Nadia

BetSeber

All about God, Jesus and the Holy Spirit on this one!

Author

Nadia

Category

Religion

Podcast website

podcasters.spotify.com

Latest episode

May 18, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Liefde 5 25.11.2019

Hoe om deur iemand se emosionele mure te breek 

Liefde 4 24.11.2019

Sien die beste in ander mense raak Alice in Wonderland storie Die 1 persoon vul ons liefdestank mite Gebed vir liefdeskole - love-muscle memory

Gee ons vandag ons daaglikse liefde 21.11.2019

Is ek my broer se wagter? Gee ons meer skoonheid Genees en raak aan ons oë asb

Liefde by die Dam 20.11.2019

Voorbeelde van liefde in die natuur Die manier hoe ons na mense kyk Elke ontmoeting is vooruit beplan deur God Power couples

Bring die gemeenskap weer terug 19.11.2019

Die Handelinge kerk word ondersoek

Die ultimate hitchhiker's gids om te floreer in hierdie gebreekte wêreld 18.11.2019

Die ultimate hitchhiker's gids om te floreer in hierdie gebreekte wêreld

Aanbiddings-dans en die Gees in voorwerpe 16.11.2019

Dawid dans voor die verbondsark, vlag danse en die Dagon en die Verbondsark storie

Leer ons meer van liefde 15.11.2019

'n Gebed vir meer lewenslesse oor liefde

Jy en jou verwonderings knoppie 14.11.2019

https://www.facebook.com/biphakathi/videos/701407256929484/ - Die BI Phakathi link  Our deepest fear is not that we are inadequate. Our deepest fear is that we are powerful beyond measure. It is our light, not our darkness that most frightens us. We ask ourselves, Who am I to be brilliant, gorgeous, talented, fabulous? Actually, who are you not to be? You are a child of God. Your playing smal...

Magra Falsa en laat jou liggie skyn 13.11.2019

Meer oor laat jou liggie skyn in hierdie episode

Jy en jou invloedryke reis 13.11.2019

Meer oor jou invloedryke reis

Die Jesus Threesome 12.11.2019

Meer oor Jesus en jou verhoudings

Jesus se vliegtuig 11.11.2019

Kom ons krap 'n bietjie dieper op dit wat Jesus alles reggekry het. https://www.youtube.com/watch?v=hBl0cwyn5GY  

Next Level van Jesus Deel 9 09.11.2019

Waarmee voed jy jouself daagliks?

Next Level van Jesus Deel 8 08.11.2019

Spreuke 6:6 Gaan kyk na die mier Luiaard!

Nog Hê Jesus Deel 7 07.11.2019

2 Kron 1:15 Salomo en die goud wat hy gemaak het?

Next Level Jesus in my Lewe Deel 6 06.11.2019

Nog een oor musiek

Next Level van God Deel 5 05.11.2019

Kom ons praat oor taal God se innercircles 

Next Level van Jesus Deel 4 04.11.2019

Die hemelruim kan ook vir ons veg Nuwe tools binne-in ons 

Next Level Jesus Deel 3 03.11.2019

Hierdie een is alles oor Moses en wat hy vir die Israeliete beteken het

Next Level van Jesus Deel 2 02.11.2019

Al ons geskenkies in die Heilige Gees

Next Level van Jesus Deel 1 01.11.2019

https://enneagramtest.net - Kom ons praat oor bye

Hoekom laat 'n goeie God slegte dinge gebeur met goeie mense 31.10.2019

Hoekom laat 'n goeie God slegte dinge gebeur met goeie mense

Nog Hê van Jesus Deel 10 30.10.2019

Waarop fokus jy? Laat God jou fokus kom herstel en genees Die God wat dinge maklik maak soos in 'n slaap jou antwoorde gee

Nog Hê Deel 9 29.10.2019

Leer om te sê wat maak jou happy - die Pina Colada Storie Die bergverheerliking en just one touch - https://www.youtube.com/watch?v=Pk5SI-aboiY

Listen to the BetSeber podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.