Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet
God se Woord VARS vir jou Vandag
JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinamiese en kragtige verhouding met Jesus kan leef. God se Woord in Afrikaans. Vars, vir jou, elke dag.
Author
Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 11, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Ervaar God se Heerlikheid 28.09.2025 2:49
Send us Fan Mail Johannes 11:40 Jesus sê toe vir haar: “Het Ek nie vir jou gesê dat as jy glo, jy die heerlikheid van God sal sien nie?” (NLV) Gebeur wonderwerke nog steeds? Sê my, wanneer laas het jy iets so buitengewoons, so buitengewoons ervaar, dat jy dit as niks anders as ‘n wonderwerk kan beskou nie? Of het sommige mense net 'n ooraktiewe verbeelding om iets wat sommer net toevallig wa...
Die Beste Plan 27.09.2025 2:53
Send us Fan Mail Jeremia 29:11-13 Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle 'n toekoms gee, 'n verwagting! Dan sal julle My aanroep, tot My kom bid, en Ek sal julle gebede verhoor. Julle sal vra na my wil en julle sal dan my wil ken as julle met julle hele hart daarna vra. Elkeen van ons, het sekerlik al op een of ander stadium, op ve...
God se Tydsberekening is Altyd Perfek 26.09.2025 3:11
Send us Fan Mail Habakuk 2:3 Die openbaring geld vir 'n bepaalde tyd; dit sal gou kom want dit kom beslis. Jy moet net geduldig bly wag as dit nie gou kom nie, want dit kom beslis, dit sal nie uitbly nie. Het jy al, terwyl jy wag op 'n deurbraak, jouself tussen 'n hamer en ‘n aambeeld vasgevang gevind... en jy wag, en jy wag, en jy wag... Sal daardie deurbraak betyds kom, of sal al...
God Sal Jou Nooit Verlaat Nie 25.09.2025 3:13
Send us Fan Mail Psalm 27:10 Selfs al sou my pa en ma my verlaat, die Here sal my styf vashou. (NLV) 'n Baie slegte ding wat met jou kan gebeur, is as iemand op wie jy staatmaak, jou in die steek laat. Daar is baie mense in hierdie wêreld wat deur hul ouers versaak is. Ons sien ook soms hoe baie intieme verhoudings verbreek word, waar die een party, op pad na groener weivelde, sy sielsgenoot...
Bekommernis is ‘n Teken om te Bid 24.09.2025 2:47
Send us Fan Mail Filippense 4:6-7 Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend. En die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal oor julle harte en gedagtes die wag hou in Christus Jesus. As jy eerlik met jouself wil wees, moet jy erken dat dit regtig baie natuurlik vir ons is om ons oor dinge te bekommer. Soveel...
Verstaan Jy of Vertrou Jy? 23.09.2025 3:07
Send us Fan Mail Spreuke 3:5-6 Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Ek is seker jy het al baie slim mense langs jou lewenspad ontmoet. Ek het ook. Hul briljantheid het net stof in ons oë geskop, nè? Sommige is akademies begaafd. Ander lyk asof hulle 'n vlak van emosionele intelligensie en w...
Spring Aan Die Werk! 22.09.2025 3:16
Send us Fan Mail Efesiërs 2:10 Nee, God het ons gemaak wat ons nou is: in Christus Jesus het Hy ons geskep om ons lewe te wy aan die goeie dade waarvoor Hy ons bestem het. Ek is seker ons het almal al op ‘n stadium gedink: " Wel, ek is niks besonders nie. Ek het geen spesifieke vaardighede wat my bo ander laat uitstaan nie. Ek is redelik seker ek sal nooit iets wonderliks in die lewe bereik...
Die Rykdom van Genade 21.09.2025 3:04
Send us Fan Mail Efesiërs 2:7-9 So sal God ook in die tye wat kom, bewys dat Hy heeltemal oorloop van genade. Die goedheid wat God ons deur Christus Jesus gegee het, sal as bewys dien. Dit is mos dié genade wat julle verlos het deurdat julle tot geloof gekom het. En julle verlossing kom nie uit julleself nie, maar is ’n gawe van God. Dit is nie die gevolg van julle dade nie. Niemand kan daaroor gr...
