RSG
Brêkfis met Derrich
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Brêkfis met Derrich 02.12.2017 4:49
Dr. Herman van Niekerk en sy span van die Universiteit van Johannesburg het in Antarktika aangekom, en maak reg vir drie dae se reis na Suid-Afrika se basis.
Brêkfis met Derrich 02.12.2017 5:37
Tuinboukundige JJ Jansen van Rensburg praat oor tuinmaak in die somer. Die plant van die week is die plumbago.
Brêkfis met Derrich 02.12.2017 8:22
Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor die bewaring van groengebiede.
Brêkfis met Derrich 02.12.2017 8:29
Gawie Strydom praat oor veilge hengel en hengel in die reën.
Brêkfis met Derrich 25.11.2017 5:44
Gawie Strydom het nuus oor hengel in Jeffreysbaai.
Brêkfis met Derrich 25.11.2017 7:41
Pro. Kobus van der Walt van NWU praat oor geo-ingenieurswese en kernafval.
Brêkfis met Derrich 25.11.2017 8:26
Nico Smit praat oor klankstelsels in motors.
Brêkfis met Derrich 25.11.2017 8:23
JJ Jansen van Rensburg van Garden World praat onder meer oor wurmtee.
Brêkfis met Derrich 25.11.2017 9:25
Emil Wessels praat oor die gebruik van 'n unipod en 'n driepoot.
Brêkfis met Derrich 25.11.2017 4:09
Dr. Herman van Niekerk en sy span van die Universiteit van Johannesburg is op pad Antarktika toe vir navorsing. Hy vertel van hulle voorbereiding.
Brêkfis met Derrich 18.11.2017 9:30
Fotograaf Emil Wessels leer jou om beter foto's te neem.
Brêkfis met Derrich 18.11.2017 9:06
Prof. Kobus van der Walt van die Noordwes Universiteit praat oor omgewingsake.
Brêkfis met Derrich 18.11.2017 7:02
Nico Smit praat oor alles wat wiele en enjins het.
Brêkfis met Derrich 18.11.2017 6:42
Die tuinboukundige, JJ Janse van Rensburg van Gardenworld, gee wenke vir tuinmaak.
Brêkfis met Derrich 18.11.2017 4:33
Gawie Strydom het die jongste hengelnuus.
Brêkfis met Derrich 11.11.2017 10:30
Die tuinboukundige, JJ Janse van Rensburg van Gardenworld, gee wenke vir tuinmaak.
Brêkfis met Derrich 11.11.2017 10:24
Fotograaf Emil Wessels leer jou om beter foto's te neem.
Brêkfis met Derrich 11.11.2017 6:05
Gawie Strydom het die jongste hengelnuus.
Brêkfis met Derrich 11.11.2017 10:34
Prof. Kobus van der Walt van die Noordwes Universiteit praat oor omgewingsake.
Brêkfis met Derrich 11.11.2017 5:16
Nico Smit praat oor alles wat wiele en enjins het.
Brêkfis met Derrich 04.11.2017 6:47
Fotograaf Emil Wessels leer jou om beter foto's te neem.
Brêkfis met Derrich 04.11.2017 6:03
Gawie Strydom het die jongste hengelnuus.
Brêkfis met Derrich 04.11.2017 8:38
Prof. Kobus van der Walt van die Noordwes Universiteit praat oor omgewingsake.
Brêkfis met Derrich 04.11.2017 10:15
Die tuinboukundige, JJ Janse van Rensburg van Gardenworld, gee wenke vir tuinmaak.
Brêkfis met Derrich 04.11.2017 6:41
Nico Smit praat oor alles wat wiele en enjins het.
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.