BAASRAAK RADIO

BAASRAAK RADIO

🎙 Wil jy jou eie program of podcast begin? By Baasraak Uitsaai Netwerk help ons mense, bedienings en besighede om hul eie podcasts en programme te skep — en om dit uit te saai op:Spotify, Apple Podcasts, Google PodcastsYouTubeBaasraak TVPotgooi RadioHeartbeat FM (±200 000 luisteraars)Jy kry nie net ’n opname nie — jy kry ’n gehoor.� Wil jy jou eie program of podcast begin? As jy belangstel om jou stem op TV, Radio, FM en Podcast platforms te hê, stuur die woord UITSAAI per WhatsApp na 069 030 3649.Baasraak Uitsaai NetwerkWaar stemme stories word.

Author

BAASRAAK RADIO

Category

Uncategorized

Podcast website

www.baasraak.tv

Latest episode

Jul 5, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

“There is no success without succession” 21.10.2025

Success that stops with you dies with you. But success that multiplies through others becomes legacy. Let’s build something that will outlive us — let’s raise men and women who will run further, see clearer, and dream bigger. Because the greatest success is not what you achieve, but what you leave behind. Henry Jackson Website Books

Troonkamer Aanbidding -Liesl Marx-Davel. 21.10.2025

Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 21 Oktober September 2025 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)

The Hundred Rand Man 16.10.2025

The Transformation Table Fellowship 18 September 2025 Henry Jackson Website Books

Moet-As-Dan - Prof Theo Burger 14.10.2025

Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 14 Oktober September 2025 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)

Moet nie aanstoot neem - Past Lourens de Klerk 07.10.2025

Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 7 Oktober September 2025 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)

Die Sewe Feeste van die Here - Prof Theo Burger 30.09.2025

Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 30 September 2025 2025 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)

Bybelse Beginsels vir Besigheid – Met Leon de Villiers 16.09.2025

In hierdie kragtige Brultyd-episode sit ons weer saam met Leon de Villiers, ’n Business Coach met ’n passie vir koninkryk besigheid. Die vorige opname se beeldkwaliteit was nie na wense nie, en daarom het ons dit oor gedoen sodat jy die volle impak van die boodskap kan ervaar. Leon deel openhartig oor sy lewe, sy pad van uitdagings na oorwinning, en hoe hy God se beginsels toepas in die wêreld van...

“Vergifnis: Geen sonde is te groot vir God” - Ps Andre Venter 16.09.2025

In vandag se Brultyd-episode hoor ons ’n aangrypende boodskap oor vergifnis wat Pastoor Andre Venter ’n paar jaar gelede by die Manne van die Woord in Pretoria-Oos gebring het. Hy herinner ons dat daar niks is wat jy ooit gedoen het, of wat iemand aan jou gedoen het, wat te groot is vir die Here nie. God se vergifnis maak jou vry en gee jou ’n nuwe begin. 👉 Luister hierdie kragtige Woord en ontde...

"Dit het tyd geword dat jy besef op watter plek jy is" | Maggie Williams 16.09.2025

👉 Moenie hierdie inspirerende Brul-Boodskap misloop nie. Kyk en luister, deel dit met ’n vriend, en laat weet wat jy dink in die kommentaar. Ondersteun die Baasraak TV Finansieel: https://pay.yoco.com/Baasraak-Donate 🙌 Teken in op die kanaal vir meer lewensveranderende verhale. Besoek ons webtuiste om na Baasraak TV te kyk of om na Basraak Radio te luister of om na ons Podcasts te luister en om...

Tot Sy Eer - Past Jan Hugo 16.09.2025

Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 16 September 2025 2025 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)

From R100 to a Business: Transformation Table Insights 15.09.2025

In this Transformation Table Podcast, Menzo asks a thought-provoking question: “What business could you start with only R100?” This conversation sparks a range of creative and practical ideas — from simple side hustles to long-term ventures that can grow into something significant. Together, we explore the mindset, resourcefulness, and faith it takes to start small and dream big. If you’ve ever th...

When Life Feels Unfair 12.09.2025

Life isn’t always fair. People lose jobs, face betrayal, experience injustice, and cry out: “It’s not fair!” But what if God wants to take us beyond fairness into something greater — His faithfulness? In this episode of the Transformation Table Podcast, Coach Freek and the team dive into what the Bible says about life’s unfair moments. From Joseph being betrayed by his brothers, to Job losing ever...

