OFM

At Lunch

News EN ↓ 150 episodes

At lunch with Pulane Nel-Sekepe - Mondays to Fridays, 12:00 - 15:00.

Author

OFM

Category

News

Podcast website

www.ofm.co.za

Latest episode

Jun 30, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

ATKV Drakensville Omgewingsentrum vir skoolkampe 20.01.2025

Pulane Nel-Sekepe gesels met Braam de Kock, die bemarkingsbestuurder by ATKV-Drakensville, oor alles wat hulle op die oord bied asook hoe om navrae te doen oor hul skoolkampe.

Anchor of Hope bring hoop in 2025 met n kinderhuis 17.01.2025

Boeta Swart deel die verrassings wat Anchor of Hope al van verlede jaar hou. 'n Kinderhuis gaan deel wees van die organisasie. Hulle help nou van oud tot jonk. Pulane Nel Sekepe gesels met Boeta oor waar in die proses hulle is.

BKB maak reg vir die nuwe jaar 07.01.2025

Pulane Nel-Sekepe gesels met Herman Bakkes, die BKB takbestuurder vir die Noord-Wes besigheidsareas. Herman deel opwindende insigte oor BKB Potchefstroom, hul planne vir die nuwe jaar, sowel as nuwe uitbreidings en aanstellings wat gebeur.

BKB loots nuwe gemeenskapsinisiatiewe 13.12.2024

Pulane Nel Sekepe gesels met Herman Bakkes, BKB se Bestuurder vir Besigheidsareas in die Noord-Wes, oor die maatskappy se nuwe inisiatiewe wat hulle loots in die besigheid en vir die gemeenskap.

BKB Potchefstroom hou veiling ten bate van die gemeenskap 10.12.2024

Pulane Nel Sekepe gesels met Herman Bakkes, BKB se Bestuurder vir Besigheidsareas in die Noord-Wes, oor die maatskappy se betrokkenheid in die plaaslike gemeenskap

Anchor of Hope doen nuttige werk in Bloemfontein 21.11.2024

Boeta Swart, stigter van die nie-winsgewende organisasie Anchor of Hope, deel sy passie vir die verbetering van die lewens van mense wat van die straat af kom. Hy praat met Pulane Nel Sekepe oor hoe hulle die geleenthede bied om hoë kwaliteit produkte te vervaardig, wat nie net die vaardighede van diegene wat hulle help ontwikkel nie, maar ook 'n hoopvolle toekoms vir hulle bou.

Kom in die feesgees by die OFM NAMPO Park Kersmark 21.11.2024

Wim Venter, die organiseerder van die OFM NAMPO Park Kersmark, gesels met Pulane Nel Sekepe oor wat besoekers kan verwag.

Hoërskool Diamantveld hou Golf dag op 9 Novemeber 04.11.2024

Janco Steenkamp van Hoërskool Diamantveld en JP VON Waltz-en-berg van BB Motor Group gesels met Pulane Nel Sekepe oor die jaarlikse Hoërskool Diamantveld Golf Dag, wat gehou word by Kimberley Golf Klub op 9 November.

Bloemskou 2025 is om die draai! 31.10.2024

Elmarie Prinsloo, Hoof Uitvoerende Beampte van Bloemskou, gesels met Pulane Nel Sekepe om luisteraars te vertel oor uitstallingsopsies by die Bloem Skou 2025.

Retiring in Gauteng with Central Developments 30.10.2024

Pulane Nel Sekepe speaks to Hanlie Kotze, Marketing Manager at Central Developments, about retirement living in Gauteng

Mutual Free State provides top-tier security solutions for individuals and businesses 29.10.2024

Louis Mostert Sales Executive at Mutual Safes in Bloemfontein speaks to Pulane Nel Sekepe about Mutual Free State. Established in 1984, Mutual Free State has become a leader in providing top-tier security solutions.

The Sol Plaatje University Vice-Chancellor Cycle Challenge 2024 29.10.2024

Pulane Nel Sekepe speaks to Prof. Andrew Crouch, Vice-Chancellor and Principal of Sol Plaatje University, about the exciting Vice-Chancellor Cycle Challenge. This event is not only a great opportunity for the community to come together but also promotes health and wellness in a fun and engaging way.

Bergh Kotze & Van Staden Prokurers maak deure oop in Upington 28.10.2024

Pulane Nel Sekepe gesles met Jacomien van Staden van Bergh Kotze & Van Staden Prokurers. Oor hulle nuutgestigte firma wat op die punt staan om sy deure te open in Upington.

