BAASRAAK RADIO
Baasraak saam Coach Freek
Freek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emosioneel opbou en versterk. Dit is Freek se doelwit in die lewe om sy gawes en talente te gebruik om God te verheerlik en om mense aan die Here Jesus Christus voor te stel. Freek is tans die aanbieder e...
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
God het my gebruik om 'n man in die tronk te sit en ook om hom daar uit te haal 22.01.2023 59:32
Weens my siekte toestand verlede jaar het ek glad nie my eie Radio programme aangebied en vervaardig nie. Wel, loof die Koning ek is gesond en genees! Ek het die nuwe jaar met 'n baie dankbare hart afgeskop en het weer begin om my eie program aan te bied en te vervaardig. Jy kan vanmiddag om 16h00 luister na my eerste "Baasraak saam Coach Freek" program vir die jaar op Baasraak Radio. Ek gesels me...
Saai in 'n tyd van hongersnood - Coach Freek en sy mede Afrigterspan 14.12.2022 1:34:56
Coach Freek en sy mede afrigterspan sit saam om die transformasie tafel en gesels oor die saai en maai beginsel. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
Die gees van Delíla wat jou wil uithaal - Coach Freek en sy mede afrigterspan 30.11.2022 1:35:43
Coach Freek en sy mede afrigterspan sit saam om die transformasie tafel en gesels oor die gees van Delíla wat daarop uit is om manne en vroue swak te maak en uit te haal. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
'n Brug tussen twee partye van konflik - Laurie Greyvenstein en Theuns Stofberg 19.11.2022 1:24:41
Gewese Landros Laurie Greyvenstein en Gewese Springbok Kaptein en Speler Theuns Stofberg het saam ons gekuier op ons Transformasie Tafel Zoom Byeenkoms en gesels oor dialoog en sosiale geregtigheid. Jy moet eenvoudig hierna luister. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
Talent + Verlossing + Salwing = Gawe 04.11.2022 1:22:35
Transformasie Tafel Zoom Byeenkoms 3 Nov 2022 Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde, onderwerp dit en heers 26.10.2022 1:34:28
Coach Freek gesels met mede Baasrakers, oor hoe hulle omstandighede, uitdagings, probleme en terugslae in hulle lewe baas geraak het deur God se genade. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
Selfvertroue en Mentorskap 28.09.2022 1:25:20
Freek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emos...
Bewaak jou hart - Jan Kokt 17.09.2022 34:02
Het jy 'n begeerte om vry en gesond te wees? Is jou vreugde en blydskap gesteel by jou? Jy moet eenvoudig die tyd maak om na Jan se getuienis te luister as jy ja geantwoord het op die bogenoemde vrae. Deel dit ook met almal wat jy ken. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
15 redes waarom entrepreneurskap nie vir jou is nie 28.08.2022 1:41:07
Freek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emos...
Waar kry ek kapitaal om my eie besigheid te begin? 17.08.2022 1:49:37
Coach gesels met mede Baasrakers, oor hoe hulle omstandighede, uitdagings, probleme en terugslae in hulle lewe baas geraak het deur God se genade. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
Lukas deel sy sementstoor storie met ons 04.08.2022 1:55:20
Coach gesels met mede Baasrakers, oor hoe hulle omstandighede, uitdagings, probleme en terugslae in hulle lewe baas geraak het deur God se genade. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
Waar begin die entrepreneur? 27.07.2022 1:35:20
Wat is entrepreneurskap en hoe pak ‘n mens jou eie besigheid aan? Coach Freek en sy mede afrigterspan gesels oor entrepreneurskap en gee raad. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
Slagoffer Mentaliteit - Coach Freek en sy Vriende 21.07.2022 1:34:05
Coach Freek sit saam met sy vriende Menzo, Peter, Samuel, Lukas en Willem om die tafel op die Zoom Byeenkoms en deel hulle lewensreise en lesse met mekaar. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
Ek het weer 'n huppel in my stap - Coach Freek 12.07.2022 8:47
Luister hoe ek weer 'n huppel in my stap gekry het, nadat ek bietjie meer as sewe maande gelede gediagnoseer was met kanker. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
More gaan die son weer skyn - Coach Freek 07.07.2022 17:33
Freek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emos...
