Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet
God se Woord VARS vir jou Vandag
JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinamiese en kragtige verhouding met Jesus kan leef. God se Woord in Afrikaans. Vars, vir jou, elke dag.
Author
Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 11, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Oorwinnings in Beproewings 11.08.2025 3:05
Send us Fan Mail Romeine 8:18 Ek weet vir seker dat ons huidige lyding hoegenaamd nie vergelyk kan word met die heerlikheid waarmee God ons gaan verras nie. (NLV) Die lyding en beproewings van die lewe kan soms net te veel word vir enige normale mens. Miskien is dit net die laaste paar druppels wat die emmer laat oorloop? Ander kere tref iets jou soos 'n tsoenami. Wat jou omstandighede op di...
Hier’s Baie Goeie Nuus 10.08.2025 3:02
Send us Fan Mail 1 Johannes 1:8-9 As ons beweer dat ons nie sonde het nie, bedrieg ons onsself en is die waarheid nie in ons nie. Maar as ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid. Het jy al ooit ervaar hoe dit voel om 'n diep, donker geheim in jou hart rond te dra – iets wat jy gedoen het, iets wat verskriklik verkeerd w...
Leef jy in Vrees of met Ontsag? 09.08.2025 3:04
Send us Fan Mail 1 Petrus 1:17-19 En onthou dat die Vader tot wie julle bid, niemand voortrek wanneer Hy beoordeel nie. Hy beoordeel elke mens volgens sy dade. Daarom moet julle julle eerbied vir Hom wys met julle leefstyl, al is julle uitlanders. Julle weet mos dat God betaal het om julle los te koop van die sinlose leefstyl wat julle van julle voorouers oorgeërf het. En dié losprys was nie dinge...
Jesus Kom Vinnig 08.08.2025 2:46
Send us Fan Mail Openbaring 22:12-13 Jesus sê toe weer: “Kyk, Ek kom gou! Ek bring die loon saam met My om elkeen te beloon vir wat hy gedoen het. Ek is die Alfa en die Omega, die Eerste en die Laaste, die Begin en die Einde. Dade het gevolge. Dis iets wat ons ouers ons probeer leer het toe ons grootgeword het. En hoe gouer ons daardie les geleer het, hoe gouer het die lewe sommer baie beter gewo...
‘n Ernstige Waarskuwing 07.08.2025 2:50
Send us Fan Mail Openbaring 20:12 Ek het die dooies, groot en klein, voor die troon sien staan, en die boeke is oopgemaak. Daar is ook 'n ander boek oopgemaak, dit is die boek van die lewe. Die dooies is toe geoordeel volgens wat daar in die boeke geskrywe staan oor alles wat hulle gedoen het. Dit is vir my ‘n baie vreemde ding dat die gevaar van straf nie vir baie van die kriminele mense ge...
Volgens Jou Dade 06.08.2025 3:14
Send us Fan Mail Openbaring 2:23b ... die gemeentes sal kennis neem dat dit Ek is wat gedagtes en bedoelings deursoek. Ek sal ook aan julle elkeen gee wat julle volgens julle handel en wandel verdien. (NLV) Die media is deesdae ongenadig teenoor die Christendom. Ek verstaan dit. Voor ek Jesus ontmoet het, het die goedheid van daardie paar Christene wat ek geken het, my gewete aangekla, en, tot my...
Moenie Jouself Flous Nie 05.08.2025 2:56
Send us Fan Mail 2 Korintiërs11:13-15 Want sulke mense is vals apostels; hulle is bedrieglike werkers wat voorgee dat hulle apostels van Christus is. Geen wonder nie! Satan self gee immers voor dat hy ’n engel van die lig is. Daarom is dit ook niks besonders dat sy diensknegte hulle voordoen as dienaars van geregtigheid nie. Hulle uiteinde sal wees wat hulle volgens hulle dade verdien. Jy weet wa...
Dade Het Gevolge 04.08.2025 2:59
Send us Fan Mail Romeine 2:5b-8 ....daardie dag wanneer God, die regverdige regter, almal sal oordeel volgens wat hulle gedoen het. Aan dié wat met volharding aanhou om goed te doen, en op hierdie manier streef na die toekomstige heerlikheid, eer en onsterflikheid wat Hy vir hulle weggebêre het, sal Hy die ewige lewe gee. Maar dié wat hardkoppig weier om die waarheid te gehoorsaam en toegee aan di...
