BAASRAAK RADIO

“Brultyd – Waar die brul van God se kinders weerklink!”

Religion AF ↓ 30 episodes

Brultyd – Maandae 06:00 | Baasraak TV YouTube KanaalDis Brultyd – ’n oggend-aanroep tot geestelike ontwaking! In ’n wêreld waar die vyand brul soos ’n leeu, is dit tyd dat God se kinders weer hulle eie brul vind. Elke Maandag om 06:00 nooi ons jou om deel te wees van die Leeutrop van God, waar Jesus Christus – die Leeu uit die stam van Juda – ons Leier is. Ons deel kragtige Woordboodskappe van verskeie predikers en sprekers om jou siel te versterk, jou geloof aan te wakker, en die geestelike brul in jou hart weer los te maak. Begin jou dag met vuur, geloof en fokus.👉 Sluit aan. Brul saam. Wor...

Author

BAASRAAK RADIO

Category

Religion

Podcast website

www.baasraak.tv

Latest episode

May 25, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

"Dit het tyd geword dat jy besef op watter plek jy is" | Maggie Williams 16.09.2025

👉 Moenie hierdie inspirerende Brul-Boodskap misloop nie. Kyk en luister, deel dit met ’n vriend, en laat weet wat jy dink in die kommentaar. Ondersteun die Baasraak TV Finansieel: https://pay.yoco.com/Baasraak-Donate 🙌 Teken in op die kanaal vir meer lewensveranderende verhale. Besoek ons webtuiste om na Baasraak TV te kyk of om na Basraak Radio te luister of om na ons Podcasts te luister en om...

Van Rugbesering tot Bergtop! - Berrie Geldenhuys | Brultyd 10.08.2025

In hierdie inspirerende episode van Brultyd hoor ons die kragtige getuienis van Berrie Geldenhuys, ’n toegewyde beampte by die Mosselbaai Jeugsentrum en ’n man van geloof. Vanaf sy hoërskooldae was Berrie ’n passievolle bergklimmer — tot ’n ernstige rugbesering daardie droom in duie laat stort het. Dokters het gewaarsku dat selfs die kleinste fout hom permanent kon verlam… Maar Berrie het geglo da...

“Ek Was in die Hel! | Getuienis van Andries Venter | Brultyd 01.08.2025

In hierdie kragtige Brultyd-uitsending deel ons die aangrypende getuienis van Andries Venter – ’n man wat diep in satanisme vasgevang was en homself fisies in die hel bevind het. Hierdie getuienis, opgeneem tydens een van ons manne-ontbyte in 2007, wys hoe geen mens te ver verlore is vir God se genade nie. Laat Andries se verhaal jou geloof versterk en herinner aan die reddende krag van Jesus Chri...

Brultyd | God soek na greatness in 'n man - Trevor Shanold Marillac 29.07.2025

Luister na die kragtige Woord wat, Pastoor Marrilac 'n paar jaar gelede by 'n Vadersdag diens, by die AGS Greenhaven in Grootbrak Rivier bedien het. “Brultyd – Waar die brul van God se kinders weerklink!” Brultyd – Maandae, Woensdae & Vrydae | 06:00 | Baasraak TV YouTube Kanaal Dis Brultyd – ’n oggend-aanroep tot geestelike ontwaking! In ’n wêreld waar die vyand brul soos ’n leeu, is dit tyd dat G...

Brultyd | Gaan jy sterk eindig? - Coach Freek 28.07.2025

Coach Freek se Preek by die Manne van die Woord Pretoria Oos Byeenkoms in 2015. Welkom by Brultyd – jou oggend-aanroep tot geloof, vuur en fokus! Elke Maandag, Woensdag en Vrydag om 06:00 bring ons vir jou kragtige Woordboodskappe van verskeie predikers en sprekers om die brul van God in jou wakker te maak. 🦁 Sluit aan by God se Leeutrop – waar Jesus, die Leeu uit die stam van Juda, ons Leier is!...

Listen to the “Brultyd – Waar die brul van God se kinders weerklink!” podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.