Ds André van Zyl

Dominee André

Religion AF ↓ 384 episodes

Barnabas Bediening: Boodskappe van bemoediging en vertroosting. Barnabas Ministry: Messages to encourage and strengthen you.

Author

Ds André van Zyl

Category

Religion

Podcast website

podcasters.spotify.com

Latest episode

Jul 5, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Op die rug van 'n donkie 06.03.2022

In nederigheid is Jesus oppad na Sy bestemming ... die kruis

Boodskap van drie konings 27.02.2022

Jesus die Koning van konings

Boodskap van Jesus se liefde 20.02.2022

Jesus se liefde maak God sigbaar.

Boodskap van die gesin 13.02.2022

Josef sê storie vertel jou van verskillende tipes gesinne.

Boodskap van die kruis 06.02.2022

Nagmaaldiens  Die booskap van die kruis is:  'n boodskap van liefde  'n boodskap van vergifnis  'n boodskap van genesing.

Boodskap van liefde 23.01.2022

Die Bybel is God se liefdesbrief aan ons elkeen. Ons het hierdie liefde leer ken  toe God sy liefdesbrief  (Jesus ) vir ons gestuur het

Eenvoudige boodskap 16.01.2022

Eenvoudige mense leef 'n Jesus lewe wat eenvoud sigbaar maak. Mattues 11:25-30

Moeite werd boodskap 09.01.2022

Keer terug na jou oorspronklike vorm soos God jou gemaak het. Dit is 'n nagmaaldiens en jy is welkon om saam ons nagmaal te gebruik.

Die begin 02.01.2022

Dis nooit te laat om weer te begin nie.

Die mooiste storie wat ooit vertel is 25.12.2021

Kersfees

Die naam van Jesus 05.12.2021

 Alfa en die Omega  Vredevors  Immanuel  Redder  Môrester...

Vrugbare lewe 21.11.2021

Vrugbare lewe bestaan uit: Vrugbare boodskap Vrugbare bediening Vrugbare lewe

Staan op! 14.11.2021

Staan op Maak 'n keuse... Kom onder die besembos uit... Veg die Goliats in jou lewe... Kry 'n nuwe pad en loop dit saam Jesus.

Sigbare God 07.11.2021

Nagmaal word bedien in hierdie diens. Jy is welkom om saam ons nagmaal te gebruik. Hou jou wyn en brood reg. Sigbare God... Altyd daar In alles In almal

Reformeer om te reformeer 31.10.2021

Jy moet... Bybelwees Kerkwees Menswees

Laat los 24.10.2021

Laat los wat agter jou is....gryp die lewe voor jou aan!

Ek wil 17.10.2021

Spring in die waterpoel van die lewe en swem met geloof oppad na hoop.

Wat nou? 10.10.2021

Die wêreld is deurmekaar. Daar word gepraat van 'n nuwe normaal. Wat nou.... Gaan terug na God Gaan terug na Jesus Gaan erug na opbou

Dra vrugte 03.10.2021

Almal dra vrugte ... goed of sleg. Watter vrugte dra jou lewe?

My erfenis is mooi 26.09.2021

God gee vir ons die beste en mooiste erfenis: Ons is na God se beeld geskape. Ons is kinders vn God. Ons is erfgename vn God wat die ewige lewe en 'n Vaderhuis geerf het. En bo-op dit alles is ons sonder vergewe.

Oplossing 19.09.2021

God is altyd die oplossing nooit die probleem nie.

Ek weet 13.09.2021

Ek weet verseker my verlosser leef....twyfel jy? Luister na Dominee André en stap verseker aan met 'n lied in jou hart, want jy weet jou verlosser leef en hy hoor jou! Video Options Add to your post Boost post Get more people to see and engage with your post. You'll choose the settings after you've clicked Post. Post

Familie rondom die tafel 05.09.2021

Kom deel God se nagmaal tafel saam met ons

Jesus Bybel 29.08.2021

Jesus Bybel..... Van eerste versie in Genesis tot in Openbaring gaan dit oor Jesus. Kom stap saam deur die Bybel

Stukkend word heel 23.08.2021

Stukkende mense kan heel word...Jesus het stukkende mense gebruik om groot dinge te doen in die Bybel...Jacob...Elia en nog meer...luister saam.

Listen to the Dominee André podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.