Hier Kom die Goeie Nuus! 20.09.2025 2:49
Send us Fan Mail Efesiërs 2:4,5 Maar God is ryk in barmhartigheid en het ons innig lief. Deur sy groot liefde het Hy ons wat dood was as gevolg van ons oortredings, saam met Christus lewend gemaak. Uit genade is julle gered! Ek is redelik seker daarvan dat daar nie een van ons is, wat nie al onder in 'n put, wat ons vir onsself gegrawe het, was nie; ja, ek praat van 'n ramp wat ons eie...
Geskei van God 19.09.2025 2:46
Send us Fan Mail Genesis 3:23,24 Die Here God het daarom die mens uit die Tuin van Eden weggestuur om die grond te gaan bewerk waaruit hy geneem is. Nadat die Here God hulle uit die tuin verban het, het Hy gerubs oos van Eden aangestel om met ’n vlammende swaard, wat heen en weer beweeg, die toegang tot die boom van die lewe te bewaak. (NLV) Om vyande te maak, is nooit 'n goeie idee nie. Dit...
Gevolge – Altyd Gevolge 18.09.2025 2:53
Send us Fan Mail Genesis 3:17-19 Vir die mens sê Hy: “Jy het jou deur jou vrou laat ompraat en van die vrugte geëet wat Ek jou verbied het om te doen. Daarom vervloek Ek die grond. Jou hele lewe lank sal jy met swaarkry sukkel om ’n bestaan daaruit te maak. Dit sal vir jou dorings en dissels oplewer en jy sal van die plante van die veld eet. Jou hele lewe lank, tot die einde van jou dae, sal jy...
Bang Vir God 17.09.2025 2:30
Send us Fan Mail Genesis 3:8-10 Hulle het gehoor hoe die Here God in die tuin wandel teen die tyd dat die aandwind opkom, en die mens en sy vrou het vir die Here God weggekruip tussen die bome van die tuin. Maar die Here God het na die mens geroep en vir hom gevra: “Waar is jy? En die mens antwoord: “Ek het U hoor wandel in die tuin en ek het bang geword, want ek is kaal. Toe het ek weggekruip.” ...
Pasop: Bedrieër in die Omgewing 16.09.2025 2:46
Send us Fan Mail Genesis 3:6-7 Dit het die vrou oortuig. Wanneer sy na die boom kyk, lyk die vrugte mooi en aanloklik, geskik om ’n mens verstandig en slim te maak. Sy pluk ’n vrug van die boom, eet daarvan en gee vir haar man by haar; en hy het ook geëet. Toe gaan hulle oë werklik oop en besef hulle dat hulle sonder klere is. Hulle het vyeblare aanmekaargewerk en vir hulle omgehang om hulleself t...
Loop Lig vir Aanlynslenters en Kuberkrakers! 15.09.2025 3:02
Send us Fan Mail Genesis 3:4,5 Julle sal nie sterf nie!” sê die slang. “God weet dat julle oë sal oopgaan wanneer julle daarvan eet. Julle sal dan net soos God wees en weet van goed en kwaad.” (NLV) Nie een van ons van hou daarvan om mislei, bedrieg of gekul te word nie. Dis aaklig, nè? Tog, volgens die Global Anti-Scam Alliance , het kuberkrakers en bedrieërs verlede jaar wêreldwyd meer as een t...
September nuusbrief 14.09.2025 4:51
Send us Fan Mail Die teks inhoud is beskikbaar in die "transcript" en ook beskikbaar in PDF hier . Support the show Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus! DONATE R50 MONTHLY
Huwelikstrou 14.09.2025 3:05
Send us Fan Mail Hebreërs 13:4 Die huwelik moet deur almal eerbaar gehou word. Wees in die huwelikslewe getrou aan mekaar, want ontugtiges en egbrekers sal onder die oordeel van God kom. Wat dink jy van die huwelik as instelling? Ek dink jou reaksie sal wissel na gelang van jou kulturele agtergrond, jou lewenservaring en waarskynlik ook jou ouderdom. Daar bestaan absoluut geen twyfel dat die aant...
Daar Bestaan Geen Twyfel Nie 13.09.2025 2:43
Send us Fan Mail 1 Timoteus 3:4-5 Hy moet sy eie huisgesin goed kan beheer en in alle opsigte op waardige wyse gesag oor sy kinders kan uitoefen. Immers, as iemand nie weet om sy eie huisgesin te beheer nie, hoe kan hy dan die sorg vir die gemeente van God op hom neem? Die rolle van mans en vroue in die bestuur van 'n huishouding en die grootmaak van die kinders het die afgelope paar generas...
