RSG

Brêkfis met Derrich

Science AF ↓ 3197 episodes

'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.

Author

RSG

Category

Science

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 11, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Brêkfis met Derrich 27.01.2018

Emil Wessels vertel hoe om foute reg te stel.

Brêkfis met Derrich 27.01.2018

Dr. Herman van Niekerk van die Universiteit van Johannesburg en sy span is amper op pad terug na Suid-Afrika.

Brêkfis met Derrich 27.01.2018

JJ Janse van Rensburg beantwoord luisteraarsvrae oor vye, muisvoëls, azalias en varkore. Die plant van die week is Buxus microphylla var. japonica.

Brêkfis met Derrich 27.01.2018

Nico Smit praat oor remme.

Brêkfis met Derrich 27.01.2018

Gawie Strydom gee terugvoer oor viseiers.

Brêkfis met Derrich 27.01.2018

Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor groen-infrastruktuur.

Brêkfis met Derrich 20.01.2018

Dr. Herman van Niekerk van die Universiteit van Johannesburg maak gereed on terug te kom.

Brêkfis met Derrich 20.01.2018

Emil Wessels vertel hoe om foto's in die nag te neem, veral van sterre.

Brêkfis met Derrich 20.01.2018

Nico Smit praat oor remme.

Brêkfis met Derrich 20.01.2018

JJ Janse van Rensburg beantwoord 'n vraag oor pienk varkore wat nou wit is. Dien plant van die week is Alternanthera dentata, of Little Ruby. Dit is 'n donkerpers grondbedekker.

Brêkfis met Derrich 20.01.2018

Gawie Strydom gee 'n paar uitslae van kompetisies regoor die land. Hy beantwoord ook 'n vraag oor viseiers.

Brêkfis met Derrich 20.01.2018

Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor straatbome en hulle rol in omgewingsbewaring.

Brêkfis met Derrich 13.01.2018

Emil Wessels vertel wat jy kan doen om skerp foto's te verseker.

Brêkfis met Derrich 13.01.2018

Gawie Strydom vertel hoe visse oorleef in die droogte en hitte en in bykans leë damme.

Brêkfis met Derrich 13.01.2018

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor waaierpalms, plumbago wat krul en dadels. Die plant van die week is Abelia Lemon & Lime.

Brêkfis met Derrich 13.01.2018

Nico Smit praat oor versnelling - in hoeveel sekondes kan 'n motor van nul tot 100 km/h versnel? Elektriese motors is die wenners!

Brêkfis met Derrich 13.01.2018

Dr. Herman van Niekerk van die Universiteit van Johannesburg gesels oor die verdrag rondom die gebruik van Antarktika vir vreedsame doeleindes deur al die lande.

Brêkfis met Derrich 13.01.2018

Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor vertikale boerdery in stede.

Brêkfis met Derrich 06.01.2018

Dr. Herman van Niekerk van die Universiteit van Johannesburg en sy span is steeds vasgevang in hulle tent in 'n storm. Hopeilik is daar Dinsdag weer sonskyn.

Brêkfis met Derrich 06.01.2018

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor vye wat afval, 'n broodboom wat geel word, en dat jy jou potplante ordentlik moet natmaak.

Brêkfis met Derrich 06.01.2018

Emil Wessels vertel van NEMA op Google wat jou foto's kan krit. Hy sê ook dat jy jou kamera moet leer ken, en nie alles net op AUTO afneem nie. Hy gesels oor jou kamera se ligmeter, die histogram, 'n prima-lens en witbalans.

Brêkfis met Derrich 06.01.2018

Gawie Strydom gee terugvoer oor die lengte van sekere groot spesies, en wat is onwettig is.

Brêkfis met Derrich 06.01.2018

Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor wolkekrabbers.

Brêkfis met Derrich 06.01.2018

Nico Smit praat oor bestuur in erge weer, en op gevaarlike paaie. Hy vertel van die elektroniese stelsels wat jou in hierdie toestande help, sonder dat jy dit weet.

Brêkfis met Derrich 30.12.2017

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor jou tuin in die vakansietyd, en hoe gemaak met jou kersgeskenke.

Listen to the Brêkfis met Derrich podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.