BAASRAAK RADIO

Baasraak saam Coach Freek

Religion AF ↓ 61 episodes

Freek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emosioneel opbou en versterk. Dit is Freek se doelwit in die lewe om sy gawes en talente te gebruik om God te verheerlik en om mense aan die Here Jesus Christus voor te stel. Freek is tans die aanbieder e...

Author

BAASRAAK RADIO

Category

Religion

Podcast website

www.baasraak.tv

Latest episode

Mar 22, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Baasraak on Heartbeat FM 26 September 2021 30.09.2021

Mpumi Sithole and Philisa Danyane share their testimonies with Coach Freek Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal

Die Sao Palo tronk het my heelgemaak - Patricia Dirker. 16.07.2021

Coach Freek gesels met Patricia Dirker wat vir vier jaar en twee maande onder ondenkbare omstandighede agter tralies was. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal

Woord van Bemoeding vanaf Coach Freek 06.07.2021

Freek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emos...

Vergewe my asb? - Coach Freek 11.03.2021

Coach Freek het 'n paar jaar gelede by die Upington Vroue gevangenis gaan bedien en het vir die vroue gevra om hom te vergewe. Maak seker jy luister na die potgooi as jy wil weet hoekom Coach vergifnis gevra het. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal

Gaan Dieper! - Coach Freek 05.03.2021

Freek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emos...

Coach Freek en Jaco Pitzer gesels oor rugby, dop en seks 23.02.2021

Freek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emos...

Coach Freek gesels met Greg Potgieter oor Bybelse Beginsels tov Finansies 19.02.2021

Freek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emos...

Samuel Hendricks 23.01.2021

Samuel het vir oor die sestienjaar, verskeie tronk vonnisse, in Namibie uit gedien. Hy het ook verskeie kere uit tronke ontsnap. In 2001 het Samuel 'n brief ontvang van 'n dame, waarna hy gevry het. Die dame het in die brief 'n vreemde versoek aan hom gerig, wat sy asem weg geslaan het. Luister self na Samuel se storie.... Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaa...

Dries Delport 10.01.2021

Oom Dries boer op sy plaas naby Boshof in die Vrystaat. Oom Dries was een van die eerste pasiente wat in die hospitaal opgeneem was met Covid. Oom Dries deel sy getuienis met Coach Feek Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal

Andre Janse Van Rensberg 11.12.2020

Andre was 'n suksesvolle prokureur gewees. Tydens die resessie van 2008 het hy 'n verkeerde keuse gemaak wat hom in die tronk laat beland het. Andre deel sy storie met Freek Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal

Jean-Claude "Jase" Delport 05.12.2020

Jean was vir baie 'n "bouncer" in nagklubs gewees en heelwat mense baie seer gemaak. Die Here Jesus het egter Jean se harde hart gebreek en nou is hy 'n man van liefde, wat mense nie meer seer maak nie. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal

Listen to the Baasraak saam Coach Freek podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.