BAASRAAK RADIO
BAASRAAK RADIO
🎙 Wil jy jou eie program of podcast begin? By Baasraak Uitsaai Netwerk help ons mense, bedienings en besighede om hul eie podcasts en programme te skep — en om dit uit te saai op:Spotify, Apple Podcasts, Google PodcastsYouTubeBaasraak TVPotgooi RadioHeartbeat FM (±200 000 luisteraars)Jy kry nie net ’n opname nie — jy kry ’n gehoor.� Wil jy jou eie program of podcast begin? As jy belangstel om jou stem op TV, Radio, FM en Podcast platforms te hê, stuur die woord UITSAAI per WhatsApp na 069 030 3649.Baasraak Uitsaai NetwerkWaar stemme stories word.
Author
BAASRAAK RADIO
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 5, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Wanneer gebed soos 'n afgekapte boom is - Prof Theo Burger 05.08.2025 31:37
Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 5 Aug 2025 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)
“Ek Was in die Hel! | Getuienis van Andries Venter | Brultyd 01.08.2025 47:43
In hierdie kragtige Brultyd-uitsending deel ons die aangrypende getuienis van Andries Venter – ’n man wat diep in satanisme vasgevang was en homself fisies in die hel bevind het. Hierdie getuienis, opgeneem tydens een van ons manne-ontbyte in 2007, wys hoe geen mens te ver verlore is vir God se genade nie. Laat Andries se verhaal jou geloof versterk en herinner aan die reddende krag van Jesus Chri...
New Wine | New Wineskins 31.07.2025 1:45:55
New move of the Holy Spirit requires soft receptive hearts (wineskins) Henry Jackson Website Books
Brultyd | God soek na greatness in 'n man - Trevor Shanold Marillac 29.07.2025 53:49
Luister na die kragtige Woord wat, Pastoor Marrilac 'n paar jaar gelede by 'n Vadersdag diens, by die AGS Greenhaven in Grootbrak Rivier bedien het. “Brultyd – Waar die brul van God se kinders weerklink!” Brultyd – Maandae, Woensdae & Vrydae | 06:00 | Baasraak TV YouTube Kanaal Dis Brultyd – ’n oggend-aanroep tot geestelike ontwaking! In ’n wêreld waar die vyand brul soos ’n leeu, is dit tyd dat G...
Wandel volgens jou doel - Pieter Scholtz 29.07.2025 49:03
Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 29 Julie 2025 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)
Brultyd | Gaan jy sterk eindig? - Coach Freek 28.07.2025 45:00
Coach Freek se Preek by die Manne van die Woord Pretoria Oos Byeenkoms in 2015. Welkom by Brultyd – jou oggend-aanroep tot geloof, vuur en fokus! Elke Maandag, Woensdag en Vrydag om 06:00 bring ons vir jou kragtige Woordboodskappe van verskeie predikers en sprekers om die brul van God in jou wakker te maak. 🦁 Sluit aan by God se Leeutrop – waar Jesus, die Leeu uit die stam van Juda, ons Leier is!...
Saturated with the Holy Spirit (Living water) 24.07.2025 1:20:45
Learning to submit to the guiding hand of the Holy Spirit and allowing Him to saturate my being entirely. Henry Jackson Website Books
God se wenresep tot 'n lewe van oorwinning - Coach Freek 23.07.2025 15:40
In hierdie kragtige kort preek deel Coach Freek ’n lewensveranderende boodskap gebaseer op die verhaal van die verlore seun. Wat het hy moes doen om uit die varkhok te kom? Daar is 'n geestelike wenresep — God se eie strategie — wat, as jy dit toepas, jou sal help om jou omstandighede te oorwin en jou lewe te verander. God wil hê jy moet die lewe leef waarvoor jy bestem is — nie vasgevang in mislu...
Why Do Bad Things Happen to Good People? 23.07.2025 1:15:17
In today’s heartfelt episode of The Transformation Table, we dive into one of the most asked — and most difficult — questions: Why do bad things happen to good people? Together, we unpack this question through honest conversation, raw testimonies, and powerful perspectives. As we reflect on our own struggles and pain, we discover how our greatest misery often becomes the birthplace of our ministry...
Hoe belangrik God is - Dawie Fourie 23.07.2025 31:50
Hallo my naam is Dawie Fourie. Laat my toe om jou so bietjie van myself te vertel. ek is gebore op 12 Augustus 1966 in Krugersdorp Gauteng, Een van ‘n identiese tweeling. Van kindsbeen af versot op musiek, en dit het sy hoogte punt gekry toe ek geleer was om Vader in Gees en Waarheid te kan aanbid. Getroud met Yvette, en pa van twee kinders, Marlize en Juan en skoonseun Arno, en ook oupa van drie...
