BAASRAAK RADIO

“Brultyd – Waar die brul van God se kinders weerklink!”

Religion AF ↓ 30 episodes

Brultyd – Maandae 06:00 | Baasraak TV YouTube KanaalDis Brultyd – ’n oggend-aanroep tot geestelike ontwaking! In ’n wêreld waar die vyand brul soos ’n leeu, is dit tyd dat God se kinders weer hulle eie brul vind. Elke Maandag om 06:00 nooi ons jou om deel te wees van die Leeutrop van God, waar Jesus Christus – die Leeu uit die stam van Juda – ons Leier is. Ons deel kragtige Woordboodskappe van verskeie predikers en sprekers om jou siel te versterk, jou geloof aan te wakker, en die geestelike brul in jou hart weer los te maak. Begin jou dag met vuur, geloof en fokus.👉 Sluit aan. Brul saam. Wor...

Author

BAASRAAK RADIO

Category

Religion

Podcast website

www.baasraak.tv

Latest episode

May 25, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Dat hulle sal een wees? | Brultyd 25.05.2026

Die brultyd manne gesels oor eenheid. YouTube Kanaal · Webblad · Ondersteun Baasraak

Die Swaard van die Gees 19.05.2026

Die Brultyd manne gesels oor die, swaard van die Gees wat deel uitmaak van die Wapenrusting van God. YouTube Kanaal · Webblad · Ondersteun Baasraak

Helm van Verlossing. 19.05.2026

Die Brultyd manne gesels oor die, helm van verlossing wat deel uitmaak van die Wapenrusting van God. YouTube Kanaal · Webblad · Ondersteun Baasraak

Die Skild van Geloof 19.05.2026

Die Brultyd manne gesels oor die, skild van geloof, wat deel uitmaak van die Wapenrusting van God. YouTube Kanaal · Webblad · Ondersteun Baasraak

Die skoene van vrede 19.05.2026

Die Brultyd manne gesels oor die, skoene van Vrede, wat deel uitmaak van die Wapenrusting van God. YouTube Kanaal · Webblad · Ondersteun Baasraak

Borswapen van die geregtigheid 19.05.2026

Die Brultyd manne gesels oor die, GDie Brultyd manne gesels oor die, Gordel van Waarheid, wat deel uitmaak van die Wapenrusting van God. Luister aanlyn na Baasraak Radio wwww.baasraak.tvweb-radio Ondersteun ons bediening wwww.baasraak.tvgee Transcript, wat deel uitmaak van die Wapenrusting van God. Luister aanlyn na Baasraak Radio: wwww.baasraak.tv/web-radio Ondersteun ons bediening: wwww.baasraak...

Die Gordel van Waarheid.mp3 19.05.2026

Die Brultyd manne gesels oor die, Gordel van Waarheid, wat deel uitmaak van die Wapenrusting van God. Luister aanlyn na Baasraak Radio: wwww.baasraak.tv/web-radio Ondersteun ons bediening: wwww.baasraak.tv/gee YouTube Kanaal · Webblad · Ondersteun Baasraak

Ek was kwaad vir God en wou my Bybel verbrand | Positive Piet | Brultyd 23.03.2026

Postive Piet (Pieter Kirchner0 deel sy aangrypende storie met ons. Maak seker jy kyk na die Brultyd episode en deel dit almal wat jy ken! 📢 Ondersteun & Bly Ingeskakel: 🔔 Subscribe vir meer kragtige getuienisse en inspirerende gesprekke 👍 Like & deel hierdie video met iemand wat dit vandag moet hoor 🌐 Kyk Baasraak TV: https://www.baasraak.tv/kyk-nou 📻 Luister Baasraak Radio: https://www.baasr...

Geestelike Oorlogvoering: Die Stryd wat Jy Nie Kan Sien Nie 17.03.2026

Is daar ’n oorlog aan die gang wat ons nie kan sien nie? In hierdie eerste episode van Brultyd se nuwe reeks oor Geestelike Oorlogvoering kyk ons na twee belangrike vrae: Wat is geestelike oorlogvoering? En wie is ons werklike vyand? Baie mense dink hul grootste gevegte is teen mense, probleme of moeilike omstandighede. Maar die Bybel leer ons dat daar ’n onsigbare geestelike stryd is oor ons geda...

