Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet
God se Woord VARS vir jou Vandag
JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinamiese en kragtige verhouding met Jesus kan leef. God se Woord in Afrikaans. Vars, vir jou, elke dag.
Author
Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 11, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Die Alternatief 26.01.2025 2:43
Send us Fan Mail 2 Petrus 1:3,5-9 Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. En juis om hierdie rede moet julle alles in die stryd werp om julle geloof te verryk met deugsaamheid, die deugsaamheid met kennis, die kennis met selfbeheersing, die selfbeheersing met volharding, die volh...
Dra Goeie Vrugte 25.01.2025 2:43
Send us Fan Mail 2 Petrus 1:5-8 En juis om hierdie rede moet julle alles in die stryd werp om julle geloof te verryk met deugsaamheid, die deugsaamheid met kennis, die kennis met selfbeheersing, die selfbeheersing met volharding, die volharding met godsvrug, die godsvrug met liefde onder mekaar en die liefde onder mekaar met liefde vir alle mense. As julle dit alles besit en dit neem steeds toe, s...
Vriendelikheid en Liefde 24.01.2025 2:46
Send us Fan Mail 2 Petrus 1:3,5-7 Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. En juis om hierdie rede moet julle alles in die stryd werp om julle geloof te verryk met deugsaamheid, die deugsaamheid met kennis, die kennis met selfbeheersing, die selfbeheersing met volharding, die volh...
Toewyding en Vriendelikheid 23.01.2025 3:01
Send us Fan Mail 2 Petrus 1:3,5-7 Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. En juis om hierdie rede moet julle alles in die stryd werp om julle geloof te verryk met deugsaamheid, die deugsaamheid met kennis, die kennis met selfbeheersing, die selfbeheersing met volharding, die volh...
Selfbeheersing en Toewyding aan God 22.01.2025 3:05
Send us Fan Mail 2 Petrus 1:3,5-6 Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. En juis om hierdie rede moet julle alles in die stryd werp om julle geloof te verryk met deugsaamheid, die deugsaamheid met kennis, die kennis met selfbeheersing, die selfbeheersing met volharding, die volh...
Selfbeheersing en Geduld 21.01.2025 2:59
Send us Fan Mail 2 Petrus 1:3,5-6 Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. En juis om hierdie rede moet julle alles in die stryd werp om julle geloof te verryk met deugsaamheid, die deugsaamheid met kennis, die kennis met selfbeheersing, die selfbeheersing met volharding, die volh...
Kennis en Selfbeheersing 20.01.2025 3:10
Send us Fan Mail 2 Petrus 1:3,5-6 Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. En juis om hierdie rede moet julle alles in die stryd werp om julle geloof te verryk met deugsaamheid, die deugsaamheid met kennis, die kennis met selfbeheersing, die selfbeheersing met volharding, die volh...
Goedheid en Vriendelikheid 19.01.2025 3:01
Send us Fan Mail 2 Petrus1:3,5 Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. En juis om hierdie rede moet julle alles in die stryd werp om julle geloof te verryk met deugsaamheid, die deugsaamheid met kennis, Die meeste van ons wil graag goed doen. Ons wil ordentlik en vriendelik wees...
Geloof en Goedheid 18.01.2025 2:59
Send us Fan Mail 2 Petrus1:3,5 Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. En juis om hierdie rede moet julle alles in die stryd werp om julle geloof te verryk met deugsaamheid, die deugsaamheid met kennis, Kan ek jou vra: hoe begin jy om ‘n goeie lewenstyl te kweek? Een wat ryk en...
Geen Aanmekaargesittery Nie 17.01.2025 2:45
Send us Fan Mail 2 Petrus 1:3-4 Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. Deur dit te doen, het Hy ons die kosbaarste en allergrootste gawes geskenk wat Hy belowe het. Daardeur kan julle die verderf ontvlug wat deur begeerlikheid in die wêreld werksaam is, en deel kry aan die Godde...