Is dit moeilik? - Past Andre Venter 22.07.2025 51:11
Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 22 Julie 2025 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)
"Waar staan jou tent?" Past Jurie O'Connell 15.07.2025 31:33
Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 15 Julie 2025 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)
Amazing Love - Dawie Fourie 14.07.2025 29:23
Hallo my naam is Dawie Fourie. Laat my toe om jou so bietjie van myself te vertel. ek is gebore op 12 Augustus 1966 in Krugersdorp Gauteng, Een van ‘n identiese tweeling. Van kindsbeen af versot op musiek, en dit het sy hoogte punt gekry toe ek geleer was om Vader in Gees en Waarheid te kan aanbid. Getroud met Yvette, en pa van twee kinders, Marlize en Juan en skoonseun Arno, en ook oupa van drie...
The Spirit reveals the Truth 11.07.2025 1:36:35
The Holy Spirit reveals the hidden treasures of God to us so that we can present the glory of Jesus to the world. Henry Jackson Website Books
Oorgee - Dawie Fourie 10.07.2025 27:13
Hallo my naam is Dawie Fourie. Laat my toe om jou so bietjie van myself te vertel. ek is gebore op 12 Augustus 1966 in Krugersdorp Gauteng, Een van ‘n identiese tweeling. Van kindsbeen af versot op musiek, en dit het sy hoogte punt gekry toe ek geleer was om Vader in Gees en Waarheid te kan aanbid. Getroud met Yvette, en pa van twee kinders, Marlize en Juan en skoonseun Arno, en ook oupa van drie...
Jaco Pitzer - Die Volle Potgooi Episode 09.07.2025 2:17:14
🎙 Baasraak saam Coach Freek – 'n Gesprek met Jaco Pitzer In hierdie kragtige en eerlike episode gesels Coach Freek en die manne met Jaco Pitzer – seun van die legendariese BlouBul en Springbok-haker Gys Pitzer Snr., wat tussen 1967 en 1970 in 12 toetse vir die Bokke gespeel het. Jaco vertel van die kosbare nalatenskap wat sy pa vir hom en sy broers agtergelaat het toe hy in April 2025 oorlede is....
My verantwoordelikheid tov verhoudinge / dissipelskap - Barney Badenhorst 08.07.2025 37:22
Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 8 Julie 2025 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)
My gebed was, Here maak my 'n man asseblief? - Atman Samuels 06.07.2025 2:09:53
In hierdie kragtige episode van die Baasraak saam Coach Freek Potgooi deel Atman Samuels sy roerende getuienis – 'n eerlike reis van stukkend wees na herstel, en hoe God hom gevorm het tot 'n man na Sy hart. Atman neem ons saam na die oomblik waar hy op sy knieë uitgeroep het: “Here, maak my 'n man asseblief.” Wat daarna gebeur het, is niks minder as ’n Goddelike transformasie nie. Hierdie gesprek...
What does this new child (Body of Christ) look like? 03.07.2025 2:22:36
A life of powerful Holy Spirit anointed rivers of living water constantly flowing through us - teaching and testimonies. Henry Jackson Website Books
Die tyd van Sy besoek - Dawie Fourie 03.07.2025 27:06
Hallo my naam is Dawie Fourie. Laat my toe om jou so bietjie van myself te vertel. ek is gebore op 12 Augustus 1966 in Krugersdorp Gauteng, Een van ‘n identiese tweeling. Van kindsbeen af versot op musiek, en dit het sy hoogte punt gekry toe ek geleer was om Vader in Gees en Waarheid te kan aanbid. Getroud met Yvette, en pa van twee kinders, Marlize en Juan en skoonseun Arno, en ook oupa van drie...
Daar is drie dinge wat jy by die Here moet hoor - Prof Theo Burger 01.07.2025 25:10
Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 1 Julie 2025 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)
Willem Strauss: My hele lewe het verander na ek 'n 102kg verloor het 29.06.2025 2:07:49
🎙 Hierdie week op die Baasraak saam Coach Freek se Potgooi: Coach Freek gesels met Entrepreneur en Avonturier Willem Strauss In 2014 is Willem gediagnoseer met diabetes. Na 'n maagomleiding-operasie het hy ongelooflike 102kg verloor – en sy lewe het radikaal verander. Sy insulienmedikasie is reeds twee dae later in die hospitaal gestop. Willem was nie meer diabeet nie. Met hernieude krag en passie...
Jesus, die Rots 26.06.2025 27:31
Hallo my naam is Dawie Fourie. Laat my toe om jou so bietjie van myself te vertel. ek is gebore op 12 Augustus 1966 in Krugersdorp Gauteng, Een van ‘n identiese tweeling. Van kindsbeen af versot op musiek, en dit het sy hoogte punt gekry toe ek geleer was om Vader in Gees en Waarheid te kan aanbid. Getroud met Yvette, en pa van twee kinders, Marlize en Juan en skoonseun Arno, en ook oupa van drie...
In My Name 26.06.2025 1:52:31
What does it mean when Jesus sends His Holy Spirit in His Name? Henry Jackson Website Books
Past Mario Steyn - Reining die tempel 24.06.2025 39:24
Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 24 Junie 2025 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.