BAASRAAK RADIO

BAASRAAK RADIO

🎙 Wil jy jou eie program of podcast begin? By Baasraak Uitsaai Netwerk help ons mense, bedienings en besighede om hul eie podcasts en programme te skep — en om dit uit te saai op:Spotify, Apple Podcasts, Google PodcastsYouTubeBaasraak TVPotgooi RadioHeartbeat FM (±200 000 luisteraars)Jy kry nie net ’n opname nie — jy kry ’n gehoor.� Wil jy jou eie program of podcast begin? As jy belangstel om jou stem op TV, Radio, FM en Podcast platforms te hê, stuur die woord UITSAAI per WhatsApp na 069 030 3649.Baasraak Uitsaai NetwerkWaar stemme stories word.

Author

BAASRAAK RADIO

Category

Uncategorized

Podcast website

www.baasraak.tv

Latest episode

Jul 5, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Watter geveg MOET jy in 2026 aanpak? | Brultyd 21.01.2026

n hierdie Brultyd-episode gesels Coach Freek en die paneel oor ’n belangrike beginsel vir 2026: Kies jou gevegte wys. Baie manne is moeg, gefrustreerd en uitgebrand – nie omdat hulle swak is nie, maar omdat hulle hul energie mors op gevegte wat God nooit bedoel het hulle moet baklei nie. Om weg te stap is nie swakheid nie, dis volwassenheid. Party manne veg om hul ego te beskerm, nie hul roeping n...

Hoekom mans so bang is om te faal — en wat God daaroor sê | Brultyd 21.01.2026

n hierdie Brultyd-boodskap duik ons diep in een van die grootste strydvelde in ’n man se lewe: die vrees om te faal. Baie mans dra die druk om altyd sterk, suksesvol en onbreekbaar te wees — maar God roep ons om nie prestasie-gedrewe nie, maar Christus-gedefinieerd te leef. ✅ Hoekom mans mislukking vrees ✅ Hoe God mislukking gebruik om ons te vorm ✅ Hoe om in identiteit te leef, nie prestasie n...

Hoe ek my brul verloor het en dit weer terug gekry het | Brultyd 21.01.2026

👉 Moenie hierdie inspirerende episode misloop nie. Luister, deel dit met ’n vriend, en laat weet wat jy dink in die kommentaar. 📌 Ondersteun ons bediening: www.baasraak.tv/ondersteun-ons 🌿 Tala Health & Wellness – Trots Borg van Baasraak TV! Ons met groot dankbaarheid aankondig dat Tala Health & Wellness vir die volgende jaar ons Afrikaanse YouTube-kanaal borg. Hulle fokus op natuurlike gesondh...

Die krag van en bevryding deur Goddelike Regsake | Brultyd 21.01.2026

In vandag se Brultyd-boodskap het ons diep ingegaan op die tema: “Die krag van en bevryding deur Goddelike Regsake.” Boeta Johan van der Westhuizen het met eerlikheid en groot nederigheid sy getuienis gedeel — ’n getuienis van pyn, hoop, geloof, en uiteindelike vrymaking toe hy besluit het om sy regsaak in die hande van die Regverdige Regter te plaas: God alleen. Ons het vanuit die Woord gesien da...

Hoe vinnig herstel jy ná ’n terugslag? | Brultyd 21.01.2026

Toe Dawid by Siklag aankom in 1 Samuel 30, het hy een van die grootste terugslae van sy lewe beleef — alles was afgebrand, sy mense was weggevoer, en sy manne wou hom selfs stenig. Maar Dawid het iets gedoen wat ons almal moet leer: ✨ Hy het homself versterk in die Here. ✨ Hy het die Here geraadpleeg. ✨ Hy het opgestaan en teruggeveg. ✨ En hy het alles teruggekry — “recovered all.” In vandag s...

’n Hemelse CV | Wat soek God in ’n man se lewe? | Brultyd 21.01.2026

s God vandag iemand soek om 2de in bevel in die hemel te wees — wat sal op jou hemelse CV staan? By Brultyd vanoggend vra Coach Freek en die manne: Wat waardeer God regtig in ’n man? Wat maak dat God jou kan gebruik? Watter “ervaring” op jou CV wys dat jy getrou was met jou roeping? 🌅 Dis ’n oggend van eerlike gesprek, geloof, en groei saam. 🙏 Ondersteun Coach Freek se bediening: https://www.baa...