Log Home Timbers SA is nou in Bloemfontein 28.10.2024

Pulane Nel Sekepe het met Charles Myburgh, die eienaar van Log Home Timber SA in Bloemfontein, gesels. Hulle vuur hulle negende verjaarsdag en het promosies by hulle nuwe tak in Bloemfontein.

Mondia: jou vennoot in geestesgesondheid 24.10.2024

Mondia Woodlands, 'n gelisensieerde en geregistreerde psigiatriese hospitaal net buite Woodland Hills Estate in Bloemfontein, is daar om jou te help met jou geestesgesondheidskwessies. Pulane Nel-Sekepe het met Maritsa Naude, Mondia Woodlands se fasiliteitsbestuurder, gesels oor watter benadering Mondia volg om geestesgesondheidsuitdagings aan te spreek.

Ruchelle McLaren speaks on her journey as a breast cancer survivor Part 2 24.10.2024

Pulane Nel Sekepe speaks with Ruchelle McLaren about her journey as a breast cancer survivor. They discuss what it means to be in remission and delve into Ruchelle's emotional path throughout her experience.

Ruchelle McLaren speaks on her journey as a breast cancer survivor Part 1 24.10.2024

Pulane Nel Sekepe speaks with Ruchelle McLaren about her journey as a breast cancer survivor. They discuss what it means to be in remission and delve into Ruchelle's emotional path throughout her experience.

Franja du Plessis voel Vere vir die boelies 23.10.2024

Franja du Plessis gesels met Pulane Nel Sekepe tydens At Lunch oor hoe haar lied "Vere" mense vry moet stel van die gemene dinge wat boelies sê en wat hulle nie verstaan nie. Die waarheid oor jou is belangrik, glo in jouself en glo in jou geliefdes.

Dis amper tyd vir die Kerlin MTB Classic 2024 22.10.2024

Pulane Nel Sekepe het met Steyn Muller, die Voorsitter van Kelrin MTB, gepraat oor die komende Kerlin MTB Classic. Dis nie net vir fietse nie maar gesinsvriendelike aktiwiteite wat ontwerp is om deelnemers van alle ouderdomme te verwelkom is ook beskikbaar.

Mondia: There to help you with your mental health 21.10.2024

October is Mental Health Awareness Month. Pulane Nel-Sekepe spoke to Maritsa Naude, the facility manager of Mondia Woodlands in Bloemfontein, to discuss mental health and how Mondia can help you when you are struggling.

Die Brocor Mad Car Mania Automobile Auction vind 2 November plaas. 21.10.2024

AJ du Plessis, die uitvoerende direkteur van Brocor gesels met Pulane Nel Sekepe oor die opwindende komende Brocor Mad Car Mania Automobile Auction. Die veiling, wat op 2 November by die Toyota FS Stadion in Bloemfontein plaasvind, belowe 'n unieke ervaring vir motorliefhebbers. Hulle bespreek wat deelnemers kan verwag, hoe om aan die veiling deel te neem, en die verskeidenheid besighede wat betro...

Kelrn Bergfietswedren borg: New Vaal Motors in Kimberley 18.10.2024

Pulane Nel-Sekepe het met New Vaal Motors se Johann Liebenberg gepraat oor hul rol in die gemeenskap.

Boeta Swart van Anchor of Hope bring hoop na Bloemfontein 17.10.2024

Boeta Swart van Anchor of Hope gesels met Pulane Nel Sekepe oor die Miracle House, wie Anchor of Hope is, en Boeta gee 'n mooi boodskap vir Sentraal Suid-Afrikaners soos die jaar tot n enide kom.

Kos met n risiko vir en Borskanker: 'n Gesprek met Helen Wessels 17.10.2024

Pulane Nel Sekepe gesels tydens #Pinktober met Helen Wessels van Wessels Claasen Dieticians oor die verband tussen dieet en die risiko van borskanker. Dit is belangrik om bewus te wees van sekere kosse wat moontlik die risiko kan verhoog, soos verwerkte vleis en oormatige alkohol. Deur 'n gesonde dieet te volg wat ryk is aan vrugte en groente , kan ons ons kans om borskanker te ontwikkel verminder...

ECM vier 10 jaar in bedryf en doen hul deel vir KANSA 17.10.2024

OFM Inhoudsbestuurder Elzette Boucher-Krüger gesels met EMC bestuderende direkteur, Andries Krüger, oor ondermeer hul 10de bestaansjaar asook hul bydrae tot OFM se PinkTober veldtog.

Listen to the At Lunch podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.