Instinktiewe Reaksies 03.08.2025 2:56
Send us Fan Mail 1 Petrus 3:9 Moenie kwaad met kwaad vergeld nie. Moenie iemand wat julle beledig, terugbeledig nie. Inteendeel, jou antwoord moet ’n seënwens wees. Dít is waartoe God julle geroep het en waarvoor Hy julle sal seën. (NLV) Hoe reageer jy wanneer iemand jou sleg behandel; wanneer hulle jou ignoreer of beledig ...? Die antwoord vir die meeste van ons is dat ons instinktief reageer en...
Opsommend 02.08.2025 3:05
Send us Fan Mail 1 Petrus 3:8 ’n Laaste woord oor julle verhoudings: Wees almal eensgesind, simpatiek, lief vir mekaar, goedhartig en nederig. (NLV) Daar word beraam dat daar deur die eeue 'n miljard mense in oorloë gesterf het. Een miljard! Die 20ste eeu met sy twee wêreldoorloë en die massavernietigingswapens het natuurlik ‘n groot aandeel aan daardie sterftes gehad! En daar is steeds sowa...
In Liefde Verenig 01.08.2025 3:22
Send us Fan Mail Filippense 2:1-2 Julle is mos deur Christus bemoedig en deur sy liefde getroos! Julle het die gemeenskap beleef wat die Gees bewerk! Julle weet wat omgee en meelewing beteken! Maak my dan nou heeltemal bly deur eensgesind te wees – één in liefde, één in hart en één in doel. (NLV) Ek weet nie hoe oud jy is nie, maar ek is al 24 246 dae op ons dierbare planeet Aarde – dis net minde...
God se Liefde Vir Jou 31.07.2025 3:02
Send us Fan Mail 1 Johannes 4:16 En ons ken die liefde wat God vir ons het, en ons glo daarin. God is liefde; wie in die liefde bly, bly in God en God bly in hom. Ek wonder hoeveel liefdesliedjies al ooit geskryf is. Sekerlik miljoene? Sommer amper soveel soos die sandkorrels op 'n strand .... Liefde is sonder twyfel deur die eeue die enkele, mees populêre onderwerp van liedjies. Hoekom dink...
Wysheid wat Wys 30.07.2025 2:49
Send us Fan Mail Jakobus 3:13 Is daar 'n wyse en verstandige mens onder julle? Dan moet hy dit toon deur sy goeie gedrag en deur dade wat van nederigheid en wysheid getuig. Ons het almal al mense ontmoet wat ons sonder twyfel as wys sou beskryf. Maar ons praat nie nou van selfsugtige, arrogante persone as wys nie. So wat beteken dit dan eintlik om wys te wees? Sommige mense lyk ongelooflik b...
Wanneer Hy Roep 29.07.2025 3:10
Send us Fan Mail Matteus 4:18-20 Eendag toe Jesus langs die See van Galilea loop, sien Hy twee broers: Simon, wat ook Petrus genoem word, en sy broer Andreas. Hulle was besig om 'n werpnet in die see uit te gooi, want hulle was vissers van beroep. Hy sê toe vir hulle: “Kom hier! Kom saam met My, en Ek sal julle vissers van mense maak.” Hulle het dadelik die nette gelos en Hom gevolg. Het jy...
Teen Die Oormag Stry 28.07.2025 3:07
Send us Fan Mail 1 Samuel 17:47 Die hele wêreld sal weet dat Israel ’n God het. Almal sal weet dat die Here nie swaard en spies nodig het om sy mense te red nie. Die oorlog is die Here s’n, en Hy sal julle in ons mag oorgee!” (NLV) Elke nou en dan word ons gekonfronteer deur oorweldigende situasies. 'n Huwelik wat op die rotse loop; 'n gesondheidsprognose wat ons tot in ons wese ontstel...
Vir Jou Eie Beswil 27.07.2025 2:42
Send us Fan Mail Jesaja 48:17 So sê die Here, jou Verlosser, die Heilige van Israel: Ek is die Here jou God wat jou onderrig tot jou beswil, wat jou lei op die pad waarop jy moet gaan. Nie een van ons hou daarvan om voorgesê te word wat om te doen nie. Ons het nie daarvan gehou toe ons kinders was nie, en ons hou beslis nie daarvan noudat ons almal groot is nie. Ek het onlangs iets op sosiale med...
Hoe om Vrugte te Kweek 26.07.2025 2:58
Send us Fan Mail Matteus 13:23 Die man by wie daar op goeie grond gesaai is, is hy wat die woord hoor en dit verstaan. Hy dra inderdaad vrug en lewer 'n oes: soms honderdvoudig, soms sestigvoudig, soms dertigvoudig.” Ons weet dat byna een derde van die wêreld se bevolking – 2,5 miljard mense – beweer dat hulle Christene is, maar dat baie van hulle nie 'n opregte verhouding met Jesus het...
