan sal julle julle lewensdoel bereik en geestelik gesond wees. Julle sal niks kortkom nie. (NLV) Dit is ‘n feit dat alle mense op een...
April Nuusbrief 2 22.04.2026 3:20
Send us Fan Mail Die teks inhoud is beskikbaar in die "transcript" en ook beskikbaar in PDF hier Support the show Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus! DONATE R50 MONTHLY
Jy is Net Menslik 22.04.2026 2:55
Send us Fan Mail Prediker 6:10 Alles is vooraf bepaal. Wat kan ’n mens daaraan doen? Wie kan tog teen Iemand veg wat sterker as jy is? (DB) Ons het seker almal al op 'n plek gekom waar die druk vir ons te veel geword het; waar dit gevoel het asof ons breekpunt bereik het. Ek het net te veel verantwoordelikhede. Ek kan dit nie meer hanteer nie! Wat moet ek doen? Jy het waarskynlik al van die...
Die Hand Wat Jou Vashou 21.04.2026 2:43
Send us Fan Mail Psalm 138:7-8 As die nood my oorval, hou U my in die lewe teen die woede van my vyande in: U strek u hand uit, u regterhand red my. Die Here sal vir my alles goed laat afloop. Aan u liefde, Here, is daar geen einde nie. Moet tog nie die werk van u hande laat vaar nie. Baie mense vra dikwels die vraag: As God inderdaad God is, as Hy my liefhet soos Hy sê Hy het, hoekom verskyn Hy...
Koninkryk Kom, Chaos Wyk 20.04.2026 3:19
Send us Fan Mail Sagaria 14:9 Die Here sal koning wees oor die hele aarde. Op daardie dag sal daar een Here wees en net sy Naam sal aanbid word. (NLV) Alexander Solzhenitsyn is in1945 gevange geneem omdat hy die Russiese diktator, Joseph Stalin, in ‘n privaat brief gekritiseer het. Hy was vir agt jaar lank in Sowjet-kampe aangehou. Die gevangenes het in verskriklike koue en in hongersnood dwangar...
Wanneer Jy Nie Kan Wen Nie 19.04.2026 3:11
Send us Fan Mail Spreuke 3:5-6 Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Daar is tye wanneer ons omstandighede so erg en so kompleks is, dat ons dit nie kan verstaan of uitpluis nie. "Om dit uit te pluis" beteken om 'n manier te vind om veilig en suksesvol aan die anderkant te kom. Nou...
Deur Mense Verwerp, Maar deur Christus Uitgekies 18.04.2026 3:04
Send us Fan Mail Johannes 15:18-19 “As die wêreld julle haat, onthou: Hy het My voor julle gehaat. As julle aan die wêreld behoort het, sou die wêreld julle as sy eiendom liefgehad het. Omdat julle egter nie aan die wêreld behoort nie, maar Ek julle uit die wêreld uitgekies het, daarom haat die wêreld julle. Ons het van kleins af, deur die positiewe en negatiewe terugvoer van ander, geleer wie on...
Die Offer van ‘n Geesvervulde Lewe 17.04.2026 2:49
Send us Fan Mail Romeine 12:1 Nou wil ek julle baie ernstig vra, broers en susters: As julle dink aan alles wat God in sy groot barmhartigheid vir julle gedoen het, gee dan julleself aan Hom as ’n lewende en heilige offer. Dit is dié soort offer waarvan Hy hou, en wat julle diens aan God werklik sinvol maak. (NLV) Hoe sal ‘n kind grootword wanneer sy ouers van sy geboorte af spring om sy elke beh...
Die Duiwel Smeer Heuning Om Jou Mond 16.04.2026 2:36
Send us Fan Mail Genesis 3:3-6 God het net gesê ons mag nie eet van die vrugte van die boom in die middel van die tuin nie en ons mag dit nie aanraak nie, want dan sterf ons.” Toe sê die slang vir die vrou: “Julle sal beslis nie sterf nie, maar God weet dat julle oë sal oopgaan die dag as julle van daardie boom eet en dan sal julle soos God wees deurdat julle alles kan ken.” Toe besef die vrou dat...
