Nadia
BetSeber
All about God, Jesus and the Holy Spirit on this one!
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Nog Hê Deel 8 28.10.2019 17:20
Wat sien jy Jeremia? Johannes die Doper sien Jesus as die Lam van God in John 1:29 Die mal-komponent met God Hand 26:24 en 2 Kor 5:13 Wees wakker - wees shaw-kad'
Nog Hê van Jesus Deel 7 27.10.2019 24:44
Die Elia en Elisa salwing 2 Kon 2:9
Nog hê - Deel 6 26.10.2019 22:36
https://www.youtube.com/watch?v=J98XBmoZAi4&feature=youtu.be Leer ons hoe om mense se ware intensies raak te sien
Nog Hê Deel 5/10 25.10.2019 22:18
Shambala en die Tuin van Eden Mense wat oos trek Asemhaling en windjie
Nog Hê - Deel 4/10 24.10.2019 25:52
https://www.youtube.com/watch?v=kZKuixGmiMw - Inspiring Philosophy se link na die storie van Job Die hele storie oor Job verduidelik en verskillende intrepetasies van hoekom het dit gebeur met Job. En die waarheid agter die woord esoteries.
Nog hê Deel 2 23.10.2019 16:44
Water na wyn 'n Byl wat dryf en kom ons gesels oor hierdie quote: (Intense skattejag na meer wysheid in my lewe!) Might there be levels of truth or reality in today’s events that are missed by the science-orientated, common-sense consciousness we use to navigate our way through traffic jams, supermarkets and e-mails?
Nog Hê Deel 3/10 23.10.2019 25:01
Klank - Paulus en Silas in die tronk Rom 8 - die hele skepping weerspiëel ons emosionele gesondheid
Liefde 3 23.10.2019 23:37
Hierdie een gaan oor hoe ons na mekaar kyk
Nog hê Deel 1/10 22.10.2019 22:37
Jesus en die Emmausgangers Loop deur die mense - Jesus Saggues en die storms
Liefde 3 22.10.2019 16:34
Gooi die kombersie van liefde om hulle En leer om verhoudings "to hold in loosely"
Liefde 1 22.10.2019 21:39
Laat ons meer lewendig voel Laat ons die dormante saadjies in mense se menswees laat ontkiem
Supersize Jesus in my lewe Deel 10 21.10.2019 23:56
Alles oor Henog in hierdie een. Die Geestelike wolk en die beautiful disguise
Supersize Jesus in my lewe Deel 9 20.10.2019 21:16
Kies die lewe Mense gaan dalk nie van jou hou nou dat jy 'n skoenlapper is nie Die belangrikheid van isolasie op jou reis Dink anders!
Supersize Jesus in my lewe Deel 8 19.10.2019 21:12
Alles oor begeertes in hierdie een Fil 4:6 en die begeertes tussen 'n man en 'n vrou
Supersize Jesus in my lewe Deel 7 18.10.2019 17:55
Wysheid van die Jode Open ons Geestelike Oë Die weird verhaal van Tamar
Supersize Jesus in my lewe Deel 6 17.10.2019 19:43
Supersize Jesus in my lewe Deel 6
Maak jou mond wyd, groot oop sodat God dit kan vul 17.10.2019 14:58
Maak jou mond wyd, groot oop sodat God dit kan vul
Supersize Jesus in my lewe Deel 5 16.10.2019 24:22
Adam en Eva het besef hulle is kaal Ons moet meer leer om te reflekteer
Supersize Jesus in my lewe Deel 4 15.10.2019 19:26
Baie kerke hou ons op 'n kleuterskool vlak die Skrifgedeelte in Hebreërs is Hebr 6:4 (ek was amper reg!) Want dit is onmoontlik om die wat eenmaal verlig geword het en die hemelse gawe gesmaak en die Heilige Gees deelagtig geword het, Die gesmaak in Grieks wat soos Geranimo klink is: geuomai En vind die patrone in jou lewe!
Supersize Jesus in my lewe Deel 3 14.10.2019 21:47
Aaron se staf wat begin bloei het Kom ons praat oor slaap
Supersize Jesus in my lewe Deel 2 13.10.2019 21:09
In hierdie podgooi praat ons oor altare, musiek en die tuin van Eden alles was alreeds daar
Supersize Jesus in my Lewe Deel 1 12.10.2019 24:05
Alles is connected Kyk dieper in dinge in Jak 1:25 Vind jou Melgesidek in die lewe
Jy en jou heldin reis Deel 10 11.10.2019 19:07
Mag jy altyd nuuskierig bly Kreatieweteit en jou sparkles
Jy en jou heldin reis Deel 9 10.10.2019 19:40
Kom ons fokus op blydskap God wil ons op avonture vat!
Geseënde menseverhoudings die Getuienis Deel 1 10.10.2019 17:32
My gediggie: Sonder means the realization that everyone around us has a rich and colorful life The empath within me is overjoyed about the rainbow lives in people around me Somewhere in Africa, somebody is buying eggs, but purchasing the joy of Ronnie Somewhere in Gauteng, A Princess is receiving a Word from God about a limousine dream-prophecy Somewhere in Pretoria, A wise soul is having KFC for...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.