R100 Entrepreneur: Die Laaste Twee Waarhede van Entrepreneurskap 10.03.2026

In hierdie episode van R100 Entrepreneur sluit ons die reeks af oor Patrick Bet-David se 15 punte oor entrepreneurskap. Vandag bespreek ons die laaste twee punte: 👉 Punt 14 – Jy het nie ’n probleem om op te los nie 👉 Punt 15 – Jy kan nie hanteer om soms alleen te wees nie Elke suksesvolle besigheid begin met ’n probleem wat opgelos moet word. Entrepreneurs sien nie net probleme nie — hulle sien...

As Jou Lewensmaat Nie Agter Jou Staan Nie… Wat Dan? 10.03.2026

In hierdie episode van R100 Entrepreneur bespreek ons Punt 13 van Patrick Bet-David se 15 punte: 👉 “As jou lewensmaat nie agter jou staan nie.” Entrepreneurskap toets nie net jou dissipline en strategie nie — dit toets jou huwelik. Onseker inkomste. Lang ure. Risiko besluite. Emosionele druk. Wat gebeur as jou droom spanning in jou huis bring? Kan ’n entrepreneur werklik floreer as daar nie eenhe...

"Burnout" Die Stil Moordenaar van Entrepreneurs 10.03.2026

Vandag het ons eerlik gesels oor die stil gevaar van uitbranding — veral onder entrepreneurs en leiers. Pastoor Peter Warne het oop en eerlik gedeel hoe hy ná 40 jaar in die bediening uitgebrand het. Nie omdat hy nie geroep was nie. Nie omdat hy nie lief was vir God nie. Maar omdat niemand alleen gebou is om alles self te dra nie. Ons het gepraat oor: • Die tekens van burnout • Die gevaar van isol...

Is Jy Gebou om Nommer Een te Wees? | R100 Entrepreneur 10.03.2026

“Baie mense wil ’n besigheid hê… maar min mense wil nommer een wees. Want nommer een beteken jy kan nie wegkruip nie. As dinge verkeerd loop — is dit op jou. Vandag praat ons oor twee harde waarhede van entrepreneurskap: Kan jy voor loop? En kan jy hanteer dat alles by jou stop? As jy altyd iemand anders blameer… is jy dalk nie gebou vir entrepreneurskap nie.” 🙏 Moenie vergeet om op die kanaal in...

Entrepreneurskap: Roeping of Romantiese Droom? 27.01.2026

Is entrepreneurskap rêrig vir jou – of hou jy net van die idee daarvan? In hierdie R100 Entrepreneur-episode kyk ons eerlik na 15 redes hoekom entrepreneurskap nie vir almal is nie. Entrepreneurskap is nie ’n vinnige pad na rykdom nie, en dis beslis nie maklik nie. Dis verantwoordelikheid, risiko, alleen besluite en gehoorsaamheid. Ons koppel hierdie realiteite aan Bybelse beginsels en vra die war...

Wat se die Bybel van besigheid 22.01.2026

In hierdie Brultyd-episode van die R100 Entrepreneur-reeks gesels Coach Freek en die paneel oor God se hart vir werk, vrug en vermeerdering. Ons kyk na: Johannes 15 – God verwag vrug Matteus 25 – Die gelykenis van die talente Genesis – Adam se roeping om die aarde te bewerk Spreuke – God se wysheid vir beplanning, integriteit en groei Hierdie gesprek wys dat besigheid nie wêrelds is nie, maar deel...

Begin jou eie besigheid met 'n "HONDERD RAND" | Brultyd 21.01.2026

Wat sou jy doen as R100 al is wat jy oorhet? Sal jy dit bêre, spandeer, of saai? In hierdie episode van Brultyd begin ons ‘n nuwe reeks: Die R100 Entrepreneur — waar ons praat oor geloof, werk, kreatiwiteit en Koninkryksbeginsels vir besigheid. Ons kyk na: • Hoe God na rentmeesterskap kyk • Hoekom min nie die probleem is nie — passiwiteit is • Wat die Bybel sê oor werk, wins en vermenigvuldiging •...

Watter geveg MOET jy in 2026 aanpak? | Brultyd 21.01.2026

n hierdie Brultyd-episode gesels Coach Freek en die paneel oor ’n belangrike beginsel vir 2026: Kies jou gevegte wys. Baie manne is moeg, gefrustreerd en uitgebrand – nie omdat hulle swak is nie, maar omdat hulle hul energie mors op gevegte wat God nooit bedoel het hulle moet baklei nie. Om weg te stap is nie swakheid nie, dis volwassenheid. Party manne veg om hul ego te beskerm, nie hul roeping n...