Eenheid in die Gesin is Belangrik 12.09.2025 3:02
Send us Fan Mail Kolossense 3:13-14 Wees geduldig met mekaar en vergewe mekaar as die een iets teen die ander het. Soos die Here julle vergewe het, moet julle mekaar ook vergewe. Bo dit alles moet julle mekaar liefhê. Dit is die band wat julle tot volmaakte eenheid saambind. In sommige kulture is "uitgebreide gesinne" steeds 'n baie belangrike ding. En as jy deel is van 'n uit...
Ouerlike Plig 11.09.2025 3:04
Send us Fan Mail Efesiërs 6:4 En vaders, moenie julle kinders so behandel dat hulle opstandig word nie, maar maak hulle groot met tug en vermaning soos die Here dit wil. Dit word deesdae al hoe moeiliker om kinders groot te maak. Ek dink dit word báíé moeiliker as wat dit destyds vir ouers soos ek was, wat ‘n hele paar jaar gelede kinders grootgemaak het. Deesdae is beide pa en ma dikwels in die...
Eer Jou Ouers 10.09.2025 2:52
Send us Fan Mail Efesiërs 6:1-3 Kinders, wees as gelowiges aan julle ouers gehoorsaam, want dit is wat die wet van God vereis. “Eer jou vader en jou moeder” is 'n baie belangrike gebod. En daar is nog 'n belofte by: “sodat dit met jou goed mag gaan en jy lank mag lewe op die aarde.” Die begeerte om goedgemanierde, gehoorsame kinders groot te maak, word deesdae dikwels geminag. Mense din...
Kinders is ‘n Geskenk 09.09.2025 2:56
Send us Fan Mail Psalm 127:3-5 Kinders is ’n gawe van die Here; die vrug van die moederskoot is ’n beloning. Soos pyle in ’n krygsman se hande, so is seuns gebore in ’n mens se jeug. Gelukkig is die man wie se pylkoker vol van hulle is. Hy sal nie beskaam word wanneer hy in die stadspoort met sy vyand onderhandel nie. Enigiemand wat al ooit kinders grootgemaak het, weet watter moeilike taak dit i...
‘n Perfekte Ontwerp 08.09.2025 2:56
Send us Fan Mail Genesis 2:24 Dit verklaar waarom ’n man van sy pa en ma weggaan, saam met sy vrou lewe en hulle dan soos een mens word. (NLV) Wêreldwyd, op die meeste plekke, eindig ongeveer veertig persent van die huwelike vandag in egskeidings. Hoe meer welvarend 'n samelewing word, hoe hoër styg daardie persentasie. Dis regtig tragies. Die idee dat die huwelik 'n lewenslange, "...
Word Radikaal Onselfsugtig 07.09.2025 3:13
Send us Fan Mail Handelinge 2:44-45 Al die gelowiges het gereeld bymekaargekom, en hulle het alles wat hulle besit het, met mekaar gedeel. Hulle het hulle grond en besittings verkoop en die geld aan almal uitgedeel volgens elkeen se behoefte. (NLV) Ek dink jy sal met my saamstem dat selfsug absoluut onaanvaarbaar is. Maar vandag is sosiale ongelykheid oral ‘n probleem. Die rykes het ongelooflik r...
Geloof Vereis Verandering 06.09.2025 2:42
Send us Fan Mail Titus 2:11-12 Die genade van God wat verlossing bring, het immers aan alle mense verskyn. Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige wêreld te lewe, Is dit nie ironies dat ons almal aan die eenkant 'n beter lewe wil hê, maar aan die anderkant nie van verandering hou nie?...
Jy Sal Nooit Alleen Loop Nie 05.09.2025 2:49
Send us Fan Mail Jesaja 43:1-2 Luister, so sê die Here wat jou geskep het, Jakob, wat jou gevorm het, Israel: Moenie bang wees nie, Ek verlos jou, Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne. As jy deur water moet gaan, is Ek by jou, deur riviere, hulle sal jou nie wegspoel nie; as jy deur vuur moet gaan, sal dit jou nie skroei nie, die vlamme sal jou nie brand nie, Eensaamheid is een van die moeil...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.