RSG

Brêkfis met Derrich

Science AF ↓ 3197 episodes

'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.

Author

RSG

Category

Science

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 11, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Wildtuinstories 23.08.2025

Ken Maggs was jare lank die hoofveldwagter in die Kruger Nasionale Wildtuin. Hy praat oor sy dae in die wildtuin, en sy werk tans by die Vredesparkestigting.

Wiele 23 Augustus 2025 23.08.2025

Derrich Gardner praat met dr. Henry van Zyl, oudvoorsitter van die Ou Wiele Klub.

Tuinmaak 23 Augustus 2025 23.08.2025

Sieg Hamman, ’n kenner van orgideë, bromelias en takbokvarings, praat oor tuinmaak in die Laeveld.

Houtwerk in die Laeveld 23 Augustus 2025 23.08.2025

Butch Smuts, ’n kranige skrynwerker en skrywer van boek oor houtwerk, praat oor houtwerk, gesteentes en argeologie in die Laeveld.

Dagdrukkie 23 Augustus 2025 23.08.2025

Jan Nieuwoudt is ’n Nelspruiter wat uithelp waar dit nodig is.

Waterwysheid 23 Augustus 2025 23.08.2025

Jan Strydom, ‘n kranige stapper van Nelspruit, vertel van stap in die Laeveld, die omgewing en die stand van water daar.

Hengel 23 Augustus 2025 23.08.2025

Coen van Heerden het die jongste hengelnuus, en vertel van al die visvanggeleenthede in die Laeveld.

Wiele 16 Augustus 2025 16.08.2025

Nico Smit praat motorsake.

Tuinmaak saam met Tanya 16 Augustus 2025 16.08.2025

Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor herfs en wat om in die tyd met jou tuin te maak.

Dagdrukkie 16 Augustus 2025 16.08.2025

Ds. Marina van der Linde praat oor die medisyne van dankbaarheid.

Waterwysheid 16 Augustus 2025 16.08.2025

Prof. Anja du Plessis, ‘n waterkenner verbonde aan Unisa, praat oor die stand van Suid-Afrika se water.

Hengel 16 Augustus 2025 16.08.2025

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 9 Augustus 2025 09.08.2025

Nico Smit praat motorsake.

Tuinmaak saam met Tanya 9 Augustus 2025 09.08.2025

Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor herfs en wat om in die tyd met jou tuin te maak.

Dagdrukkie 9 Augustus 2025 09.08.2025

Ds. Marina van der Linde praat oor Genesis en Openbaring.

Waterwysheid 9 Augustus 2025 09.08.2025

Prof. Anja du Plessis, ‘n waterkenner verbonde aan Unisa, praat oor die stand van Suid-Afrika se water.

Hengel 9 Augustus 2025 09.08.2025

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 2 Augustus 2025 02.08.2025

Nico Smit praat motorsake.

Tuinmaak saam met Tanya 2 Augustus 2025 02.08.2025

Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor herfs en wat om in die tyd met jou tuin te maak.

Dagdrukkie 2 Augustus 2025 02.08.2025

Ds. Marina van der Linde praat oor die verskil tussen liefde en ware liefde.

Waterwysheid 2 Augustus 2025 02.08.2025

Prof. Anja du Plessis, ‘n waterkenner verbonde aan Unisa, praat oor die stand van Suid-Afrika se water.

Hengel 2 Augustus 2025 02.08.2025

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 26 Julie 2025 26.07.2025

Nico Smit praat motorsake.

Tuinmaak saam met Tanya 26 Julie 2025 26.07.2025

Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor herfs en wat om in die tyd met jou tuin te maak.

Dagdrukkie 26 Julie 2025 26.07.2025

Ds. Marina van der Linde praat oor of daar 'n "regte" manier is om te bid.

Listen to the Brêkfis met Derrich podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.