Ds André van Zyl
Dominee André
Barnabas Bediening: Boodskappe van bemoediging en vertroosting. Barnabas Ministry: Messages to encourage and strengthen you.
Author
Ds André van Zyl
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 5, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Menslike Jesus 15.08.2022 32:04
Menslike Jesus gee ons menslikheid vir ons terug.
Tafel van liefde 07.08.2022 30:47
Kom sit aan by die tafel van liefde
Leef God 31.07.2022 29:53
Beleef God as Vader, Seun en Heilige Gees
Eienskappe van 'n leier 24.07.2022 34:00
Mense volg 'n leier.
In dieselfde storm 17.07.2022 45:58
Elke storm bring jou by 'n bestemming.
Kind van God 10.07.2022 36:11
Wees wat jy is
God sigbaar 04.07.2022 37:24
Nagmaal
Goed doen 27.06.2022 27:34
Goed doen maak jou lewe goed.
Aanwsige Vader 19.06.2022 41:42
Vadersdagdiens
Hier is ek 12.06.2022 34:10
Meld aan in God se roeping met "Hier is ek"
Saam wees 05.06.2022 34:43
Pinkster is om oor God fees te vier.
Gaan moenie bly nie 29.05.2022 41:25
Soekende kerk vind mense.
Gaan om te bly 28.05.2022 35:12
Hemelvaart diens Jesus moes gaan om vir altyd by ons te wees.
God Uitroepteken 22.05.2022 29:46
In'n vraagteken wêreld is God die uitroepteken!
God se bestemming vir jou lewe 15.05.2022 37:32
Bereik jou bestemming om vervuld te wees
Ma sement van die gesin 08.05.2022 34:13
'n Ma verander 'n huis in 'n tuiste. Moedersdag Video Options Add photos from your mobile device. Add Add to your post This can't be combined with what you've already added to your post. This can't be combined with what you've already added to your post. Boost post Get more people to see and engage with your post. You'll choose the settings after you've clicked Post. Post
Leef vry 01.05.2022 30:58
Vryheid is nie 'n woord nie, maar 'n lewenswyse.
Lewe om te lewe 24.04.2022 31:12
'n Vol lewe is 'n vervulde lewe
Oop graf baken van hoop 17.04.2022 1:11:09
Jesus het opgestaan en daarom is daar vir altyd hoop.
Swart Vrydag verander in goeie Vrydag 15.04.2022 32:43
Jesus bring lig in jou donkerste tye.
Veilig tuis 10.04.2022 27:36
Gelowiges is oppad huis toe om tuis te wees vir altyd.
Pad van liefdeloosheid word pad van liefde 03.04.2022 30:02
Jesus loop 'n liefdelose pad om vir ons 'n liefdevolle pad moontlik te maak.
Kruisdraers 27.03.2022 31:11
Wees 'n kruisdraer wat menste se laste help dra.
Mense oppad saam Jesus na die kruis 20.03.2022 27:47
Oppad na die kruis
Jesus in die hande van mense 13.03.2022 30:13
Ontdek jouself op die pad van Jesus na die kruis.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.