Die kragtige invloed wat samestemming en wedersydse respek tussen man en vrou inhou | Brultyd 21.01.2026

Vandag deel Johan van der Westhuizen van Volksrust ’n kragtige boodskap oor die invloed van samestemming en wedersydse respek tussen man en vrou — op beide geestelike én fisiese vlak. 💑 Hierdie Brultyd-oomblik herinner ons dat waar daar eenheid is, daar seën en krag vloei! 🙌 YouTube Kanaal · Webblad · Ondersteun Baasraak

Wat gaan van Johnny word as ek nie meer daar is nie - Coach Freek gesels met Charlie Botha. 20.01.2026

In hierdie eerlike en diepgaande gesprek deel Charlie Botha van die band Coffee Snobs sy lewensverhaal van sy moeilike verlede en die pad wat hy gestap het voor hy ’n Christen geword het, tot hoe sy geloof en musiek vandag hand aan hand loop. Saam met Freek Vermaak praat hulle oor groei, genade en die krag van eerlike selfrefleksie. 👉 Moenie hierdie inspirerende episode misloop nie. Luister, deel...

'n Rein hart - Past Jan Hugo 20.01.2026

Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 20 Januarie 2026 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)

Why Most Christians Stay Shallow — And How to Dig Deeper in God’s Word 15.01.2026

Too many believers skim the surface of Scripture — but real transformation happens when we dig deep into God’s Word. In this episode of the Transformation Table Podcast, Coach Freek and the team unpack what it really means to delf (dig deeper) into the Word of God — not just reading it, but mining its truth, living its power, and building your life on it. The Bible is not a book for information… i...

Neem jou grondgebied in - Prof Theo Burger 13.01.2026

Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 13 Januarie 2026 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)

“Cultural weirdness” inside our homes 11.12.2025

Every family has that one weird little thing they do that somehow… just works. 😁 In this episode, we dive into the quirky, unique, and sometimes downright hilarious habits that keep our households running smoothly — and our marriages thriving. Join us as we unpack the “cultural weirdness” inside our homes: Henry Jackson Website Books

Cultural Intelligence - Continued 04.12.2025

Good morning Transformation Table Family. We continue last weeks discussion on Cultural Intelligence. Join us around the table live every Thursday 06:00 or listen to our recorded episodes later on that same morning. Henry Jackson Website Books

Cultural Intelligence 27.11.2025

The Transformation Table – This week around the table, we dive into a brand-new topic: Cultural Intelligence. Join us as we unpack what it means, why it matters, and how it shapes the way we relate to others. Listen in on our honest and insightful group discussion! Henry Jackson Website Books

Kom ons bou - Past Jan Hugo 25.11.2025

Manne Bediening Pretoria - Oos Byeenkoms 25 November 2025 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)

Transformation Table - Let's talk about Advertising. 20.11.2025

The Transformation Table Podcast is where real people gather to talk about God’s business—the work He’s doing in our lives, our ministries, and even in the practical things like our own businesses. Each episode brings honest conversations about purpose, calling, and personal growth, while also exploring how each of us “advertise” the work God has entrusted to us. From testimonies to practical insi...

The Kalahari Horse Whisperer - Barrie Burger 18.11.2025

Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 18 November 2025 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)

The Influence of a Mother on the Success of the R100 Man or Woman 12.11.2025

“Over the past few weeks, we’ve been talking about the R100 Man — that powerful idea that it’s not about how much money you start with, but about what’s in you. But today we take it deeper — what if the biggest influence on the R100 man or woman started long before they ever had that R100 in their hand? What if it started with a mother’s voice, a mother’s attitude, or a mother’s prayers?” Henry Ja...

You have to figure it out for yourself. 12.11.2025

The Transformation Table Zoom Meeting 30 October 2025 Henry Jackson Website Books

Plat geslaan, maar nie uitgeslaan - Prof Theo Burger 11.11.2025

Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 11 November 2025 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)

Verkry Wysheid - Past Andre Venter 04.11.2025

Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 4 November 2025 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)

🎙️ Episode: The Peace of God | Philippians 4:7 30.10.2025

Good morning, TT friends! 🌿 Join us around The Transformation Table as we dive into this week’s topic: The Peace of God, inspired by Philippians 4:7 — “And the peace of God, which surpasses all understanding, will guard your hearts and your minds in Christ Jesus.” Last week, we asked, “Do your students see the champion in you?” and “What does a champion look like?” This week, we continue that jou...

My kneg Job - Prof Theo Burger 28.10.2025

Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 28 Oktober 2025 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)

"Dien deur liefde" - Dawie Fourie 23.10.2025

Hallo my naam is Dawie Fourie. Laat my toe om jou so bietjie van myself te vertel. ek is gebore op 12 Augustus 1966 in Krugersdorp Gauteng, Een van ‘n identiese tweeling. Van kindsbeen af versot op musiek, en dit het sy hoogte punt gekry toe ek geleer was om Vader in Gees en Waarheid te kan aanbid. Getroud met Yvette, en pa van twee kinders, Marlize en Juan en skoonseun Arno, en ook oupa van drie...

Are you sowing in soft soil? 21.10.2025

As mentors, we often give our time, wisdom, and energy to help others — but are we sowing in soft soil? You can’t change the soil, but you can keep sowing with love — and trust the God of the harvest. Henry Jackson Website Books

Listen to the BAASRAAK RADIO podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.