Ds André van Zyl

Dominee André

Religion AF ↓ 384 episodes

Barnabas Bediening: Boodskappe van bemoediging en vertroosting. Barnabas Ministry: Messages to encourage and strengthen you.

Author

Ds André van Zyl

Category

Religion

Podcast website

podcasters.spotify.com

Latest episode

Jul 5, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Waarom praat ek waarheid? 15.08.2021

Waarom praat ek die waarheid? Want God is 'n God van waarheid Want Jesus het gekom  om die waarheid te getuig Want die Heilige Gees maak getuienis van die waarheid.

Waarom noem mense my 'n christen? 08.08.2021

Ek word 'n christen genoem omdat * God se karakter * God se lewe *God se woorde in my lewe sigbaar is en ander dit raak sien. DIT MAAK DAT MENSE MY 'n CHRISTEN NOEM.

Waarom vergewe ek? 01.08.2021

Waarom vergewe ek?....God vergewe ons.

Waarom glo ek? 25.07.2021

Geloof is die anker van menswees

Daar is hoop 17.07.2021

Geloof en liefde gee hoop

Wees daar vir mekaar 03.07.2021

Saam staan ons...alleen val ons.

Naamsverandering 27.06.2021

God het mense in die Bybel se name verander om uiteindelik by God se plan vir hulle lewens uit te kom Abram verander na Abraham Jacob na Israel Levi na Matteus Simon na Petrus Saulus na Paulus Ek na christen

Staan op! 20.06.2021

Vadersdagdiens

Wees 'n seën 13.06.2021

Los 'n mooi liefdevolle vingerafdruk in iemand se lewe, nie 'n litteken van hartseer nie.

Gemeente sonder mure 06.06.2021

Breek mure af en bou bruê van liefde Nagmaal word aan die einde van die diens bedien. As jy deel daarvan wil wees kan jy jou broodjie en wyn byderhand hou.

Gemeente wat werlk 30.05.2021

GOD DIE VADER GOD DIE SEUN GOD DIE HEILIGE GEES 'n Gemeente wat werk erken die drie enigheid.

Hy wat wag kry nuwe krag 16.05.2021

Hy gee die vermoeides krag, Hy versterk dié wat nie meer kan nie. Selfs jongmanne word moeg en raak afgemat, selfs manne in hulle fleur struikel en val, maar dié wat op die Here vertrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie. Jesaja 40:29-31

Neem jou plek in 14.05.2021

Hemelvaart diens

Moedereinskappe van God 09.05.2021

Moedersdag

Nie buitekant, maar binnekant 02.05.2021

Mense sien buitekant, maar God sien binnekant

Oorwinningslewe 25.04.2021

Laat jou niks lewe in alles verander.

Dominee André : Oorwin slegte met goeie 18.04.2021

Jesus is God se taal en kinders van God praat hierdie taal

God se kalender 11.04.2021

Mense se kalender het 'n begin en einde. God se kalender het geen begin en geen einde...dis vir ewig en ons is oppad na God se kalender.

Begin van Nuwe lewe 05.04.2021

Nuwe lewe is 'n Jesus lewe wat God sigbaar maak

Dominee André : Einde van Ou lewe 02.04.2021

Jesus het ons vrygemaak van 'n wettiese godsdiens om God se liefde te leef.

Dominee André : Oppad na Golgota 28.03.2021

Oppad na Golgota moet Jesus baie verduur: Getsemane - Jesus voel verlate Gabbata - Jesus word veroordeel Golgota - Jesus word verbrysel As mens stap ons ook iewers op  die pad van trane, hartseer, eensaamheid en seerkry.

Dominee André : Op die pad van lyding 21.03.2021

Op die pad van lyding wat Jesus geloop het vir ons, leer ons deur saam met Hom te stap op die pad van lyding hoe om lyding, hartseer en dood te kan verwerk, want sonder God word die pad van leiding 'n hel, maar met God word dit eindlik 'n stukkie hemel omdat God so naby aan jou gekom het.

Dominee André : Ontdekkingsreis 14.03.2021

Kom op 'n ontdekkingsreis saam Dominee André en vind: God is liefde Jy is na God se beeld gemaak Jy is God se tempel God se instrumente God se adres

Dominee André : Nuwe begin bou saam 07.03.2021

Bou die stukkende mure en maak ons land heel.

Dominee André : Nuwe begin : Sit mense terug in die lewe 01.03.2021

Sonder mense is lewe nie moontlik nie.

Listen to the Dominee André podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.