Die Koning en die Bedelaar 15.04.2026 3:08
Send us Fan Mail Handelinge 15:10-11 Waarom wil julle dan nou God se geduld op die proef stel deur op die nek van die gelowiges uit die heidennasies 'n juk te lê wat ons voorvaders nie in staat was om te dra nie en ons ook nie? Nee! Ons, en ook hierdie gelowiges, glo dat ons net deur die genade van die Here Jesus gered word.” Almal wat ooit op planeet Aarde geleef het (behalwe Een), het jamm...
Omring deur die Bose, Beskerm deur Genade 14.04.2026 2:40
Send us Fan Mail 2 Tessalonisense 3:2-3 Bid ook dat ons van verkeerde en slegte mense verlos word, want nie almal is gelowiges nie. Die Here is getrou; Hy sal julle versterk en julle van die Bose bewaar. Ons leef in 'n wêreld wat nie net al hoe verder wegdryf van die Judeo-Christelike sedes wat deur die eeue heen so goed gewerk het nie, maar ook van God self. En hoewel dit in 'n sekere...
Losgekoop van die Rotresies 13.04.2026 2:42
Send us Fan Mail 1 Petrus 1:18-19 Julle weet tog dat julle nie met verganklike middele soos silwer of goud losgekoop is uit julle oorgeërfde sinlose bestaan nie. Inteendeel, julle is losgekoop met die kosbare bloed van Christus, die Lam wat vlekloos en sonder liggaamsgebrek is. In 'n wêreld wat so behep is met materiële dinge; tydelike dinge; dinge wat verganklik is; kom baie mense nie uit b...
Enorme Groot Krag 12.04.2026 2:46
Send us Fan Mail Efesiërs 1:18-20 Ek bid dat Hy julle geestesoë so verhelder dat julle kan weet watter hoop sy roeping inhou, en watter rykdom daar is in die heerlike erfenis wat Hy vir die gelowiges bestem het, en hoe geweldig groot sy krag is wat Hy uitoefen in ons wat glo. Dit is dieselfde kragtige werking van sy mag wat Hy uitgeoefen het toe Hy Christus uit die dood opgewek en Hom in die hemel...
Totsiens Ego. Hallo Jesus. 11.04.2026 3:11
Send us Fan Mail Galasiërs 2:20 en nou is dit nie meer ek wat lewe nie, maar Christus wat in my lewe. Die lewe wat ek nou nog hier lewe, leef ek in die geloof in die Seun van God wat sy liefde vir my bewys het deur sy lewe vir my af te lê. Het jy al gesien hoe jou ego, of te wel jou eie ek, jou al verblind het? Miskien klink dit 'n bietjie melodramaties, maar dis presies wat 'n oordrewe...
Mik Na Die Hemel 10.04.2026 2:58
Send us Fan Mail Efesiërs 2:6-7 Ja, in Christus Jesus het Hy ons saam met Hom opgewek uit die dood en ons saam met Hom 'n plek in die hemel gegee, sodat God ook in die tye wat kom, sou laat sien hoe geweldig groot sy genade is deur die goedheid wat Hy in Christus Jesus aan ons bewys het. My vriend, beleef jy steeds die krag, die vreugde, die ontsag en die wonder van wat met Jesus se Dood en...
Die Waarheid Oor Jou 09.04.2026 3:17
Send us Fan Mail 2 Korintiërs 5:15,17 En Hy het vir almal gesterwe, sodat dié wat lewe, nie meer vir hulleself moet lewe nie, maar vir Hom wat vir hulle gesterf het en uit die dood opgewek is... Iemand wat aan Christus behoort, is 'n nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom. Hier is 'n tragedie wat ek keer op keer sien afspeel: mense sê hulle glo in God; selfs dat hulle glo dat J...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.