RSG
Brêkfis met Derrich
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Groenvingers 20 Junie 2020 20.06.2020 9:52
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die winter en ryp; muisvoëls; hoeveel water om vir binneshuise plante in die winter te gee; en kompos. Die plant van die week is Abelia Kaleidoscope.
Omgewingspraatjie 20 Junie 2020 20.06.2020 6:57
Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor kameelperde.
Inspirasie met Riekert 20 Junie 2020 20.06.2020 10:41
Riekert Botha gee 'n inpsirasiepleister vir die grendeltyd.
Wiele 20 Junie 2020 20.06.2020 6:35
Nico Smit praat oor die tweedehandse motormark.
Wiele 13 Junie 2020 13.06.2020 5:01
Nico Smit praat oor aanjaers.
Groenvingers 13 Junie 2020 13.06.2020 8:09
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor deklae om plante in die winter te beskerm; braaivleisvuuras vir die tuin; kleigrond; en die voer van clivias. Die plant van die week is Primula malacoides.
Hengel 13 Junie 2020 13.06.2020 5:04
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Omgewingspraatjie 13 Junie 2020 13.06.2020 7:06
Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor koffie.
Inspirasie met Riekert 13 Junie 2020 13.06.2020 6:27
Riekert Botha gee 'n inpsirasiepleister vir die grendeltyd.
Inspirasie met Riekert 6 Junie 2020 06.06.2020 8:18
Riekert Botha gee 'n inpsirasiepleister vir die grendeltyd.
Groenvingers 6 Junie 2020 06.06.2020 10:43
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor ryp en swartryp; stompe wat in beddings begrawe word as 'n langdurige kompos; tuinbeligting; kleur in die tuin; en immergroen struike. Die plant van die week is Platycladus orientalis 'Aurea Nana Compacta'.
Hengel 6 Junie 2020 06.06.2020 6:14
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 6 Junie 2020 06.06.2020 6:10
NIco Smit praat oor vulstasies en die volmaak van brandstoftenks.
Omgewingspraatjie 6 Junie 2020 06.06.2020 6:56
Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor fietsry.
Brêkfis met Derrich 30.05.2020 7:24
NIco Smit praat oor die baterrye in elektriese motors.
Brêkfis met Derrich 30.05.2020 3:53
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Brêkfis met Derrich 30.05.2020 6:29
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor kikuyugras; hoeveel water om in die winter vir plante te gee; en die maak van kompos. Die plant van die week is Azalia Rhododendron Encore.
Brêkfis met Derrich 30.05.2020 7:39
Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor koue fronte.
Brêkfis met Derrich 30.05.2020 8:26
Riekert Botha gee 'n inpsirasiepleister vir die grendeltyd.
Brêkfis met Derrich 23.05.2020 7:19
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Brêkfis met Derrich 23.05.2020 5:53
Nico Smit praat oor lugsakke.
Brêkfis met Derrich 23.05.2020 8:50
Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor plastiekherwinning.
Brêkfis met Derrich 23.05.2020 7:49
Riekert Botha gee 'n inpsirasiepleister vir die grendeltyd.
Brêkfis met Derrich 23.05.2020 10:24
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor ciclamens; hoe sleg sout vir grond is; slakke; hoe om uie te plant; hoe om plante te verplant; en die terugsny van plante. Die plant van die week is Camelia Japonica Omega.
Brêkfis met Derrich 16.05.2020 8:04
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor kwekerye wat nou weer sake mag doen, en wat die mense koop; wanneer om jou tuin in die winter nat te maak; pronkertjies; wanneer om aartappels te plant; winterbolle; fungus op blare; en wintersaailinge. Die plant van die week is Loropetalum Chinense Plum Gorgeous.
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.