God se Beloning vir Nederigheid 25.07.2025 2:52
Send us Fan Mail Psalm 149:4 Die Here se kinders gee Hom groot plesier. Mense sonder status of belangrikheid behandel Hy soos konings wanneer Hy hulle help. (DB) Nederigheid is iets wat ons hoog ag, maar tog selde vind. Ek praat nie van die soort valse nederigheid wat net 'n front is vir die trots binne-in nie, maar van 'n opregte nederigheid, waar ons onsself voor God en ander verootmo...
‘n Haastige Hond Verbrand Sy Mond 24.07.2025 2:58
Send us Fan Mail 1 Konings 20:11 Die koning van Israel antwoord hom: “Hulle sê: ’n Soldaat wat nog aantrek vir die geveg moenie spog soos een wat alreeds oorwin het nie.”(NLV) Om in 'n argument betrokke te raak, is een van die beste maniere om jouself in die moeilikheid te laat beland. Ek het gesien hoe mense die geleentheid geniet; hoe hulle vol vertroue instorm met die idee dat hulle die s...
Spring In! 23.07.2025 3:08
Send us Fan Mail Lukas 2:49, 50 “Maar hoekom was dit nodig om te soek?” het Hy gevra. “Julle moes geweet het Ek sou in my Vader se huis wees.” Maar hulle het nie verstaan wat Hy bedoel nie. (NLV) Mag ek jou vandag vra: Wat is jou doel in die lewe? Wat gee betekenis aan jou bestaan? Is dit net om jouself gelukkig te maak? Want, 'n lewe wat daarop gerig is om slegs jou eie begeertes te bevredi...
Hanteer jou Emosies Versigtig 22.07.2025 2:55
Send us Fan Mail Spreuke 25:28 'n Stad sonder 'n muur om hom te beskerm, so weerloos is 'n mens as hy nie selfbeheersing het nie. Het jou emosies al ooit handuit geruk? Jou antwoord is waarskynlik: Maar alte seker ! Jy weet hoe dit werk – iets wat jy voel, hetsy goed of sleg, gelukkig of ongelukkig, oorheers jou gesonde verstand … en net daar neem jy ‘n verkeerde besluit; jy sê, of...
Prokureurs en Regters 21.07.2025 2:55
Send us Fan Mail Matteus 7:1-2 Moenie oordeel nie, sodat oor julle nie geoordeel word nie; met dieselfde oordeel waarmee julle oor ander oordeel, sal oor julle geoordeel word, en met dieselfde maat waarmee julle vir ander meet, sal vir julle gemeet word. Ek hou nie daarvan om foute te maak nie – maar ek moet ruiterlik erken dat ek soms oordeelsfoute maak en dinge instinktief sê of doen waaroor ek...
Christelike Geloof Verloor Aanhang 20.07.2025 3:05
Send us Fan Mail Matteus16:18 En Ek sê vir jou: Jy is Petrus, en op hierdie rots sal Ek my kerk bou, en die magte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie. Daar word deesdae dikwels gesê dat die Christendom wêreldwyd besig is om agteruit te gaan. Dit is iets wat die heidene vier, met die hoop dat dit eendag binnekort, vir eens en vir altyd, nie meer sal bestaan nie. Maar is dit regtig waar? Ja,...
Onbeperkte Krag: Hoe om die krag wat reeds joune in Christus is, te bekom. 19.07.2025 0:53
Send us Fan Mail Hallo, ek is Jokkie Gauche vir Berni Dymet en ons vertaal en vervaardig die Afrikaanse VARS boodskappe wat jy gereëld hier hoor. Berni wil jou graag uitnooi om by hom aan te sluit vir 'n heerlike ontbyt met 'n inspirerende tema: Onbeperkte Krag: Hoe om die krag wat reeds joune in Christus is, te bekom. Kom word bemoedig deur opbouende gesprekke, betekenisvolle ver...
Koersvastheid is Noodsaaklik 19.07.2025 2:59
Send us Fan Mail 1 Korintiërs 15:58 Dus, my geliefde broers en susters, staan baie vas, onbeweeglik. Gee altyd julle allerbeste vir die Here se werk, want julle weet voor die Here is alles wat julle doen die moeite werd. (NLV) Koersvastheid kan lei tot sukses. Die persoon wat konsekwent sy doel voor oë hou; wat vas staan ten spyte van die druk, die verwarring, die uitputting, die rondomtalie spel...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.