Petrus Botha

Boodskappe van hoop

Religion AF ↓ 306 episodes

Hoop uit en deur die Woord van God.

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.ngpongola.com

Author

Petrus Botha

Category

Religion

Podcast website

www.ngpongola.com

Latest episode

Jun 24, 2024

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Die A-Z van God se genade 07.01.2024

Psalm 34 kan ons sommer die ABC van God se genade noem.  Hoekom? Hierdie Psalm is ’n Psalm waarvan elke versreël met die volgende letter van die Hebreeuse alfabet begin. As geheel getuig die Psalm oor God se verlossing, waarvoor Hy geloof en geprys word

Is jy bekommerd oor 2024? 31.12.2023

Matteus 6:25-26: 25“Daarom sê Ek vir julle, moet julle nie bekommer oor julle lewe, oor wat julle sal eet, of oor wat julle sal drink, of oor julle liggaam, wat julle sal aantrek nie. Is die lewe dan nie belangriker as kos en die liggaam as klere nie? Let op die voëls van die hemel: Hulle saai nie en hulle maai nie, en hulle versamel niks in skure nie. Tog sorg julle hemelse Vader vir hulle. Is ju...

Ons Vader wat in die hemele is 17.12.2023

“ Ons Vader wat in die hemele is , laat u Naam geheilig word. 10Laat u koninkryk kom. Laat u wil geskied, soos in die hemel, so ook op die aarde. 11Gee ons vandag ons daaglikse brood. 12En vergeef ons ons skulde, soos ook ons hulle vergeef wat teenoor ons skuldig staan. 13En bring ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die Bose. Want aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikhe...

Bekeer jou want 03.12.2023

Matteus 3:2: 2“Bekeer julle, want die koninkryk van die hemele is op hande.”

Onnodige bagasie 26.11.2023

Ons dra somtyds soveel onnodige bagasie met ons saam.    Miskien dra jy vanoggend ʼn groot las.  Tonne en tonne skuldgevoelens oor iets wat jy gedoen of gesê het, of omdat jy dit NIE gesê of gedoen het nie.  Jou verlede druk dalk swaar op jou skouers.   Oor die een skouer dra jy ‘n tas vol onvergenoegdheid en bitterheid oor dinge wat met jou gebeur het en waaraan jy absoluut niks kan verander nie....

God kies jou 05.11.2023

ʼn Mens kry twee soorte mense.  Die een groep voel dat hulle nooit goed genoeg is nie en die ander groep voel dat hulle die sentrum van die heelal is. Daar behoort ʼn derde groep te wees: Nederige mense wat weet dat hulle so waardevol is dat Jesus vir hulle aan die kruis gesterf het.  Mense wat ten volle probeer lewe omdat hulle hierdie lewe uit God se hand ontvang.  Mense wat weet dat God hulle g...

Voorsien God en dan glo ons of glo ons en dan voorsien God 22.10.2023

Wat kom eerste, geloof of voorsien?  Moet jy eers glo voordat God voorsien of voorsien God en dan glo jy? 

Te midde van oorlog 15.10.2023

Geen politieke bestel het die laaste sê nie.  Jesus is die koning en sy Woord sal gebeur.  Hy het altyd die laaste sê.    Die duiwel het gedink dat hy die laaste sê gehad het toe Jesus aan die kruis gesterf het, maar Jesus het die laaste sê met sy opstanding, wederkoms en oordeel oor die bose.   Waar geen mens hoop kan raaksien nie, vind Daniël hoop.

God, my gelukbringer 17.09.2023

Al hoe meer mense gebruik God en godsdiens net ter wille van eie voordeel.  Godsdiens is vir baie mense ʼn soort voorspoedsgodsdiens.  As jy iets wil hê of as jy iets beters wil hê of as jy voorspoed wil hê dan moet jy dit net uitspreek en God sal gebuig word na jou wil.

Wanneer God weg is 10.09.2023

Job was so stukkend in sy omstandighede dat hy selfs nie eens meer vir God kon raaksien nie.  Sy seer het hom so verblind dat dit 'n Godsverduistering vir Job veroorsaak het. Job sê in Job 23:8-9: Kyk, gaan ek oos, is Hy nie daar nie, en wes, dan gewaar ek Hom nie. In die noorde, terwyl Hy werk, merk ek Hom nie op nie; verhul Hy Hom in die suide, sien ek Hom nie raak nie. Voel jy ook soms so?

Wanneer alles te veel raak 03.09.2023

Job 2:10 Die goeie wat van God kom, dié aanvaar ons, maar die slegte – moet ons dit nie ook aanvaar nie?

God sê: Ek is moeg daarvoor 27.08.2023

Daar bestaan 'n groot kloof tussen erediens en lewe. Wat in ons lewens gebeur pas nie altyd by die Gods ontmoeting van die erediens nie.

Maak seker 20.08.2023

’n Dissipel moet bereid wees om van alles afstand te doen, afstand te doen van ALLES wat jy as belangrik ag. Soek allereers die Koninkryk van God...

Ek is nooit goed genoeg nie 13.08.2023

Jou waarde is nie geleë in jou naam of jou status of jou eiendom of wie jou ouers en familie is nie.  Jou waarde is in God geleë. Mense rondom jou se waarde is nie geleë in hulle ras, hulle vuil klere, drank asems, en bloed belope oë nie.  Hulle waarde is in God geleë.