My genade is vir jou genoeg - PJ en Kitryn Bouwer 24.04.2022 1:19:24
PJ en Kitryn Bouwer deel hulle reis saam met borskanker met ons. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
Gaan jy sterk eindig? - Coach Freek 22.04.2022 48:16
Coach Freek se Preek by die Caledon Korrektiewe Sentrum. Besoek ons webblad www.baasraak.tv en gaan teken in om die volledige MP4 Video van die diens gratis te ontvang. benodig jou epos om die link van die videovir jou te stuur sodat jy dit gratis kan aflaai. Jy gaan ook ons maandelikse e-tydskrif gratis ontvang per epos. Besoek die Baasraak Span se Webtuiste: ➢ https://www.baasraak.tv/ Jy kan nou...
Aan watter kant van die kruis staan jy - Coach Freek 17.04.2022 49:22
Coach Freek se preek so paar jaar gelede by die Leeupraat Manne groep in Bloemfontein. Besoek ons webblad www.baasraak.tv en gaan teken in om die volledige MP4 Video van die diens gratis te ontvang. benodig jou epos om die link van die videovir jou te stuur sodat jy dit gratis kan aflaai. Jy gaan ook ons maandelikse e-tydskrif gratis ontvang per epos. Besoek die Baasraak Span se Webtuiste: ➢ https...
Anita Malan deel met ons haar pad van genesing nadat sy gediagnoseer was met Limfoon "Stage 4" Kanker 11.04.2022 1:23:08
Bobaas Koffie Potgooi Kuiertyd saam Coach Freek en sy Gaste Webtuiste · Facebook · Baasraak Toep (App) · Baasraak YouTube Kanaal
Coach Freek gesels met Quinton Taylor. 03.04.2022 1:11:26
Die Sizzlers-slagting het op 20 Januarie 2003 in Seepunt, Kaapstad plaasgevind. nege mense is grusaam vermoor. Die slagoffers is by 'n gay-masseersalon genaamd Sizzlers by Grahamweg 7 vermoor. Elke kamer het 'n gru-verhaal vertel van pyn, lyding, vrees, marteling, afgryse. Daar was bloed spatsels oorals oor die mure, matte en kaste gewees. Adam Roy Woest en Trevor Basil Theys is skuldig bevind aan...
Is daar meer in die lewe as rugby - Coach Freek en Spanmaats 22.01.2022 1:59:27
Coach Freek en sy mede spanmaats gesels op sy radio program op Heartbeat FM met rugby spelers en ondersteuners tydens grendeltyd. Die program Baasraak, was op 25 Apr 2020 tussen 16h00-18h00 uitgesaai. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
Daar is 3 dinge wat ek weet - Freek Vermaak 13.01.2022 13:55
Freek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emos...
Van Islam na die Lam - Hein Adams 28.12.2021 46:56
Hein Adams se storie sal jou tone laat krul van lekker kry. As weggooi kind het Hein opgeêindig by 'n Moslem Familie. Op die ouderdom van 8 jaar was dit Hein se wens om opgelei te word in die Koran. Sy naam is verander na Hashim - "Oorlogsvegter van geregtigheid". Hy word gestuur vir opleiding na Saudie Arabia en word opgelei in die Koran en wapenkuns. Hein deel sy reis uit Islam na die Lam van Go...
Besig om te lewe - Franna Vorster 15.12.2021 32:52
'n Vriend van Franna het hom gebel met 'n boodskap van die Here af; "Franna jy is nie besig om te sterf nie, maar jy is besig om te lewe." Hoekom sal God so iets vir Franna sê wat so gesond en fiks was? Luister na Franna se storie soos hy dit met Coach Freek deel. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal
Soek die Here in jou oomblik van benoudheid - Freek Vermaak 11.12.2021 1:29:08
Freek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak nie. Hy is passievol om vermaak aan mense te verskaf wat hulle verfris en geestelik, liggaamlik en emos...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.