‘n Stukkie Goeie Nuus 16.01.2025 2:58
Send us Fan Mail 2 Timoteus 1:9 Dit is God wat ons verlos en gekies het om ‘n toegewyde lewe te lei. Hy het dit gedoen, nie omdat ons dit verdien het nie, maar omdat dit sy plan was lank voor die begin van die wêreld, naamlik om sy genade aan ons te bewys deur Christus Jesus. (NLV) Goeie nuus is deesdae baie skaars. 'n Messteek hier, 'n skietery daar; rentekoerse wat styg, die aandelebe...
Dis Hoe Verandering Plaasvind 15.01.2025 3:02
Send us Fan Mail Jesaja 55:8-11 Want my gedagtes is nie julle gedagtes nie, en julle weë is nie my weë nie, spreek die Here. Want soos die hemel hoër is as die aarde, so is my weë hoër as julle weë en my gedagtes as julle gedagtes. Want soos die reën en die sneeu van die hemel neerdaal en daarheen nie terugkeer nie, maar die aarde deurvogtig en maak dat dit voortbring en uitspruit en saad gee aan...
Uit die As 14.01.2025 2:53
Send us Fan Mail Jesaja 37:31-32 Dié in Juda wat die beleg oorleef het, sal weer wortelskiet en vrugte dra. Want uit Jerusalem sal ’n oorblyfsel kom en uit Sionsberg ’n groep oorlewendes. Die ywer van die Here, die Almagtige sal daarvoor sorg.(NLV) Daar word gesê dat die aalwynplant baie genesende krag bevat. Dit mag dalk waar wees. Maar soms moet ons maar ‘n bietjie versigtig wees. Bemarkers kan...
Vrede ..of Geen Vrede Nie 13.01.2025 3:11
Send us Fan Mail Jesaja 57:19 Dan sal hulle My weer loof. En hulle sal vrede hê almal van ver en naby. Want Ek sal hulle almal genees,” sê die Here. (NLV) My liewe aarde - dis oorlog net waar jy kyk! Volgens die webwerf OurWorldInData.org , is daar elke jaar minstens 150 gevalle van gewapende konflik aan die gang. Dit is meer as in vorige dekades; maar toe reeds was daardie getal selde minder as10...
Moenie Vergeet om te Rus Nie 12.01.2025 2:47
Send us Fan Mail Genesis 2:1-3 So is die skepping van die hemel en die aarde en alles wat daarin is, voltooi. Op die sewende dag was God klaar met alles wat Hy gemaak het en Hy het op die sewende dag na al sy werk gerus. God het ook die sewende dag geseën. Hy het bepaal dat dit afgesonder moet word van die ander dae omdat Hy op daardie dag gerus het nadat Hy sy skeppingswerk gedoen het. (NLV) Van...
‘n Sterk Vennootskap 11.01.2025 3:04
Send us Fan Mail Spreuke 16:9 ’n Mens beplan sy koers, maar die Here bepaal sy bestemming. Spanwerk vorm deesdae die spil waarom baie dinge draai. Dis die proses waarin mense met verskillende perspektiewe, vaardighede en ervarings 'n gemeenskaplike doelwit het, en saamwerk om dit te bereik. Mense kan soveel meer sáám bereik, as wat hulle op hulle eie kan. Dit kan soms moeilik wees om saam me...
Net Goeie Dinge Vloei Uit 10.01.2025 3:13
Send us Fan Mail Lukas 6:45 Die goeie mens bring die goeie te voorskyn uit die oorvloed goeie dinge in sy hart, en die slegte mens bring die slegte te voorskyn uit die oorvloed slegte dinge. Waar die hart van vol is, loop die mond van oor.” Kardiovaskulêre siektes – hoofsaaklik hartaanvalle en beroertes – is verantwoordelik vir een derde van alle sterftes. Dit sal vandag, môre, die volgende dag e...
‘n Splinternuwe Fokus 09.01.2025 2:58
Send us Fan Mail Markus 12:29-31 Jesus het hom geantwoord: “Die belangrikste gebod is die volgende: ‘Luister, o Israel, die Here ons God is die énigste Here. Daarom moet jy die Here jou God liefhê met jou hele hart, met jou ganse siel, met jou totale verstand en met al jou krag.’ Die tweede gebod is net so belangrik: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’ Hierdie twee vorm saam die allerbelangr...
