Nadia

BetSeber

All about God, Jesus and the Holy Spirit on this one!

Author

Nadia

Category

Religion

Podcast website

podcasters.spotify.com

Latest episode

May 18, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Limousine gebede Deel 1 11.12.2019

Werk deur jou traumas 

Daaglikse Kabod-knoppie aangeskakel Deel 10 10.12.2019

Word dronk van die Heilige Gees Ef 5:18

Daaglikse Kabod-knoppie aangeskakel Deel 9 09.12.2019

Hoe die Gees van God oor ons kom 

Daaglikse Kabod-knoppie aangeskakel Deel 8 08.12.2019

Skakel die meesterstukke knoppie aan in my lewe en gedetaileerde battle plans 

Daaglikse Kabod knoppie aangeskakel Deel 7 07.12.2019

Oor rou, geseënde kommunikasie en waarop fokus jy?

Hoe om stress te hanteer Deel 2 06.12.2019

Hoe om stress te hanteer Deel 2 

Daaglikse Kabod-knoppie aangeskakel Deel 6 06.12.2019

Mag die Heilige Gees jou herhinner  Jes 14:3  En op die dag as die HERE jou rus gee van jou smart en van jou onrus en van die harde diensbaarheid waarmee hulle jou laat dien het,

Gebed vir my Liefste Sanctuary vriendin, 11 dae nadat haar man 'n hartaanval gehad het Deel 5 05.12.2019

Nog 'n paar gebedspunte

Gebed vir my Liefste Sanctuary vriendin, 11 dae nadat haar man 'n hartaanval gehad het Deel 4 05.12.2019

Gebed vir my Liefste Sanctuary vriendin, 11 dae nadat haar man 'n hartaanval gehad het Deel 4 https://www.youtube.com/watch?v=wI-ulpVhFAs  

Hoe om jou stress te hanteer Deel 1 05.12.2019

Hoe om jou stress te hanteer Deel 1

Daaglikse Kabod-knoppie aangeskakel Deel 5 05.12.2019

Alles oor die vloei van die Heilige Gees in hierdie een

Daaglikse Kabod-knoppie aangeskakel Deel 4 04.12.2019

Die duif op Jesus

Daaglikse Kabod-knoppie aangeskakel Deel 3 03.12.2019

Ons oë en vlakke van volwassenheid

Daaglikse Kabod-knoppie aangeskakel Deel 2 02.12.2019

Nog een oor om verlief te wees

Verligte oë Deel 2 02.12.2019

Herstel ons oë

Daaglikse Kabod-knoppie aangeskakel Deel 1 01.12.2019

Die troebadoere en om verlief te wees

Verligte Oë Deel 1 01.12.2019

Alles maak 'n verskil

Gee ons vandag ons daaglikse skoonheid Deel 2 30.11.2019

Skoonheid kan ons meer wakker maak 

Gee ons vandag ons daaglikse skoonheid Deel 1 29.11.2019

Gee ons vandag ons daaglikse skoonheid Deel 1

Liefde 8 28.11.2019

Plaas hom/haar so in 'n liefdesbubble Gee vir ons 'n brandende hart vir mekaar

Gebed vir my Liefste Sanctuary vriendin, 4 dae nadat haar man 'n hartaanval gehad het Deel 3 28.11.2019

Gebed vir my Liefste Sanctuary vriendin, 4 dae nadat haar man 'n hartaanval gehad het Deel 3

Gebed vir my Liefste Sanctuary vriendin, 4 dae nadat haar man 'n hartaanval gehad het Deel 2 28.11.2019

Liedjie verwysings is:  Sal jy  https://www.youtube.com/watch?v=c_-ybawUt2o   Outrageous Grace  https://www.youtube.com/watch?v=6Z3q8IIT-XA

Gebed vir my Liefste Sanctuary vriendin, 4 dae nadat haar man 'n hartaanval gehad het Deel 1 28.11.2019

Gebed vir my Liefste Sanctuary vriendin, 4 dae nadat haar man 'n hartaanval gehad het Deel 1

Liefde 7 27.11.2019

met Jesus kan ons kies - Jesus gee vir ons vryheid om te kies wie is in Sy binnekring Next Level liefde  Opregtes van oë sal vir God sien Daardie oomblik om dit alles die moeite werd te wees

Liefde 6 26.11.2019

Hoër empatie vlakke en Selfless Compassion 

Listen to the BetSeber podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.