RSG

Brêkfis met Derrich

Science AF ↓ 3197 episodes

'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.

Author

RSG

Category

Science

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 11, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Groenvingers 5 Maart 2022 05.03.2022

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor suurlemoenbome wat sukkel om te blom; madeliefies; lentebolle; en die beste tyd van die dag om plaagdoders toe te dien. Die plant van die week is 'n ornamentele gras, Carex Feather Falls.

Omgewingspraatjie 5 Maart 2022 05.03.2022

Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die maksimum temperatuur wat die mens se liggaam kan hanteer, na aanleiding van die toenemende aantal hittegolwe in die wêreld.

Hengel 5 Maart 2022 05.03.2022

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 26 Februarie 2022 26.02.2022

Nico Smit beantwoord luisteraarsvrae.

Groenvingers 26 Februarie 2022 26.02.2022

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor varkore; onkruidbeheer; voeding vir lentebolle; die pluk van somersaailinge se saad; en die plant van wintersaad. Die plant van die week is 'n vullervaring, Microlepia strigosa.

Omgewingspraatjie 26 Februarie 2022 26.02.2022

Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die kleure van sonopkomste en sonsondergange.

Hengel 26 Februarie 2022 26.02.2022

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 19 Februarie 2022 19.02.2022

Nico Smit praat oor lugvering.

Groenvingers 19 Februarie 2022 19.02.2022

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor witvlieë; plante wat in vrug is; die bekangrikheid van gesonde grond; en palmveen. Die plant van die week is Ster Jasmyn.

Omgewingspraatjie 19 Februarie 2022 19.02.2022

Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat verder oor kernkrag.

Hengel 19 Februarie 2022 19.02.2022

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 12 Februarie 2022 12.02.2022

Nico Smit praat oor motor wat hulle waarde behou.

Groenvingers 12 Februarie 2022 12.02.2022

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor plante wat die huis afkoel; voeding vir ornamentele gras; plantgeskenke vir Valentynsdag; en grenadellaplante. Die plant van die week is die Bloomstar-krismisroos.

Omgewingspraatjie 12 Februarie 2022 12.02.2022

Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor kernkrag.

Hengel 12 Februarie 2022 12.02.2022

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 5 Februarie 2022 05.02.2022

Nico Smit praat oor die sterkste motorhandelsmerke.

Groenvingers 5 Februarie 2022 05.02.2022

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor kamelias; of ons genoeg bome plant; en die kweek van groente. Die plant van die week is Escallonia Rhododendron Encore.

Omgewingspraatjie 5 Februarie 2022f 05.02.2022

Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor bio-afbreekbare batterye.

Hengel 5 Februarie 2022 05.02.2022

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 29 Januarie 2022 29.01.2022

Nico Smit praat oor dokumentêre programme oor motors.

Groenvingers 29 Januarie 2022 29.01.2022

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor voeding vir die tuin; die plant van gras; en dodder. Die plant van die week is Escallonia Pink Elle.

Omgewingspraatjie 29 Januarie 2022 29.01.2022

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor 5G-tegnologie en vliegtuie.

Hengel 29 Januarie 2022 29.01.2022

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 22 Januarie 2022 22.01.2022

Nico Smit praat oor die jongste motorverkope en en die stand van die bedryf.

Groenvingers 22 Januarie 2022 22.01.2022

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor hoe tuine in uiters hoë temperature oorleef; wortelvrot; bogrond wat wegspoel; en wat reënvallesings beteken. Die plant van die week is 'n nuwe Salie-variëteit, die Rockin Fuchsia.

Listen to the Brêkfis met Derrich podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.