Word deur die Heilige Gees Vervul 08.01.2025 2:53
Send us Fan Mail Efesiërs 5:18-20 Verder, moenie soveel wyn drink dat julle dronk word nie, dit lei tot uitspattige gedrag. Nee, laat die Heilige Gees julle lewe vol maak en sing saam psalms en lofgesange en geestelike liedere. Sing en jubel met julle hele hart tot eer van die Here. Sê altyd in die Naam van ons Here Jesus Christus vir God die Vader dankie vir alle dinge. (NLV) Daar is soveel goei...
Absoluut Ongelooflik 07.01.2025 2:55
Send us Fan Mail Johannes 14:15-17 “As julle My liefhet, sal julle my opdragte uitvoer. Ek sal die Vader vra, en Hy sal vir julle 'n ander Voorspraak stuur om vir ewig by julle te wees, naamlik die Gees van die waarheid. Die wêreld kan Hom nie ontvang nie, omdat hulle Hom nie sien en Hom nie ken nie. Maar julle ken Hom, omdat Hy by julle bly en in julle sal wees. Terwyl ons hierdie nuwe jaar...
Dié Belofte is Betroubaar 06.01.2025 2:55
Send us Fan Mail Esegiël 36:25-27 “Dan was Ek julle met skoon water, en julle sal skoon wees. Ek maak julle skoon van julle vuilheid en julle afgode. Ek gee julle ’n nuwe hart met die regte begeertes en ’n nuwe gees. Ek vat die ou hart van sonde weg en gee julle ’n nuwe, gehoorsame hart. En Ek gee my Gees in julle sodat julle my voorskrifte sal gehoorsaam en doen wat Ek beveel. (NLV) Weet jy dat...
Draai Terug en Lewe 05.01.2025 2:53
Send us Fan Mail Esegiël 18:31-32 Laat vaar al julle oortredings en kry 'n nuwe gesindheid, 'n nuwe gees. Waarom wil julle sterf, Israel? Dit is nie my wil dat die mens moet sterf nie,” sê die Here my God, “maar dat hy hom bekeer en bly lewe.” Om 'n eerbare lewe te lei, behels noodwendig 'n paar moeilike keuses van jou kant af. Kom ons kyk daarna: gesonde eetgewoontes, genoeg...
Maar Wag, Hier Kom Nog Meer... 04.01.2025 3:07
Send us Fan Mail Esegiëi11:19 Ek sal hulle 'n ander hart gee en 'n nuwe gees onder hulle laat posvat, Ek sal die kliphart uit hulle liggaam verwyder en hulle 'n hart van vleis gee. Soos ek elke nuwe jaar ingaan … wonder ek dikwels wat voorlê. Watter uitdagings sal ek in die gesig moet staar? Sal ek opgewasse vir die taak wees; sal ek aan die verwagtinge wat aan my gestel word, vold...
Krag van Bowe 03.01.2025 3:02
Send us Fan Mail Jesaja 40:28-31 Het jy nog nooit gehoor of verstaan nie? Weet jy nie dat die Here van altyd af God is nie? Hy is die Skepper van die hele aarde. Hy word nie moeg of gedaan nie en niemand kan die dieptes van sy insig meet nie. Hy gee krag aan dié wat moeg is. Hy maak die kragteloses sterk. Selfs jongmense raak uitgeput en afgemat. Baie jongmense struikel en val. Maar dié wat hulle...
Op Rotsvaste Grond 02.01.2025 2:55
Send us Fan Mail Jesaja 40:27-28 Israel, hoe kan jy dan sê: “Die Here sien nie my moeilikheid raak nie”? Hoe kan jy beweer: “God weier om na my saak te luister”? Het jy nog nooit gehoor of verstaan nie? Weet jy nie dat die Here van altyd af God is nie? Hy is die Skepper van die hele aarde. Hy word nie moeg of gedaan nie en niemand kan die dieptes van sy insig meet nie. Soos ons hierdie nuwe jaar...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.