RSG

Brêkfis met Derrich

Science AF ↓ 3197 episodes

'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.

Author

RSG

Category

Science

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 11, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Brêkfis met Derrich 07.09.2019

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die kruisbestuiwing van boslelies; vrugtevlieë; en hoe om grasperke gelyk te kry. Die plant van die week is Lavandula Margaret Roberts.

Brêkfis met Derrich 07.09.2019

Nico Smit praat oor 'n spesiale Range Rover Sport, Land Rover Defenders en glybane.

Brêkfis met Derrich 06.09.2019

Prof. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor lenteskoonmaaktyd.

Brêkfis met Derrich 31.08.2019

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor 'n broodboom wat nie nuwe blare maak nie, en behandeling vir grasperke na die winter. Die plant van die week is Rosa banksiae.

Brêkfis met Derrich 31.08.2019

Prof. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor al die veranderinge in die omgewing wat besig is om die nuwe normaal te word.

Brêkfis met Derrich 31.08.2019

Nico Smit praat oor remme.

Brêkfis met Derrich 31.08.2019

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Brêkfis met Derrich 24.08.2019

Prof. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor hoekom daar steeds mense is wat glo dat klimaatsverandering fopnuus is.

Brêkfis met Derrich 24.08.2019

Nico Smit praat oor die Festival of Motoring by Kyalami.

Brêkfis met Derrich 24.08.2019

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Brêkfis met Derrich 24.08.2019

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor hoe om ontslae te raak van kikuyu-gras; bosleliesaad; en hoe om 'n groentetuin te beplan. Die plant van die week is Pelargonium Aristo.

Brêkfis met Derrich 17.08.2019

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Brêkfis met Derrich 17.08.2019

Nico Smit praat oor viertrekvoertuie.

Brêkfis met Derrich 17.08.2019

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor boslelies wat te veel blare kry; pynappelplante; wat om in die tuin te doen tydens die seisoenwisseling; en bonsais. Die plant van die week is Lavandula Stoechas Anouk Pink.

Brêkfis met Derrich 17.08.2019

Prof. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor die groen-draaipunt.

Brêkfis met Derrich 10.08.2019

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor avokadobome wat blare verloor; asters se onderste blare wat bruin word; clivias in potte; molle; en die verskil tussen kompos en kunsmis. Die plant van die week is Delosperma Wheels of Wonder.

Brêkfis met Derrich 10.08.2019

Prof. Juanee Cilliers van Noordwes-Universiteit praat oor die eko-sirkel.

Brêkfis met Derrich 10.08.2019

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Brêkfis met Derrich 10.08.2019

Nico Smit praat oor gevorderde bestuurskursusse.

Brêkfis met Derrich 03.08.2019

Prof. Juanee Cilliers van die Noordwes-Universiteit praat oor voedselsekerheid.

Brêkfis met Derrich 03.08.2019

Nico Smit praat oor hibriede motors.

Brêkfis met Derrich 03.08.2019

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die gebruik van gif in die tuin, molle, hoe om plante se blare te was na die winter en voeding voor die lente. Die plant van die week is Abelia Radiance.

Brêkfis met Derrich 03.08.2019

Andries Maree praat oor prestigeaand en kompetise-uitslae.

Brêkfis met Derrich 27.07.2019

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor watter bome om waar te plant; die kewer wat bome tans in Suid-Afrika aanval en tuinontwerp. Die plant van die week is Prinses Laventel.

Brêkfis met Derrich 27.07.2019

Andries Maree praat oor 'n geelvintuna van 82 kg wat in Sodwana gevang is.

Listen to the Brêkfis met Derrich podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.