Septer Fi | Altyd Getrou | Altyd Lojaal - Prof Theo Burger 09.09.2025

Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 9 September 2025 2025 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)

I choose Jesus - Dawie Fourie 06.09.2025

Hallo my naam is Dawie Fourie. Laat my toe om jou so bietjie van myself te vertel. ek is gebore op 12 Augustus 1966 in Krugersdorp Gauteng, Een van ‘n identiese tweeling. Van kindsbeen af versot op musiek, en dit het sy hoogte punt gekry toe ek geleer was om Vader in Gees en Waarheid te kan aanbid. Getroud met Yvette, en pa van twee kinders, Marlize en Juan en skoonseun Arno, en ook oupa van drie...

Word Kragtig in die Here - Past Danie van Zyl 02.09.2025

Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 2 September 2025 2025 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)

"Wel-Geluk-Salig!" - Dawie Fourie 28.08.2025

Hallo my naam is Dawie Fourie. Laat my toe om jou so bietjie van myself te vertel. ek is gebore op 12 Augustus 1966 in Krugersdorp Gauteng, Een van ‘n identiese tweeling. Van kindsbeen af versot op musiek, en dit het sy hoogte punt gekry toe ek geleer was om Vader in Gees en Waarheid te kan aanbid. Getroud met Yvette, en pa van twee kinders, Marlize en Juan en skoonseun Arno, en ook oupa van drie...

Kingdom Business Coaching: Leon Devilliers 28.08.2025

In this episode of The Transformation Table, we are joined by Leon de Villiers, a Kingdom Business Coach passionate about helping entrepreneurs build businesses that glorify God. Leon shares powerful insights on what it means to run a Kingdom-driven business, laying strong foundations rooted in biblical principles rather than worldly systems. ✨ Tune in and learn how Kingdom principles can transfo...

U, en U alleen - Dawie Fourie 22.08.2025

Hallo my naam is Dawie Fourie. Laat my toe om jou so bietjie van myself te vertel. ek is gebore op 12 Augustus 1966 in Krugersdorp Gauteng, Een van ‘n identiese tweeling. Van kindsbeen af versot op musiek, en dit het sy hoogte punt gekry toe ek geleer was om Vader in Gees en Waarheid te kan aanbid. Getroud met Yvette, en pa van twee kinders, Marlize en Juan en skoonseun Arno, en ook oupa van drie...

Building Business on God’s Foundation 21.08.2025

In this episode of The Transformation Table, we lay the groundwork for next week’s special conversation on God’s business with our upcoming guest. Today, we dive into what it really means to own a business that’s rooted in faith—where profit isn’t the ultimate goal, but relationships and God’s purpose are. Inspired by Acts 20:33-35, we explore why a business built on Christ brings true fulfillment...

Onuitwisbaarheid van die Woord van die Here 19.08.2025

Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 19 Aug 2025 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)

"Vrug in die Koninkryk" - Dawie Fourie 17.08.2025

Hallo my naam is Dawie Fourie. Laat my toe om jou so bietjie van myself te vertel. ek is gebore op 12 Augustus 1966 in Krugersdorp Gauteng, Een van ‘n identiese tweeling. Van kindsbeen af versot op musiek, en dit het sy hoogte punt gekry toe ek geleer was om Vader in Gees en Waarheid te kan aanbid. Getroud met Yvette, en pa van twee kinders, Marlize en Juan en skoonseun Arno, en ook oupa van drie...

Diensbaarheid | Wat saai ons? | Past Andre Venter 12.08.2025

Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 12 Aug 2025 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)

Van Rugbesering tot Bergtop! - Berrie Geldenhuys | Brultyd 10.08.2025

In hierdie inspirerende episode van Brultyd hoor ons die kragtige getuienis van Berrie Geldenhuys, ’n toegewyde beampte by die Mosselbaai Jeugsentrum en ’n man van geloof. Vanaf sy hoërskooldae was Berrie ’n passievolle bergklimmer — tot ’n ernstige rugbesering daardie droom in duie laat stort het. Dokters het gewaarsku dat selfs die kleinste fout hom permanent kon verlam… Maar Berrie het geglo da...

Gateway to heaven 07.08.2025

Called to be a gateway through which people can touch heaven. Henry Jackson Website Books

Jy Sy woning - Dawie Fourie 06.08.2025

Hallo my naam is Dawie Fourie. Laat my toe om jou so bietjie van myself te vertel. ek is gebore op 12 Augustus 1966 in Krugersdorp Gauteng, Een van ‘n identiese tweeling. Van kindsbeen af versot op musiek, en dit het sy hoogte punt gekry toe ek geleer was om Vader in Gees en Waarheid te kan aanbid. Getroud met Yvette, en pa van twee kinders, Marlize en Juan en skoonseun Arno, en ook oupa van drie...

Listen to the BAASRAAK RADIO podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.