Hoekom mans so bang is om te faal — en wat God daaroor sê | Brultyd 21.01.2026

n hierdie Brultyd-boodskap duik ons diep in een van die grootste strydvelde in ’n man se lewe: die vrees om te faal. Baie mans dra die druk om altyd sterk, suksesvol en onbreekbaar te wees — maar God roep ons om nie prestasie-gedrewe nie, maar Christus-gedefinieerd te leef. ✅ Hoekom mans mislukking vrees ✅ Hoe God mislukking gebruik om ons te vorm ✅ Hoe om in identiteit te leef, nie prestasie n...

Hoe ek my brul verloor het en dit weer terug gekry het | Brultyd 21.01.2026

👉 Moenie hierdie inspirerende episode misloop nie. Luister, deel dit met ’n vriend, en laat weet wat jy dink in die kommentaar. 📌 Ondersteun ons bediening: www.baasraak.tv/ondersteun-ons 🌿 Tala Health & Wellness – Trots Borg van Baasraak TV! Ons met groot dankbaarheid aankondig dat Tala Health & Wellness vir die volgende jaar ons Afrikaanse YouTube-kanaal borg. Hulle fokus op natuurlike gesondh...

Die krag van en bevryding deur Goddelike Regsake | Brultyd 21.01.2026

In vandag se Brultyd-boodskap het ons diep ingegaan op die tema: “Die krag van en bevryding deur Goddelike Regsake.” Boeta Johan van der Westhuizen het met eerlikheid en groot nederigheid sy getuienis gedeel — ’n getuienis van pyn, hoop, geloof, en uiteindelike vrymaking toe hy besluit het om sy regsaak in die hande van die Regverdige Regter te plaas: God alleen. Ons het vanuit die Woord gesien da...

Hoe vinnig herstel jy ná ’n terugslag? | Brultyd 21.01.2026

Toe Dawid by Siklag aankom in 1 Samuel 30, het hy een van die grootste terugslae van sy lewe beleef — alles was afgebrand, sy mense was weggevoer, en sy manne wou hom selfs stenig. Maar Dawid het iets gedoen wat ons almal moet leer: ✨ Hy het homself versterk in die Here. ✨ Hy het die Here geraadpleeg. ✨ Hy het opgestaan en teruggeveg. ✨ En hy het alles teruggekry — “recovered all.” In vandag s...

’n Hemelse CV | Wat soek God in ’n man se lewe? | Brultyd 21.01.2026

s God vandag iemand soek om 2de in bevel in die hemel te wees — wat sal op jou hemelse CV staan? By Brultyd vanoggend vra Coach Freek en die manne: Wat waardeer God regtig in ’n man? Wat maak dat God jou kan gebruik? Watter “ervaring” op jou CV wys dat jy getrou was met jou roeping? 🌅 Dis ’n oggend van eerlike gesprek, geloof, en groei saam. 🙏 Ondersteun Coach Freek se bediening: https://www.baa...

Die kragtige invloed wat samestemming en wedersydse respek tussen man en vrou inhou | Brultyd 21.01.2026

Vandag deel Johan van der Westhuizen van Volksrust ’n kragtige boodskap oor die invloed van samestemming en wedersydse respek tussen man en vrou — op beide geestelike én fisiese vlak. 💑 Hierdie Brultyd-oomblik herinner ons dat waar daar eenheid is, daar seën en krag vloei! 🙌 YouTube Kanaal · Webblad · Ondersteun Baasraak

Bybelse Beginsels vir Besigheid – Met Leon de Villiers 16.09.2025

In hierdie kragtige Brultyd-episode sit ons weer saam met Leon de Villiers, ’n Business Coach met ’n passie vir koninkryk besigheid. Die vorige opname se beeldkwaliteit was nie na wense nie, en daarom het ons dit oor gedoen sodat jy die volle impak van die boodskap kan ervaar. Leon deel openhartig oor sy lewe, sy pad van uitdagings na oorwinning, en hoe hy God se beginsels toepas in die wêreld van...

“Vergifnis: Geen sonde is te groot vir God” - Ps Andre Venter 16.09.2025

In vandag se Brultyd-episode hoor ons ’n aangrypende boodskap oor vergifnis wat Pastoor Andre Venter ’n paar jaar gelede by die Manne van die Woord in Pretoria-Oos gebring het. Hy herinner ons dat daar niks is wat jy ooit gedoen het, of wat iemand aan jou gedoen het, wat te groot is vir die Here nie. God se vergifnis maak jou vry en gee jou ’n nuwe begin. 👉 Luister hierdie kragtige Woord en ontde...

Listen to the “Brultyd – Waar die brul van God se kinders weerklink!” podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.