Nadia
BetSeber
All about God, Jesus and the Holy Spirit on this one!
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Jy en jou heldin reis Deel 8 09.10.2019 21:09
Ons pineala klier en wat is die doel daarvan. Dis mos 'n geskenk van God - so mag ons dit ten volle leer om te gebruik. Jou emosionele gesondheid beinvloed jou omgewing https://cmm.org.za/wp-content/uploads/2018/08/2018-08-12-Alan.mp3
Jy en jou heldin reis Deel 7 08.10.2019 14:41
Jy en jou heldin reis Deel 7 Jesus fokus op jou inner-reis, jou gedagtes binne-in jou. Hoor God se sagte stemmetjie Leer om te reflekteer - 3 maklike metodes Hoe om mense te laat anders dink
Jy en jou heldin reis Deel 6 07.10.2019 19:53
Wat beteken die koperslange met Moses? Jy en die fonteine binne-in jou Mag ons 'n beeld maak van God?
Jy en jou heldin reis Deel 5 06.10.2019 23:28
Mag ons super opgewonde en verlief wees op God. Mag ons dankbaar raak vir ons epiphany oomblikke Mag ons appetizers en aphrodisiacs kry daagliks van God af
Jy en jou heldin reis Deel 4 05.10.2019 20:40
Simson en sy 300 jakkalse Jy en jou drome! Hand 16:9
Jy en jou heldin reis Deel 3 04.10.2019 20:57
Gee vir ons 'n arsenaal van inspireerende stories asb! Die Joh 3:34 belofte van die limitless Gees vervulling https://www.youtube.com/watch?v=86x-u-tz0MA Die Elizabeth Gilbert Praatjie oor Genius
Jy en jou heldin reis Deel 2 03.10.2019 19:29
Hoekom het Noag dronk geword? Het ons 'n impak op die omgewing rondom ons? Is selfvertroue 'n keuse? Wie is die Amarilla's in jou lewe? Hoe om jou unieke boodskap te vertolk en die voorbeeld van Lorenzo's Oil https://www.youtube.com/watch?v=CxkylRxJxh8&list=PL380F24D563574B2D&index=2&t=0s
Jy en jou heldin reis deel 1 02.10.2019 20:37
Jy en jou heldin reis deel 1
Jy en jou identiteit in Christus Deel 9/9 01.10.2019 22:10
Jy en jou identiteit in Christus Deel 9/9
Jy en jou identiteit in Christus Deel 8/9 30.09.2019 18:57
Jy en jou identiteit in Christus Deel 8/9
Jy en jou identiteit in Christus Deel 7/9 29.09.2019 18:33
Jy en jou identiteit in Christus Deel 7/9
Jy en jou identiteit in Christus Deel 6/9 28.09.2019 17:37
Jy en jou identiteit in Christus Deel 6/9
Jy en jou identiteit in Christus Deel 5/9 27.09.2019 19:56
Jy en jou identiteit in Christus Deel 5/9
Jy en jou identiteit in Christus Deel 4/9 26.09.2019 18:00
Jy en jou identiteit in Christus Deel 4/9
Wat gebeur as ons nagmaal gebruik - Deel 2 24.09.2019 16:52
Vergifnis van sonde van verlede en versoeining Rom 3:25 Regverdiging van sondes Rom 5:9 Hernuwe ons verbond 1 Kor 11:25 Nader getrek aan God Ef 2:13 Volkome vrede met alles Kol 1:20 Ewige Verlossing Heb 9:13 Heiligmaking en reiniging van vlees Heb 9:14-15 Bring vryheid Heb 9:22 Gee vir ons vrymoedigheid Heb 10:19 Maak 'n vessel of honour Heb 9:21 Bloed het 'n spesiale opdrag Heb 9:19-20 Beskerming...
Wat gebeur as ons nagmaal gebruik - Deel 1 23.09.2019 20:55
3A. ESSAY: IN ORDER FOR THE ADMISSIONS STAFF OF OUR COLLEGE TO GET TO KNOW YOU, THE APPLICANT, BETTER, WE ASK THAT YOU ANSWER THE FOLLOWING QUESTION: ARE THERE ANY SIGNIFICANT EXPERIENCES YOU HAVE HAD, OR ACCOMPLISHMENTS YOU HAVE REALIZED, THAT HAVE HELPED TO DEFINE YOU AS A PERSON? I am a dynamic figure, often seen scaling walls and crushing ice. I have been known to remodel train stations on my...
Hoe om te bid vir meer geseënde verhoudings Deel 7 Episode 1 22.09.2019 5:58
Hoe om te bid vir meer geseënde verhoudings Deel 7 Episode 1
Hoe om te bid vir meer geseënde verhoudings Deel 8 22.09.2019 19:42
Hierdie een is oor Timotheus, Lydia, Petrus en Jakobus
Hoe om te bid vir geseënde mense verhoudings Deel 5 21.09.2019 19:14
Nou gesels ons oor die Prediker Skrywer, Jeremia en Daniël
Hoe om te bid vir meer geseënde verhoudings Deel 7 21.09.2019 21:33
Hierdie een is oor Jesus en Barnabas
Hoe om te bid vir geseënde mense verhoudings Deel 4 20.09.2019 19:13
Hier gesels ons oor: Nehemia, Ester en Job
Hoe om te bid vir geseënde mense verhoudings Deel 3 19.09.2019 25:12
Ons gesels hier oor: Samuel, Dawid en Salomo
Hoe om te bid vir geseënde mense verhoudings Deel 2 18.09.2019 19:24
In hierdie potgooi praat ons oor: Moses, Josua, Debora en Rut en Naomi
Hoe om te bid vir geseënde mense verhoudings Deel 1 17.09.2019 16:54
Meer oor Adam & Eva, Abraham en Josef
Hoe om vir iemand te bid wat ingaan vir ‘n operasie Deel 6 16.09.2019 12:58
Visarend bevestigings VIP bordjie Vrede vind liedjie - https://www.youtube.com/watch?v=mYpnuboEvTU Voortdurende (continuous) genesing Wysheid vir personeel Eks 31:3 Welwitshia plant wortelstelsel Worship oomblikke William Wallace speech daagliks - https://www.youtube.com/watch?v=lEOOZDbMrgE Xstraal visie Yemen se unieke bome net so ook unieke getuienisse A-Z getuienisse
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.