Onthou 06.08.2023

ʼn Mens vergeet so gou.  Sommer gou gou raak mense onseker of hulle gered is, of dink hulle dat daardie oorgawe nie genoeg was nie, met ander woorde: dat God nie regtig, by daardie geleentheid, jou vrygespreek het nie.  1 Johannes 5:12-13: 12Wie die Seun het, het die lewe; wie die Seun van God nie het nie, het nie die lewe nie.  13Dit het ek aan julle geskryf sodat julle kan weet dat julle die ewi...

Geanker in Christus 30.07.2023

As jy, of omdat jy, saam met Christus opgewek is, is jy ook geanker IN Christus. En omdat jy IN Christus geanker is, verskuif jou fokus.  Nou streef en fokus jy nie meer op al die aardse dinge wat tydelik is nie, maar nou streef en fokus jy na die dinge wat daarbo is. Jou fokus, jou prioriteite, wys dus in wat of in wie jy geanker is.  Al wat God vra, is of Christus in jou lewe is of nie. Want al...

Waar kom jy vandaan? 23.07.2023

Ons kry nie ons krisisse en probleme hanteer nie. Ons omstandighede raak vir ons soms dood eenvoudig net te swaar.  Mense verloor moed.  Hulle verloor hoop.  Mense word al meer en meer lewensmoeg en depressief. Die probleem is dat mense dink dat hulle begin en eindpunt in hierdie wêreld en in hierdie wêreld se chaos vasgevang is.  Soos Prediker sê: Alles kom tot niks. En dit is waar totdat...  Dit...

Waar is God? 16.07.2023

Die chaos in die wêreld is nie ons skuld nie? Maar ons lewe sonder God. Die kerk is leeg en mense se lewens sê eintlik: · eintlik glo ons nie meer in U nie, · eintlik wil ons nie meer maak soos wat U aan ons voorskryf nie, dit is outyds, · eintlik maak ons soos ons wil. · Ons wil nie meer weet wat reg en wat verkeerd is nie. · Ek besluit self oor my geld en goeters.

Loop saam 09.07.2023

’n Christen kyk altyd vorentoe, gefokus op en met geloof in die beloftes van die koninkryk van God. ·      Loop saam - hou aan beweeg – dit gaan oor die reis, nie oor die bestemming nie. ·      Loop weg - hou aan kies, loop weg van jou ou lewe af. ·      Loop aan - hou aan loop. Moenie terugkyk nie.  Hoe doen jy dit? Wees/leef soos Jesus!

Kyk na mense soos Jesus na hulle kyk 25.06.2023

Wat is ons beter as ander?  Miskien was jou sondes wat deur Jesus vergewe is min, maar jy het tog ook vergifnis nodig gehad. Jy weet tog hoe dit voel om nie goed genoeg te wees nie.  Hoekom laat jy dan ander mense so voel? Jesus kyk anders na mense en nooi ons uit om ook anders na hulle te kyk. 

Menswaardig 18.06.2023

Ons waarde is nie geleë in ’n familienaam, beroep, woongebied, velkleur of kerklike denominasie nie. Ons waarde word ook nie aan ons gegee deur menslike instellings nie. Ons vermoëns waarborg ook nie ons waarde nie. Net so min as wat dit afhanklik is van wat ander mense van ons dink of sê. Ons waarde, en ook ander mense se waarde, word deur God in Christus aan ons gegee, ongeag wie ons is!

Geloof versit berge 11.06.2023

Matteus 17:20: “Dit verseker Ek julle: As julle maar geloof het so groot soos ’n mosterdsaadjie, sal julle vir hierdie berg sê: ‘Gaan staan daar anderkant!’ en hy sal gaan. Niks sal vir julle onmoontlik wees nie.”

Galasiers 6 help mekaar uit die mag van sonde 04.06.2023

Galasiers 6: as iemand in die een of ander sonde val, moet julle wat julle deur die Gees laat lei, so iemand in ’n gees van sagmoedigheid reghelp. En pas op: jy kan self ook in versoeking kom. 2Dra mekaar se laste, en gee op dié manier uitvoering aan die wet van Christus.

Pinksterfees - Deur die Gees - Galasiërs 5 28.05.2023

https://youtu.be/g9HzVejst1k Die vryheid waarvan Paulus praat, is nie vryheid van alles nie, die vryheid deur Christus: Vryheid is om nooit weer bang te wees dat jy gestraf sal word vir jou sonde nie. Vryheid is om te weet dat God in Christus jou as sy kind aangeneem het. Vryheid is om te weet dat sonde nie meer jou baas is nie.

Pinkster 4 Genade alleen Galasiërs 4 25.05.2023

Galasiërs 4:8Daar was ’n tyd toe julle nie vir God geken het nie en slawe was van nikswerd afgode. 9Maar noudat julle Hom leer ken het, of liewer, noudat Hy julle ken, hoe val julle dan nou weer terug na daardie minderwaardige en armsalige wettiese godsdienstige reëls? Wil julle van voor af weer slawe daarvan wees? 10Julle hou aan om besondere dae en maande, feesgeleenthede en jare te vier.

Listen to the Boodskappe van hoop podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.